Dankie, ek hoop ook so
Dankie, ek hoop ook so
Hi Phil, Welkom hierso by ons
Is dit al lekker warm in die Limpopo??
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
H'lo julle.
Ek is bly om saam met kinders van die Here te wees.
Dit is my eerste dag hier en as dit van my afhang het ek gekom om te bly.
Dankie Ferdi vir die verwysing.
Dit lyk my Ferdi is 'n baie goeie verkoopsagent, hy het my ook in die strik gevang
Baie welkom Lewies, ek is ook maar nuut hier, maar ek is bly jy is hier en hoop om nog baie lekker met jou saam te gesels.
maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
Hand 1:8 (33/53 AV)
Groete en baie seën
Phil
Dankie Phil.
Ek dink daar is heelwat om oor te gesels, ja.
Geniet jou Koedoebiltong daar in die Bosveld. Oor 'n maand gaan ek ook daar in die Baltimore omgewing 'n draai gooi. Jiep!
Welkom Lewies![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg

Goeienaand almal. Dankie vir die uitnodiging Ferdi.
Ek is woonagtig te Pretoria, is gelukkig getroud met 2 pragtige seuns.
Ek het Jesus aangeneem as my Verlosser in 1980. Wat besonders was aan hierdie ervaring is dat Jesus met my persoonlik gepraat het in 'n droom. Dit sal my bybly tot die dag van my dood.
Ek glo ons gaan nog lekker kuier want Jesus is my passie! en ek glo vir julle ook![]()
Dankie EngelHart, jy is meer as welkom en ek hoop dat jy net so geseën sal word hier, soos baie ander al geseën was. Sien jou op die kampus!
Hehehe... ek dink nou daaraan, baie van ons het seker nooit die geleentheid gehad om na skool te gaan studeer nie, hier is nou elkeen se kans, vir die wat dit weer wil doen, die wat dit nog nooit gedoen het nie en ook vir die wat die eerste keer nie so goed gevaar het nie...![]()
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Wel sedert ek by die forum angesluit het is dit seker al die vierde of vyfde keer wat ek hier kom draai maak om myself voor te stel.
Ek weet net eenvoudig nie wat om van myself te se nie...ek sou eerder soos Paulus wou kon se dat ek van dag tot dag sterwe sodat Christus in my kan lewe want eintlik is ek minder as niemand nie, maar Hy wat in my woon, Hom van Wie ek getuig, Hy wat my bekwaam gemaak het om hier te mag deelneem....mag dit so wees dat julle Hom in my sal sien. Ongelukkig sterf ek nie heeltemal soos Paulus nie en dan sal julle dalkies die onaagename ware ek ook sien.
Maar, om myself op te som, ek spel vreeslik sleg, is nie goed met tale en woorde nie, ek HAAT godsdienstigheid of godsdiens...die Here wat alles gemaak het en in stand hou deur die Woord van Sy krag het geen mens se dienste nodig nie....daarom het Hy hulle heel laaste gemaak en die vrou is selfs na die mens Adam gemaak sodat daar geen misvestand kan wees nie.
Terwyl ons nou in die Genesis omgewing van die skrif is, ons mense is ook nie beeld draers van God nie...Adam was dit op die dag toe God hom gemaak het....maar na sy wedergeboorte uit die lewe in die dood in, duidelik nie meer na die beeld van God geskape nie. ( Gen. 5:1 en 3 ) So, moet dus nie die beeld van God in my soek nie of my verwyt omdat ek nie meer soos Hy lyk nie.....Hy is sedert my wedergeboorte op 16/12/1984 besig om my te her-skep terug na Sy ewebeeld toe....en Sy tyd is Sy tyd.
Vrede vir julle almal, nie vrede soos die wereld se vrede wens ek julle toe nie, want hier sal daar nooit weer vrede wees nie, want daar was sedert Genesis 3:6 nog nooit....Sy vrede wens ek julle toe en mag Sy vrede in julle harte heers en so bewerkstellig dat julle almal binne Sy volmaakte wil sal wandel! Amen!
Hi almal
Ek is sedert 4 Junie 1994 'n wedergebore kind van die Here met 'n duidelike roeping en 'n passie om siele vir God se Koninkryk te wen. (Terloops, ek glo dat ELKE christen daardie roeping het en dat dit die grootste enkele rede is waarom ons op aarde leef.)
Ek woon al 27 jaar in Lichtenburg, in die ou Wes-Transvaal, gelukkig getroud met een kind. Ek glo dat kontak met boeties en sussies in die Here noodsaaklik is vir enige kind van die Here om staande te bly, en om geestelik te groei. Dis die hoofrede waarom ek by hierdie forum, waarvan ek onlangs eers gehoor het, aangesluit het.
EK het grootgeword in die era voor rekenaars, en dus is die elektroniese media vir my nog 'n redelik onbekende veld. Ek is nog lekker dom, maar ek leer elke dag, en is baie opgewonde oor die moontlikhede wat lidmaatskap aan hierdie forum inhou. Ek sien baie uit daarna om julle hier te ontmoet en saam te gesels oor dinge wat saak maak.
Groetnis!![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks