Results 1 to 2 of 2

Thread: Pannenberg se Draslandplatkoppe

  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Johannesburg
    Posts
    461
    Blog Entries
    8

    Pannenberg se Draslandplatkoppe

    Ek sal DV in my volgende pos in Afrikaans vertaal. Ek moet egter eers die debat soos dit in Engels aangaan, plaas---dus, dubbel seker maak!

    Moet in elk geval nou eers ry vir die dogtertjies!

    Pannenberg se Draslandplatkoppe

    Skryf Wyatt Houtz http://postbarthian.com/2017/10/02/r...cal-date-time/
    The Resurrection Appearances: A Seven Part Series
    Part 4. The Third Day: A Theological Symbol or a Historical Date and Time?
    If the resurrection of Jesus Christ was a historical fact, as Wolfhart Pannenberg contends, then there was a specific date and time when the resurrection happened. The New Testament provides two potential times for dating the resurrection of Jesus: the gospels say "the first day of the week" (Mark 16:2) and Paul says "on the third day in accordance with the scriptures" (1 Cor 15:4).

    Wyatt Houtz:
    <<If the resurrection of Jesus Christ was a historical fact…

    Wolfhart Pannenberg:
    …contends, then there was a specific date and time when the resurrection happened.>>

    GE:
    I contend there is no <If> about either the <facticity>, the <date>, or the <time>, or, day of the week, of the resurrection of Jesus Christ "on the third day in accordance with the Scriptures" 1Corinthians 15:4.

    Wyatt Houtz:
    <<The Resurrection Appearances>>

    GE:
    To begin with, There were no, <<Resurrection Appearances>>, and there are, no <<Resurrection Appearances>> according to the Scriptures, the ‘Gospels’. They are unquotable because they are nonexisting in the Gospels.

    Wyatt Houtz:
    <<The Resurrection Appearances: … The Third Day:>>

    GE:
    There were no, <<Resurrection Appearances: … The Third Day>>, and there are, no <<Resurrection Appearances: … The Third Day>> according to the Scriptures, the ‘Gospels’. They are unquotable because they are nonexisting in the Gospels.
    There were Appearances of the Risen Jesus on the day after “the third day according to Scriptures Christ rose from the dead on” though, viz. (which exactly was), “early the First Day of the week He as the Risen One APPEARED on to Mary Magdalene first.” Mark 16:9.
    Which ‘facticity’ immediately tells the day of the week that Christ Rose from the dead on, viz. (which exactly was), “Late on the Sabbath as it mid-afternoon began to dawn towards the First Day of the week.” (A.T. Robertson, Tyndale, et al.)

  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Johannesburg
    Posts
    461
    Blog Entries
    8

    Re: Pannenberg se Draslandplatkoppe

    Overgesetsynde….

    Skryf Wyatt Houtz http://postbarthian.com/2017/10/02/r...cal-date-time/
    Die Opstandingsverskynings: ’n sewedelige reeks
    Deel4. Die Derde Dag: ’n Teologiese Simbool of ’n Historiese Datum en Tyd?
    As die opstanding van Jesus Christus ’n historiese feit was, soos Wolfhart Pannenberg voorstaan, dan was daar ’n spesifieke dag en tyd wat die opstanding gebeur het. Die Nuwe-Testament voorsien twee potensile tye vir datering van die opstanding van Jesus: Die Evangelies s: "die Eerste Dag van die week" (Markus 16:2) en Paulus s: "op die derde dag volgens die Skrifte" (1Korintirs 15:4).

    Wyatt Houtz:
    ‘As die opstanding van Jesus Christus ’n historiese feit was, soos…

    Wolfhart Pannenberg:
    …voorstaan, dan was daar ’n spesifieke dag en tyd wat die opstanding gebeur het.’

    GE:
    Ek staan voor dat daar gn ‘As ’ omtrent die ‘feitlikheid’, die ‘datum’, of die ‘tyd’, of, dag van die week is of die Opstanding van Jesus Christus "op die derde dag volgens die Skrifte" was nie. 1Korintirs 15:4.

    Wyatt Houtz:
    Die Opstandingsverskynings

    GE:
    Eerstens, Daar was gn ‘Opstandingsverskynings’ nie, en daar was gn ‘Opstandingsverskynings volgens die Skrifte’, die Evangelies, nie. Hulle kannie gekwoteer word nie want hulle is nie dr, in die Evangelies nie.

    Wyatt Houtz:
    Die Opstandingsverskynings: … Die Derde Dag:

    GE:
    Daar was gn ‘Opstandingsverskynings: … Die Derde Dag’ nie, en daar is gn ‘Opstandingsverskynings: … Die Derde Dag: volgens die Skrifte’, die Evangelies, nie. Hulle kannie gekwoteer word nie want hulle is nie in die Evangelies, dr nie.

    Daar was weliswaar Verskynings van die Verrese Jesus op die dag n “Christus die derde dag volgens die Skrifte opgestaan het”, naamlik presies toe “Hy, die Verresene / die Opgestane (Jesus), vroeg op die Eerste Dag van die week, eerste aan Maria Magdalena VERSKYN het.” Markus 16:9 Johannes 20:11-17—welke ‘feitelikheid’ onmiddellik reeds die dag van die week waarop Christus uit die graf en dode opgestaan het, verduidelik en bewys as: “Daardie Presies Selfde Dag”, “Sabbat, laat, mid-namiddag vr die Eerste Dag van die week.” Sien die Ou Hollandse Vertaling snder en vr die ‘[na]’ van latere edisies, King James Authorised Engelse, en Griekse en ander moderne vertalings. Vgl. ook outoriteite soos A.T. Robertson, “Word Pictures”, ensomeer.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 2 users browsing this thread. (0 members and 2 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •