Page 1 of 8 12345678 LastLast
Results 1 to 15 of 107

Thread: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Ek is oortuig dat weens die feit dat Jesus Christus 'n Jood was en dat die Jode van vandag en ook oor al die eeue 'n Messias verwag, baie belangrik is as mens wil probeer uitvind wie die Anti-chris is. Hierdie valse verwagting van die Jode, kan op niks anders wys as die Anti-chris nie. Hieronder is 'n kort video daaroor en ook oor dinge wat vandag in die wreld gebeur, wat gerus bespreek kan word...



    Direkte Youtube skakel: https://www.youtube.com/watch?v=7fUYL0eWG7o
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Die Joodse Messias moet aan die volgende vereistes voldoen in my verstaan,

    1. Dit moet 'n politieke figuur wees wat veldslae kan lei
    2. Hy moet terugkeer na die heilige land
    3. Hy moet die tempeldienste weer instel
    4. Hy moet uit die stam van Dawid wees of dan nou uit sy bloedlyn

    Die vraag is, is die Anti-chris dieselfde as hulle Messias?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hierdie is werklik insiggewend...



    Direkte Youtube skakel: https://www.youtube.com/watch?v=tv6ZkS4gCdY
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #4
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,640

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ferdi.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Die Joodse Messias moet aan die volgende vereistes voldoen in my verstaan,

    1. Dit moet 'n politieke figuur wees wat veldslae kan lei
    2. Hy moet terugkeer na die heilige land
    3. Hy moet die tempeldienste weer instel
    4. Hy moet uit die stam van Dawid wees of dan nou uit sy bloedlyn

    Die vraag is, is die Anti-chris dieselfde as hulle Messias?
    Vergelyk dit nou met die volgende:
    Clement VIII used these remarkable words on his nomination: "We choose him, because the Church of God does not possess his equal in learning." Bellarmine, like Ribera, advocated the futurist interpretation of prophecy. He taught that antichrist would be one particular man, that he would be a Jew, that he would be preceded by the reappearance of the literal Enoch and Elias, that he would rebuild the Jewish temple at Jerusalem, compel circumcision, abolish the Christian sacraments, abolish every other form of religion, would manifestly and avowedly deny Christ, would assume to be Christ, and would be received by the Jews as their Messiah, would pretend to be God, would make a literal image speak, would feign himself dead and rise again, and would conquer the whole world Christian, Mohammedan, and heathen; and all this in the space of three and a half years. He insisted that the prophecies of Daniel, Paul and John, with reference to the antichrist, had no application whatever to the Papal power. - Romanism and the Reformation - H. Grattan Guinness
    Die vraag wat jy dus stel is identies met die futerisme-leer en die verwagtinge van die Jode. Ons kan dus sien waar Ribera en Bellermine desperaat gaan soek het vir insperasie om met die teen-protestante leerstelling van futerisme vorendag te kom.

    En ons weet die Jode se Messias-verwagting vandag is identies aan wat dit was voor Jesus se eerste koms en dus 100% verkeerd. Daarom het hulle Jesus gemis. Daarom mis hulle Hom nog steeds en gaan Hom ook in die toekoms mis.

    Hand 1:11 wat s: Galilse manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.
    Dis oor al hierdie spekkulasie oor wie die antichris nou eintlik is, dat ek destyds die draad begin het hierso by name Hoekom soveel antichriste?. Maar ek beplan om weer biedjie daarso deur al die Bybelse kriteria te gaan.

    Daar is hierdie Engelse gesegde wat s;

    Man would rather risk catastrophy than read the manual.

    Selfde hierso. Kom ons lees net die Bybel. Dit is ons manual. God vertl ons haarfyn wie die antichris is daarin. Hy gee ons meer as n honderd kriteria. Hoekom bly mense dit heeltyd ignoreer en wonder dan hoekom hulle nog moet spekkuleer en verward probeer raai wie die antichris is?

    God is n God van orde (1Kor 14:33). Hoekom dan hierdie algemene wanorde wat heers in die wereld oor wie nou eintlik die antichris is?
    Is dit nie dat AL die Hervormers en Vroe Protestante Kervaders en volgelinge almal 100% eens was oor wie die antichris is nie? Die identiteit van die antichris was die een ding waaroor hulle almal dit ns was. En dit was gebasseer SLEGS op die Bybel. Sola Scriptura. Uit God se beskrywing van die antichris het ORDE gekom.

    Eers toe al hierdie Jesuietiese teen-reformasie teori soos Preterisme en Futerisme die Protestante wereld ingevoer is (afkomstig js uit die beker van die gedentifiseerde antichris)(Open 17:2) het wanorde oor die antichris se identiteit die Christen wereld binne gekom.

    As God die God van orde is, wie is dus die god van wanorde? Satan. Wie is in beheer van die antichris? Satan (Open 13:2; 12:9). So kom ons join the dots soos hulle in Engels s:

    God wys ons wie die antichris is en wie die antichris se god is. Die Protestante glo dit en kom ALMAL tot dieselfde Heilige Gees en Bybel-gelyde 100% gevolgtrekking wie die antichris is. Die antichris se god probeer dit teenwerk met wanorde deur vals doktrines van futerisme en preterisme deur sy antichris te versprei. Die protestante raak dronk op hierdie wyn (doktrines) uit haar beker uit. En dronk wees is immers verwardheid en wanorde. En nou is die Protestante weer clueless oor wie die antichris is.

    So in uiteindelike antwoord op jou vrae wat jy daar stel vir gesprek, kom ons kyk net gou na een of twee kriteria wat God in Sy woord gee vir die antichris:

    Is die Antichris 'n individu?:

    Die antichris is n dier/ horing (Dan 7, Open 13) en wat is n dier/horing in profesie?
    Dan 7:23 S het hy ges: Die vierde dierdie vierde koninkryk
    Dan 7:24 En die tien horingsuit daardie koninkryk sal tien konings opstaan
    n Koning kan slegs n koning wees as dit n koninkryk het. n Koning het n koninkryk en n koninkryk het n koning.

    Die antichris is dus volgens die Bybel 'n Koninkryk. Dit is nie 'n individu nie, maar n sisteem, n koningkryk. Hoekom soek almal dan so hard na n individu? Glo hulle nie in die Bybel nie?

    Die antichris is n vrou (Open 17). Wat is n vrou in profesie?

    n Vrou is n kerk (sien Eff 5:22-24, Jesaja 54:5-6, 2 Kor 11:2) en n hoer n afvallige Kerk (Eseg 16:28, Jer 3:3). En as ons Jer 3:3 en Open 17:5 vergelyk:
    Jer 3:3 En die renbuie is ingehou, en daar was geen laat rens nie. Maar jy het n hoerevoorhoof gehad, jy het geweier om jou te skaam.
    Rev 17:5 en op haar voorhoof was n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde.
    En wat die vrou verder betref:
    Open 17:18 En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde.
    Open 17:9 Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit.
    Die stad (Open 17:8) sit op sewe berge (Open 17:9). En dit is algemene kennis dat Rome op sewe heuwels gebou is. Die antichris heers dus uit Rome uit en is n Kerk EN 'n Koninkryk.


    Punt is: Volgens Bybelprofesie wat ditself verklaar (en ons dus nie verskoning het om ander betekenisse daaraan te heg nie) is die antichris dus n koningkryk sowel as n Kerk-sisteem en is gesetel in Rome. En dit regeer die wereld.

    Hoe meer duidelik moet God dit nog vir ons maak? Of wil die mens dit maar net nie sien nie?

    Hoeveel kanidate is daar?

    Maar wag, kom ons kyk gou na nog een of twee punte:

    Tydsduur van die antichris:

    Dan 7 wys die antichris het tussen die 10 horings uitgekom DIREK van die Romynse dier se kop (Dan 7:24) en dat dit daar sal wees tot die wederkoms. Die antichris het dus tot volheid gekom toe die Romeinse Ryk geval en opgebreek het in 10 hoof koninkryke. Die horinkie vernietig 3 van hulle. Dit het alles gebeur voor 476AD. Die Antichris is dus al daar van 476AD en sal daar wees tot en met die wederkoms. Paulus bevestig dit in 2 Thes 2 met sy tyds-limiete. Dat die alreeds wortel het in sy tyd en daar sal wees tot die Wederkoms.

    Die antichris is dus alreeds, volgens die Bybel, met ons. Hoekom wag die wereld dan dat hy nog moet kom?

    Antichris kom uit die Christen Kerk uit:
    2Th 2:4 die testander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.
    Vir Paulus het alles vorentoe gel. Ons het n terugblik op die geskiedenis. En waar kom die Roomse bestel vandaan? Uit die Christen Kerk uit. Dit is n Kerk, n vervalle Kerk (hoer), n koninkryk met n koning en voldoen aan elke liewe kriteria van die antichris wat God gee in die Bybel.

    To this he devotes, on the contrary, the greater part of the prophecy; and I must ask you now carefully to note the various points that prove this horn to be a marvelous prophetic symbol or hieroglyph of the Roman Papacy, fitting it as one of Chubb's keys fits the lock for which it is made, perfectly and in every part, while it refuses absolutely to adapt itself to any other. - Romanism and the Reformation - H. Grattan Guinness
    Hoekom nog verward probeer soek vir n toekomstige antichris? Terwyl almal se o op die horison is in afwagting op n toekomstige antichris, wat hulle in die toekoms gaan beinvloed, is die antichris al eeue lank hier en mislei die wereld links en regs en regeer die wereld vanuit Rome deur haar Jesuiete en beinvloed hulle met haar wyn vol vals doktrines.

    En DIT... is ber-misleiding.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ben,

    In wese kan ek nie veel verskil van jou nie, behalwe dat ek glo daar 'n veel groter verband tussen Jode en die Rooms katolieke Kerk is, as wat ek dink baie besef. Die Rooms Katolieke Kerk is in vele vorme op Krypto-Judasme gebou en mens moet hierdie verband kan raaksien, wat dan ook baie dinge verklaar van Joodse beheer ten tye van Rooms Katolieke beheer. Wie beheer dan nou vir wie? Hier is 'n aangrypende waarheid soos gesien kan word op, How the Kabbalist Jews took over the Roman Catholic Church through the Jesuit Order

    Kripto-Judaste of dan nou 'crypto-Jews' (wat kabbalisties is), is diegene wat 'n ander geloof aanneem en praktiseer daarin, maar in die geheim steeds Judasme beoefen.

    Sien jy so verband en indien nie, hoekom sou jy dit negeer indien wel?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  6. #6
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,640

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    ... daar 'n veel groter verband tussen Jode en die Rooms katolieke Kerk is, as wat ek dink baie besef...
    Vir seker. Ek glo die Roomse bestel is soos n spons. Soos hulle deur die wereld versprei het soos kanker het dit die afgodsdienste van die nuwe gebiede genkorporeer en sogenaamd gedoop. Daar is selfs n Engelse term daarvoor: Baptized Paganism. Hierso sal jy n baie interessante artikel vind om te lees.

    Punt is, Openbaring 13 se dier bestaan uit elemente van die 4 diere van Dan 7. Die antichris is, volgens die Bybel, n opsomming van die 4 voorafgaande koninkryke (Babilonies, Mede en Perse, Grieks en Romeins) en is die akkumulasie van almal. Soos ek dit verduidelik het eenmaal oor Danil 2:
    Quote Originally Posted by Ben Cronje View Post
    Let ook wel: die klip verbrysel nie net die voete nie, maar die hele beeld(vers 35, 45) is verbrysel tot poeier! Dit is ook GELYKETYD verbrysel (vers 35). As hierdie beeld opeenvolgend is, m.a.w. die een word vervang met die ander, hoekom het nie net die voete verkrummel nie?
    Wel, die filosifie van die kop is oorgedra en uitgebou in die filosofie van die bors en arms, vergroot is in die filosofie van die lende, ingesluit is in die filosofie van die yster en versprei is aan die wereld van yster en klei. Wanneer die klip dus die voete tref, word die hele geskiedenis se bydrae tot hierdie eindtyd-filosofie ook ter gelyke tyd vernietig. En so kom die hele sisteem van die vyand van God tot n einde.
    Die antichris is dus glad nie bang om heidense gebruike in te bring en sogenaamd te ver-Christelik nie. Kyk maar na Kersfees (al die Heidense gode verjaar op 25 Desember! Jesus is in Junie-Julie iewers gebore. Kersfees het dus niks met Jesus te doen nie), Paasfees (gedoopte fees vir die vrugbaarheids-godin Ishtar, paaseiers en al...), klein doop, All Saints- and All Soles day (gedoopte Da de los Muertos-dag) en vele meer.

    God het natuurlik n opinie hieroor:
    Deu 12:30-32 neem jou dan in ag dat jy nie, agter hulle aan, verstrik word nadat hulle voor jou uit verdelg is nie, en dat jy nie na hulle gode vra en s nie: Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien? dat ek ook so kan doen. 31 So mag jy nie handel met die HERE jou God nie; want alles wat vir die HERE n gruwel is, wat Hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen; want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle met vuur vir hulle gode. 32 Alles wat ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.
    Natuurlik steur die antichris homself nie hieraan nie. Hy is egter nie alleen nie. Protestante het die Sewende dag Sabbat weg gelaat en die opstanding-Sondag bygevoeg. En daarom kan hulle vandag so maklik in gedeelde sonde na Mamma toe terug gaan. DIT en al die ander Roomse vals doktrines wat hulle weer terug ingevoer het oor tyd sedert die Reformasie. Kyk hoe lekker vier hulle steeds Kersfees, Paasfees, doen klein doop ensomeer. 2017 word immers beskou as die jaar waarin Protestantisme finaal sterf. Maar ek dwaal af, jammer.

    Die RK-bestel is n spons wat nie bang is om heidense gewoontes te inkorporeer nie. Sonaanbidding, Mitraisme, Griekse folosofie soos evolusie en Rede (reason) gebasseer op natural law of natuurwette, Romeinse Heidense gelowe en hordes afgode in die vorm van Saints. Hulle het n afsonderlike saint vir elke ding, net soos die Romeine n afsonderlike god gehad het vir elke ding.

    Die RK bestel is ook nie bang om in die bed te spring met ander gelowe nie. Onthou, esoteries ontken die RK Jesus en glo in die vader-moeder-seun drie eenheid afkomstig van Nimrod-Semiramis-Tammuz. Eksoteries s hulle natuurlik hul 3 eenheid is Vader-Seun en Heilige Gees.

    Ander gelowe ontken Jesus (Hinduisme, Judaisme, Zoraisme, Bhoedisme, Bhahi ensomeer). So hoekom sal die RK bestel hulle nie inkorporeer en doop nie? Die RK soek immers dat al die gelowe een moet word onder die RK leiding...natuurlik. Daarom is ek glad nie verbaas dat daar n groot aanwesigheid van sogenaamde Kripto-Judasme in die RK-bestel aanwesig is nie. Die Kabbelah is natuurlik uiters okkult en so is die RK esoteriese geloof ook. Die Kabbelah aan die uiteinde van die dag het maar sy oorsprong op dieselfde plek as die RK-esoteriese geloof; Babilon.

    Maar onthou: Die RK-bestel is nie aanwesig in Kripto-Judaisme nie. Kripto-Judaisme is aanwesig in die RK-bestel. Kripto-Judaisme is opgesuig in die RK-spons in. Maar die spons is steeds RK. Die antichris is steeds die antichris.

    Wat dit wel vir my beklemtoon is dat die web van die antichris baie groter, gekompliseerd en ver-reikend is as wat mens kan raai.
    Open 13:3 ...and all the world wondered after the beast.
    Dis wondered, nie wandered nie. Die wereld is gemesmiseer en verwonderd oor hierdie dier. Want hyt tentakels in alles en regeer alles.

    Ten laaste, die Jesute hou daarvan om die toutjies te trek vanuit die agtergrond. Klandestien. Dikwels is hulle agter die Rothchilds en Oppenheimers van die wereld. Die Jesuete is glad nie skaam om die eer en krediet aan ander te gee nie, al kom dit hulle toe. Hulle is die poppe-meesters wat die toutjies trek, die wereld regeerders vanuit die donker agtergrond.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Die Rooms Katolieke Kerk is in vele vorme op Krypto-Judasme gebou en mens moet hierdie verband kan raaksien, wat dan ook baie dinge verklaar van Joodse beheer ten tye van Rooms Katolieke beheer. Wie beheer dan nou vir wie?
    Is die RK op Krypto-Judasme gebou? Of het die Kabbalah sy wortels op dieselfde plek as wat die RK se esoteriese geloof het? Ek glo die tweede deel.

    Die RK-bestel, volgens al die beskrywings in die Bybel, is die antichris. Die spons. En ongeag wat die spons intrek, die spons bly die objek. As ek dit so kan stel?

    Eintlik kon ek seker net die laaste sin geplaas het, en die Ben-gebabbel uitgelaat het seker...
    Maar ek probeer maar altyd die agtergrond gee waarteen ek stellings maak.

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ben,

    Alhoewel Judasme (wat spesifiek die "Babylonian Talmud" as gesag lees) en die Roomse Kerk makliker waarneembaar is, gaan dit in wese oor die verborgenheid agter hierdie bewegings en nie een van hulle kan uitgesonder word nie. Die "New Age" beweging manifesteer in veral Hindoe-isme en ook Hindoe-isme is 'n verborge werking van Babilon. Vele Christelike strome verteenwoordig Babilon ook. Die werking en verborgenheid van Babilon in my verstaan, is wat mens moet fokus op... en die akkumulatiewe somtotaal van Babilon se verborge werking strek wyer as net die Roomse Kerk of Judasme byvoorbeeld...

    Die beeld in Danil wat Nebukadneser van gedroom het, het 5 ryke gehad. Dit was in my verstaan nie om dowe neute in die vorm van 'n mens se liggaam gegee nie. Die kop van goud verteenwoordig Babilon. Dit spreek vansself dat die ander 4 ryke deur die kop gerig sal word. Babilon is op hierdie wyse nog nooit sedert Nebukadneser, afwesig van die wreldtoneel gewees nie.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  8. #8
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,640

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ferdi.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Alhoewel Judasme (wat spesifiek die "Babylonian Talmud" as gesag lees) en die Roomse Kerk makliker waarneembaar is...
    Is dit makliker waarneembaar? 99% van Christene daar buite is nie eers amper hiervan bewus nie. Dit word amper van geen kansels meer verkondig nie. Jy en ek is al lank hiervan bewus, maar meeste Christene is nie. Ons moet dus nie in daardie slaggat trap van, “omdat ons dit weet, weet almal dit” nie. Inteendeel, die Roomse bestel gee voor hulle is ‘n Christen Kerk en die hele wereld omtrent glo haar. Die Reformasie het haar nie geglo nie en uitgewys as die antichris. Hulle het die deksel van die efa gelig. Maar die Jesuete te teen-reformasie doktrines van Preterisme en Futerisme het die deksel weer terug op die efa gesit:

    Sagg 5:5-6 Daarop kom die engel vorentoe wat met my gespreek het, en s vir my: Slaan tog jou o op, en kyk wat daar te voorskyn kom. 6 Toe s ek: Wat beteken dit? En hy antwoord: Dit is die efa wat te voorskyn kom. Verder het hy ges: So lyk hulle in die ganse land.
    Sagg 5:7-8 En meteens word daar ‘n looddeksel opgelig, en daar was ‘n vrou wat binne-in die efa sit. 8 En hy s: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.
    Sagg 5:9 Toe slaan ek my o op en kyk—daar kom twee vroue te voorskyn met die wind in hulle vlerke; en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van ‘n groot sprinkaanvol, en hulle het die efa weggevoer tussen die aarde en die hemel.
    Sagg 5:10 Daarop s ek aan die engel wat met my gespreek het: Waarheen bring hulle die efa?
    Sagg 5:11 En hy antwoord my: Om vir haar ‘n huis te bou in die land Snear; en is dit klaar, dan word sy daar op haar plek neergesit.
    Sagg 5:5-11 beskryf dit dus. Nadat die looddeksel [steek geheime weg] terug gesit is, is die vrou weer onder die dekmantel en word deur onreine vols na Snear (Babel was in Snear) toe geneem en sy word daar op haar plek in haar huis geplaas. Weereens is dit dus profesie, en ‘n Vrou in profesie is.............‘n Kerk.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    ...gaan dit in wese oor die verborgenheid agter hierdie bewegings...
    Open 17:5 en op haar voorhoof was ‘n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde.
    Die Roomse bestel s daardie verborgenheid. En volgens die Bybel:
    Open 17:15 En hy s vir my: Die waters wat jy gesien het, waar die hoer op sit, is volke en menigtes en nasies en tale.
    Open 12:9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.
    Rev 12:9 And the great dragon was cast out, that old serpent, called the Devil, and Satan, which deceiveth the whole world: he was cast out into the earth, and his angels were cast out with him.
    Open 13:3 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond was, en sy dodelike wond is genees. En die hele wreld het verwonderd agter die dier aan gegaan.
    Volgend die Bybel is dit die antichris wat die hele wereld mislei. Niemand anders nie.

    En as jy s:
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    ... en nie een van hulle kan uitgesonder word nie.
    As die antichris die wereld mislei, dan moet AL hierdie ander klandestine groepe waarna jy verwys, deur die antichris beheer word en as werktuie vir sy eie einddoel gebruik word. Reg?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Die "New Age" beweging manifesteer in veral Hindoe-isme en ook Hindoe-isme is 'n verborge werking van Babilon.
    Wie is die vader van die “New Age” beweging? Tik “Father of New Age Movement” in google in. En mens kry:
    Pierre Teilhard De Chardin: Father Of The New Age Movement
    Hy was ‘n Super-Jesuiet. Gaan lees maar op oor hom. So wie beheer die “New Age”-beweging?

    Gen 3:4-5 Toe s die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; 5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle o sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.
    In hierdie twee verse het Satan die deure oopgemaak na lke sisteem van vals godsdiens wat vandag daar buite is!

    • “Julle sal gewis nie sterwe nie”: Dit is die fondasie van Spiritualisme. Die siel is onsterflik, daarom kan jy met hom kommunikeer (Film “Ghost” byvoorbeeld), en dit het by hinduisme, die Egiptiese gelowe en omtrent elke liewe ander geloof vandag inslag gekry)
    • “...julle o sal oopgaan...”: Dit is die fondasie van Oosterse geloof. Jy gaan meer en meer “verligting” kry wat jou na al hoe hor vlakke van bestaan sal neem.
    • “...sodat julle soos God sal wees...”: Dit is die fondasie van Pantheisme, Panentheisme, en dus die “New Age” beweging. God is binne jou, daarom is jy gelyk aan Hom en daarom is jy eintlik ‘n god. Jy red jouself.
    • “...deur goed en kwaad te ken.”: Dit is die fondasie van Heidense gelowe of dan “Paganism”. Daar moet ‘n gelyke balans tussen goed en sleg wees, en bla bla bla.
    • Die hoofpunt egter was dat Satan vir Eva wou kry om God te bevraagteken. En dit is die basis van Griekse filosofie en sogenaamde “Higher criticism”.

    The beginning of wisdom is found in doubting; by doubting we come to the question.” - Aristotelus.

    Inelkgeval. My punt is dat die RK deur sy Jesuiete al hierdie gelowe vandag beheer. Onthou, Satan beheer ALLES wat nie van God af is nie. Satan beheer dus ALLE gelowe, behalwe God se ware kinders. En wat het Satan met hierdie beheer gedoen?

    Open 13:4 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en ges: Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?

    Open 17:13 Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.
    Die hele wereld en hul gelowe wonder agter die dier aan. Hulle gee beheer oor aan die dier. En Satan gee die dier mag. Alles kom dus na die dier toe.
    Sien ons nie vandag hoe leiers van al die gelowe die pous se ring soen nie? Google dit. As jy die pous se ring soen, is jy onderstaande aan hom en onder sy gesag.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    ... en die akkumulatiewe somtotaal van Babilon se verborge werking strek wyer as net die Roomse Kerk of Judasme byvoorbeeld...
    Ek sou eerder s dit akkumuleer en kom tot uiting in die antichris, die Roomse bestel. En die Roomse bestel gebruik al die ander as werktuie tot Satan se eind-doel.

    Die feit is, die RK-bestel regeer die wereld. En die konings gee hul mag aan haar. Sy het God se kinders nog altyd vervolg en gaan dit weer doen. Haar vyand is Christen fundamenteliste – hulle wat die Bybel glo soos dit daar staan. En die Bybel maak dit duidelik dat die groot verdrukking deur haar nog kom!!! As God ons waarsku teen die antichris, hoekom wil ons dan euwel op ander plekke gaan soek? Glo ons God nie? Neem ons Hom nie ernstig op nie? Twyfel ons in God?


    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Die beeld in Danil wat Nebukadneser van gedroom het, het 5 ryke gehad. Dit was in my verstaan nie om dowe neute in die vorm van 'n mens se liggaam gegee nie. Die kop van goud verteenwoordig Babilon. Dit spreek vansself dat die ander 4 ryke deur die kop gerig sal word. Babilon is op hierdie wyse nog nooit sedert Nebukadneser, afwesig van die wreldtoneel gewees nie.
    Ja, maar dit alles akkumuleer en eindig in die voete. En die antichris is in die voete. Hy slaan die ghitaar daar. En die Bybel wys hoe God die hele hierargie vernietig: Satan, sy dier, en die vals profeet.

    Ferdi, eers as mens aanvaar wie God uitwys as die antichris, soos die Hervormers en vroe Protestante, en God 100% vertrou, dan maak die res van profesie ook soveel meer sin.

  9. #9
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ben,

    Ek neem jou argument oor die Roomse Kerk net so, maar ek dink ons praat nou verby mekaar. Die Roomse Kerk word baie spesifiek die hoer van Babilon genoem. In Openbaring 17:9 staan daar dat sy tussen 7 berge sit en is dit die verklaring vir die dier met die 7 koppe.

    Die groot imputus in die RKK is die Jesute. Die Jesute se groot imputus is weer die Jode (vals Jode). In Openbaring 1-3 waar Jesus die gevare aan die 7 gemeentes uitspel, wys Hy net op 2 groot vyande van die Kerk. Satan en vals Jode. Tog glo ek die RKK is die gevolg van Judasme wat spesifiek ontstaan het as teenvoeter vir die Christendom, maar om die RKK te identifiseer maak 100% sin, gegewe die konteks dat die RKK verteenwoordigend is van 'n totale aanslag teen die waarheid. Die totale aanslag teen die waarheid is wat Babilon op neerkom en dit is wat die RKK verteenwoordig. Die Bybel praat van die RKK as die hoer van Babilon en die Bybel, gee meer gesag aan Babilon as aan die RKK.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  10. #10
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,640

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ferdi.

    Wat beteken imputus?

    Net vir interessantheid:
    Hand 11:26 En hulle het ‘n hele jaar lank in die gemeente saam vergader en aan ‘n aansienlike skare onderwys gegee; en die dissipels is in Antioch vir die eerste keer Christene genoem.
    Vr hierdie oomblik is die Christene slgs as ‘n Joodse sekte beskou. En Jode genoem. Toe Johannes die Openbaring van Jesus Christus neergepen het, afgesonderd op ‘n eiland, is hier ‘n vraag 1 wat mens dalk mens self moet vra:

    Vraag 1: Was die woord “Christen” alreeds aan Johannes bekend?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    In Openbaring 1-3 waar Jesus die gevare aan die 7 gemeentes uitspel, wys Hy net op 2 groot vyande van die Kerk. Satan en vals Jode.
    Hier wys jy dit self uit. Dit gaan oor Jesus se Kerk, en Jesus wys gevare uit vir Sy Kerk. met ander woorde Christene. Jode het Jesus verwerp en is nie in Sy Kerk nie. Hoekom Sy Kerk waarsku teen Jode wat nie Jode is nie, as Jode nie eers in Sy Kerk is nie, wat nog te s Jode wat nie Jode is nie?
    Verstaan die punt wat ek probeer maak hierso? Dit gaan nie hier oor Jode wat nie Jode is nie, maar Christene wat nie Christene is nie. Die woord “Christen” was net bloot nog nie aan Johannes bekend nie.

    As versterking hiervoor haal ek graag ook bykomend die volgende aan hierso:

    Act 20:29-30 Want ek weet dit, dat n my vertrek wrede wolwe onder julle sal inkom en die kudde nie sal spaar nie. 30 Ja, uit julle self sal daar manne opstaan wat verkeerde dinge praat om die dissipels weg te trek agter hulle aan.
    Sien ook 2Ti 2:17-18, 2Ti 4:3-4; 2Pe 2:1-3; 1Jn 2:19; 2Jn 1:7. Die tema is deurlopend. Hulle lyk soos een van julle, maar is nie. Vals Christene....vals Jode.

    Persoonlik glo ek dus nie dat wanneer Openbaring praat van “Jode wat nie Jode is nie” dit is soos dit lui nie, maar dat dit eintlik “Christene wat nie Christene is nie” is. Wolwe in skaapklere. Die oorgrote boodskap in al die verse ondersteun dit vir my.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek neem jou argument oor die Roomse Kerk net so, maar ek dink ons praat nou verby mekaar.
    Ons dalk moontlik besig om verby mekaar te praat. So kom ons probeer tot ons dit nie meer doen nie....

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Die Roomse Kerk word baie spesifiek die hoer van Babilon genoem. In Openbaring 17:9 staan daar dat sy tussen 7 berge sit en is dit die verklaring vir die dier met die 7 koppe.
    Hoeveel koppe het die Dan 7 se diere in totaal?:
    • 1 kop van eerste dier (Dan 7:4)
    • 1 kop vir tweede dier (Dan 7:5)
    • 4 koppe vir derde dier (Dan 7:6)
    • 1 kop en 10 horings vir vierde dier (Dan 7:7, 7:20)
    As mens die wiskunde doen, sien mens daar is in totaal 7 koppe en 10 horings. Selfde as:
    Open 17:3 En hy het my in die gees weggevoer na ‘n woestyn, en ek het ‘n vrou sien sit op ‘n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings.
    Maar wat gebeur nou in in Dan 7:8? Daar kom ‘n 11de horingkie uit, en hierdie horinkie het identiese eienskappe met die hoer. Die Hoer dus in Open 17 is dieselfde entiteit as die 11de horinkie in Dan 7. ALBEI SIT OP ‘N konglomeraat dier met 7 koppe en 10 horings.

    Die klein horinkie in Dan 7 is dus presies dieselfde entiteit as die hoer in Open 17. Die horing ‘n koninkryk en die hoer ‘n Kerk. Die twee karakter eienskappe van die antichris. En al die ander profesie-kriteria oor die antichris komplimenteer die twee. Elke Bybel-boek gee net meer inligting, ala Jes 28:10. In Dan 2 byvoorbeeld is die 4 koninkryke liggaamsdele, in Dan 7 diere en wat van die skaap ram en bok ram wat Mede en Perse en Griekeland is...

    So die hoer is nie net die kersie op die koek en dus alles waarheen dit gewerk het nie, maar die 7 berge is ook ekstra clues dat Sy in Rome sit en die wereld regeer. Jesus is dinamies. Hy gebruik baie keer dieselfde beeld om meer as een punt mee oor te dra, maar dit is nooit antachonisties nie, maar komplimentr. God gee al hoe meer detail in progressie.

    En ek glo dit.

  11. #11
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ben,

    Quote Originally Posted by Ben Cronje
    Wat beteken imputus?
    Dis impetus, jammer. Die impetus is om dit te imputeer wat ten laste gel word of wat toegereken word op welke wyse ookal. Die impetus is 'n voorstuwende krag.

    Hieronder is 'n diagram wat in 'n neutedop uitspel wat ek probeer oordra aan jou. Ek is oortuig dat die eintlike probleem in Judasme gesetel is (wat niks met Ou Testamentiese Israel te doen het nie), wat die oorsprong van Babilon se verborge werking uitdra na 'n verwarde wreld... (Judasme is hiervolgens die impetus en Babilon is weer die impetus wat ten laste gel was op Judasme en Satan is die impetus wat Babilon daargestel het). Judasme het die RKK beinvloed, nie andersom nie en Judasme het ontstaan as teenvoeter vir die Kerk en was voor die RKK al 'n werklikheid. Tog verstaan ek jou argument, maar ek is oortuig dat die eintlike probleem met die RKK dieper l as die RKK self. Lees gerus hieronder,

    "The Roman Catholic Church was established by crypto-Jews as a false "Christian" front for their Babylonian religion. Both Judaism and Catholicism are based upon Babylonian mysteries."

    18268661_10207771489959908_1577608174064930752_n.jpg
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  12. #12
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,640

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ferdi.

    Ek begin die vermoede kry ons stem dalk saam en dat ons tg by mekaar verby praat. Maar dit is nog net ‘n sterk vermoede.
    Ek is op soek na iets. Sodra ek dit gekry het, is ek terug met ‘n lekker plasing. Tot en met dan laat ek jou solank hiermee (hoekom? Ek weet nog nie ):

    Wanneer het die Kazarian Jode Jode geword? 8ste eeu NC. Hulle was natuurlik gebasseer op die Kabbelah. Hoewel daar nou ‘n ou is wat s hierdie storie is ‘n mite. Hierso.
    Ek vertrou natuurlik nie sy studie nie, want hier gee hy ietsie interessants weg:
    Sand had tied the Khazar issue directly to the Israeli-Palestinian conflict, telling Haaretz in 2008 that many Jews fear that wide acceptance of his thesis would undermine their “historic”right to the land.”- hierso. Die man het dus ‘n agenda. En ja, ek het op die Iranse nuuskanaal, PRESS, gehoor dat die Palesteine dit opbring. Hulle is bewus daarvan. So dit lyk vir my na 'n paniek-gedrewe studie.

    Die Roomse Kerk het ongelukkig begin swaai in Konstantyn se tyd (313 NC) na die donker kant toe. 5oo jaar voor die Kazaars na hul Kaballah-gebaseerde Judaisme “bekeer” het.
    Die Jesuite is gestig as teen-reformasie “eenheid” in 1540. 700 jaar na die Kazaar Jode se “bekering”.

    Hoe oud is die Kabbalah?
    • Die Zoar is die Kabbalah se begin. 70 NC rond. Hierso.
    • Die tweede groot byvoeging is gemaak deur Rav Isaac Luria (the Ari) van die 16de eeu.. (1534 – July 25, 1572). Hierso.

    Nou het ons soort van ‘n tydlyn.

  13. #13
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,640

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Ferdi, ek het na jou tabel gaan kyk in plasing #11. Ek het ook die artikel gaan lees.
    Maar vr ek repliek daaroor wil lewer, is daar tog ‘n punt of twee om voor die tyd te maak:

    Open 17:5 ...die moeder van die hoere...
    Open 18:7 ...Omdat sy in haar hart s: Ek sit as koningin en is geen weduwee nie, en droefheid sal ek nooit sien nie.
    Jes 47:8 Hoor dan nou dit, wellustige wat so veilig sit, wat in jou hart s: Dit is ek en niemand anders nie! Ek sal nie as weduwee sit of kinderloosheid ken nie.
    Dit is wat die antichris s en is volgens die Bybel. Onthou, die antichris staan op twee bene; ‘n Politieke en Kerklike been. Net soos die RKK. Slegs die RKK as mens daaroor dink. Uit haar Kerklike been redeneer en glo sy so. Inteendeel, as ons haar vra:

    “Other churches are not sisters of ours, the Vatican insists.” – The Independent. Sept 5, 2000.
    “It must always be clear that the one, holy, catholic and apostolic universal church is not the sister, but the mother of all the churches.” – Cardinal Ratzinger. 9/4/2000.
    Soos in profesie voorspel, stem sy saam.
    Punt hier is: Alle kerke is dus onder haar geskik. Reg? Alle gelowe loop agter haar aan. Die Bybel maak dit duidelik. Die Hele wereld en hul gelowe loop agter die dier (antichris) aan en aanbid die dier.

    Jou artikel beweer die volgende:
    "The Roman Catholic Church was established by crypto-Jews as a false "Christian" front for their Babylonian religion..." - See more at: https://www.henrymakow.com/catholic-....kNj4Ktxm.dpuf
    As Krypto-Jode dit gestig het en dus beheer het, hoekom s die Bybel dit nie?

    Inteendeel: Die Bybel s alle gelowe en die wereld word deur die RKK as antichris beheer. Die hele wereld aanbid die antichris (Open 13:4,12,15, 14:9,11, 16:2, 19:20, 20:4). Dit wys dat alle gelowe eventueel die dier aanbid, INSLUITEND sogenaamde Krypto-Jode.

    Kom ons maak dus net hierdie punt duidelik:

    Krypto-Judasme kan nie die antichris (RKK) beheer nie. Jy kan nie iets beheer wat jy aanbid nie. As jy iets aanbid is dit bo jou. Die aanbidder word beheer deur die een wat aanbid word. Die antichris word beheer deur die Draak, en die draak is Satan. (Open 13:1,2 en Open 12:9, 20:2). Aanbidding gaan dus boontoe. Krypto-Jode en ander gelowe aanbid die antichris, die antichris aanbid Satan en almal wat die antichris in die ketting aanbid, aanbid Satan dus inderek. En Satan is gelukkig, want hy kry aanbidding. Die groot kwessie van die eindtyd is.....AANBIDDING. Dit was die kwessie van die begin af, dis die kwessie reg deur tot en met die wederkoms. Aanbidding raak elke liewe persoon op hierdie aarde. Niemand gaan veilig iewers kan sit en op TV dophou hoe alles afspeel nie.

    Enige doktrine wat dus wil beweer dat Krypto-Judaisme die RKK beheer, is dus al klaar Bybels VERKEERD en dus alles wat daarna volg van die doktrine is op foutiewe fondasie gebou.

    Dit wat betref beheer.

    Wat van of hulle die RKK gestig het?

    “[I]The phenomenon is especially associated with renaissance Spain, following the June 6, 1391, Anti-Jewish pogroms and the expulsion of the Jews in 1492 unless they converted.” - Wiki hierso.
    Die Krypto-Jode het eers in die 1300’s in die RKK ingekom in massa nadat hulle met die Spaanse inkwisisie gemotiveer is. Toe’s die RKK al oor die 1000 jaar aan die gang. Hoe kon hulle dus die RKK stig?

    OOK: Die RKK het eers met Konstantein se invloed in afgodsdienste verval. Nie met hul stigting nie. As die sogenaamde “Krypto-Jode” dit gestig het, moes die RKK al van die begin af korrup gewees het. En ons het reed gesien dat die antichris BYBELS vanuit die Christen Kerk uit gekom het. Dit het dus ‘n Christen oorsprong, nie ‘n Kabbalistiese Krypto-Jode oorsprong nie.

    Die “Krypto-Judaisme” stigting en beheer van die antichris RKK is dus beide foutiewe fondasies. En die feit dat hy aanbidding op die Sabbat as “euwel” beskou en deur sogenaamde “Krypto-Jode” begin en beheer word, wys my die teorie slaan die bal baie baie ver mis. Die Sabbat is deur God ingestel VOOR die sondeval, en in Eks 20:11 bevestig God SELF dit. Of julle dit wil glo of nie, weg filosofeer of nie. Hierdie teorie is maar net nog ‘n poging om die identiteit van die antichris te probeer maskeer. Soos met Futerisme en Preterisme. Ek sal glad nie verbaas wees as ‘n Jesuet agter die stigting/beheer teorie sit nie. Jesuiete is op hul gelukkigste in die agtergrond immers!

    Inelkgeval, hier is ‘n diagram wat meer sin maak Bybels en vir my persoonlik ook:


    Hoe voel jy oor hierdie tabel?

  14. #14
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Quote Originally Posted by Ben Cronje View Post
    Inelkgeval, hier is ‘n diagram wat meer sin maak Bybels en vir my persoonlik ook:


    Hoe voel jy oor hierdie tabel?
    Hi Ben,

    Ek dink hierdie diagram s presies soos ekself dit verstaan. Dit gaan heel eerste oor die verborgenheid van Babilon of dan nou mistieke Babilon. Die groot probleem met die Jode (spesifiek vals Jode), is dat die impetus van Babilon die voorstuwende krag in hulle is, wat Jesus dinge laat s het oor hulle soos mens in die Nuwe Testament lees. Niemand anders as vals Jode nie, het Hy 'addergeslag' genoem, 'witgepleisterde grafte' genoem en hulle selfs vergelyk of gelyk gestel as 'n 'sinagoge van Satan'.

    Kabbalisme is die onderbou van Judasme en dit spreek vanself dat dit veel vroer volg vanuit Babilon as die Roomse Kerk wat eers veel later gevolg het (maar net so sentraal is en meewerk om Babilon te verwesenlik). Tog gaan dit eerstens oor mistieke Babilon en die vraag is bloot, wie verteenwoordig Babilon in hierdie hoedanigheid? Wat myself betref verteenwoordig Sionisme, Judasme en ook die Rooms Katolieke Kerk, op primre wyse die verborge werking van Babilon as een totale konsep. Vele ander bewegings het wel ook 'n sekondre inspraak, soos Hindoe-isme en Islam. Om net die Roomse Kerk uit te sonder laat ruimte vir die totale aanslag wat 'n gegewe is, om gate te laat in so siening.

    Dit gaan uiteraard oor Babilon en ons moet mistieke Babilon ontmasker en sal dan 'n realistiese prentjie kry. Die feit bly egter dat Judasme wat voor die RKK bestaan het, al gekoppel kon word aan mistieke Babilon (dis basies my argument). Deur egter net Judasme of die RKK te wil ontmasker, fokus mens verkeerd, so glo ek in elk geval. Hier is 'n baie goeie artikel wat Philip daaroor geskryf het...,

    Die verborgenheid van Babilon
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  15. #15
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,388

    Re: Wie is die Anti-chris en wanneer kom hy?

    Hi Ben,

    Hieronder is 'n baie insiggewende skrywe oor die verband tussen Judasme en die Rooms Katolieke Kerk.

    MYSTERY, BABYLON THE GREAT
    CATHOLIC OR JEWISH?


    Hier is 'n uittreksel om die verstommende ooreenkoms uit te wys...

    A listing of parallels between Roman Catholicism and Judaism, which have analogues in the Eastern Orthodox Church as well, presented us with the startling prospect that Roman Catholicism may have been a Judaized form of Christianity from its inception. In the list of traditions below, links to the Catholic Encyclopedia show that the Roman Catholic Church justifies most of its practices by appealing to the Old Testament. Even in cases where the New Testament is cited as justification, these practices are not required under the New Covenant but have their basis in Judaism.



    Priesthood (cf. Levitical priesthood/mediators between God and men)

    Pope (cf. Jewish High Priest)

    College of Cardinals (70) (cf. seventy elders of Moses/Deut.17:8)

    Confession of sins to priest for forgiveness (cf. Lev.5:5)

    Daily sacrifice of the Mass (cf. Daily burnt offering / Heb.10:11)

    Altars for sacrifices

    Altar vessels of gold and silver

    Vestments for priests

    Cardinals skullcap (cf. Jewish yarmulke)

    Offertory (cf. Offerings)

    Church buildings for worship (cf. Temple)

    Liturgy (cf. service of the Temple)

    Sunday obligation (cf. Sabbath observance)

    Ecclesiastical Feasts (cf. Jewish feasts)

    Scapular / Hairshirt (cf. Sackcloth)

    Works-based salvation (cf. Mosaic Law)

    Sacrament of infant baptism (cf. Rite of Circumcision / Talmud)

    Wafer-only Communion (cf. Manna/Shew Bread)

    Sacrament of Confirmation (cf. Jewish Bar/Bat Mitzvah)

    Burning of candles and incense (cf. Exodus 30)

    Holy water font (cf. The Laver / Exodus 40)

    No salvation outside the (Catholic) Church (Gentiles must convert to Judaism to be saved)
    Hier is nog 'n vrdere bevestiging...

    "JUDEO BABYLONIAN INFLUENCE

    We can see the Judeo/Babylonian influence in the organization of the Roman Catholic Church. The Vatican College of Cardinals is the Roman Catholic version of the Jewish Sanhedrin. The College of Cardinals, like the Sanhedrin, has traditionally had 71 members. However, that number has been expanded in modern times. The members of the College of Cardinals are called Cardinals for a reason. Cardinal means chief, principal, preeminent, or fundamental. The Catholic Cardinals fill the office of the Jewish "Chief" Priests who, along with the scribes and elders, were members of the Sanhedrin.

    The Sanhedrin selected the High Priest who was the head of the Sanhedrin, just as the Cardinals select a Pope who is the head of the College of Cardinals. The seventy-first member of the Sahehdrin is the High Priest. The Catholic corollary to the High Priest is the Pope, who as head has traditionally been the seventy-first member of the College of Cardinals."
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. The danger in anti-war and anti-death penalty stances
    By Brother Mark in forum Bible Chat
    Replies: 106
    Last Post: Jul 2nd 2008, 12:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •