Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Hi
Ek het gister eers hier aangesluit en vind dit baie interresant hier.Ek het gedurende 2004 my hart oorgegee aan ons Lewende Jesus Christus en is dit wonderlik om deel te maak van Sy gemeente. Ek het die afgelope jare geweldig baie geleer en leer nog steeds.Ek wil dan ook deel wees van die forums en graag n' bydra lewer.
Baie welkom by ons Henry en ek glo jy kan soos baie van ons 'n plek vind waar mens werklik baie kan leer en ook groei.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Welkom Henry ! <><><><<><><>
Henry....Welkom!!![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Hallo julle. Nog 'n nuwe een...
Ek is Ben en bly in Gordonsbaai. Het per toeval op jul webwerf afgekom in my soeke na 'n Afrikaanse boek. So eintlik het my web-soeker julle gevind en my agterna gesleep as't ware. En nee, ek het nie die boek gevind nie.. :-).
Het my hart jare terug vir Jesus gegee, maar vinnig weer daarna "afgekoel". Maar God laat los nie! Iemand het eenmaal die volgende kwyt geraak: "Mens kan in God se hand om val, maar nie uit val nie." Hoe waar. Aan God al die eer! En hier is ek steeds deur die genade van ons Skepper. Hierdie forum bied ons 'n geleentheid om saam met mede-gelowiges te verkeer en idees van verstaan uit te ruil in ons almal se soeke na God se waarheid. God se Woord is so dinamies dan geen siel ooit kan roem dat hy/sy nou alles weet nie. En dit is ongelooflik.
My passie is God se profesiee en ek strewe om elke dag meer te leer.
Seengroete aan almal
Welkom Ben
Mag ons almal mekaar tot seën wees hier
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Welkom by ons Ben en bly dat jy ons kon vind!
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Baie welkom, Ben! Ek het al opgemerk dat wanneer ons so saam gesels op Lighuis, dan het die waarheid die manier om na vore te kom. Ek is baie bly dat jy saam met ons na die waarheid kom soek.
Hi, ek is nuut ... nuut in die netwerk storie, en ook op die site. Dissipelskap is belangrik vir my, doen dit by die kerk, die werk en by die huis. Die dag toe die Here aan my deur kom klop het, was ek bitter eensaam, en raadop. Hy het al die antwoorde gehad, en het van toe af my op Sy pad begin lei... Vandag is ek ewig dankbaar daarvoor... en is bly, ek kan ander van Sy liefde en genade leer...
Ek gesels uit 'n ysige Bloem... halfverkluimd van koue, maar met 'n warm hart. Ek het actually ander goed gesoek, en toe op die site afgekom... hoop dit bly so interesant, soos dit nou is.
Groete
Mari![]()
Hallo Mari. Welkom uit koue Bloem!. Ek't ook iets anders gesoek en hier geland.
Baie "cool" avatar wat jy het.....
Sien jou op die drade...![]()
Hi Mari, baie welkom hier, ek is baie bly dat jy saam met ons kom gesels oor Jesus! 'n Mens kan nooit genoeg praat oor Jesus nie, né.
Baie dankie, wat die avatar betref, dit vertel so stukkie van my geskiedenis.... toe ek dit sien, het ek geweet, dis vir my. Ek sal maar die forums deurgaan, en sien waarvan ek hou... beter, watter praat met my.Dan kan ek saam gesels...
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks