Your Advert here
cure-real
Page 5 of 44 FirstFirst 12345678910111213141516 ... LastLast
Results 61 to 75 of 646

Thread: Nuwe lede, stel jouself voor

  1. #61
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,489
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Ek weet nie van Eugene nie, maar Fila is beslis nie in Limpopo nie, ek weet, ek het sy huis gesien
    Hmmmm... hoe vêr is hy van Limpopo af, as hy by sy huis is...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  2. #62
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Hmmmm... hoe vêr is hy van Limpopo af, as hy by sy huis is...
    As hy by sy huis is en ek is by my huis, 450km om presies te wees. Ek weet daardie afstand presies want ek het hom al twee keer langsaam afgetel op 'n Sondagmiddag as ek van hom af terug ry huistoe as hy my besig gehou het tot 3 uur daai oggend

  3. #63
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,489
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    As hy by sy huis is en ek is by my huis, 450km om presies te wees. Ek weet daardie afstand presies want ek het hom al twee keer langsaam afgetel op 'n Sondagmiddag as ek van hom af terug ry huistoe as hy my besig gehou het tot 3 uur daai oggend
    Hy bly seker nie 450km van Limpopo se grens af nie. Bly jy nie dalk 450 in Limpopo in nie?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  4. #64
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Hy bly seker nie 450km van Limpopo se grens af nie. Bly jy nie dalk 450 in Limpopo in nie?
    Luister hier, jou tegniese ontleding van hierdie onderwerp staan my nie aan nie hoor

    Goed dan. Die grens van Limpopo is so 150 km van my af. Ek sit smack bang in die middel van Limpopo (Pietersburg). So, as my wiskunde nie te vrotterig is nie, dan is hy 300 km van die grens van Limpopo af.

    TEVREDE

  5. #65
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    O, en net sodat jy die regte algemene rigting kry, hy bly nie in Nelspruit, Mosambiek, Zimbabwe of Botswana nie

  6. #66
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,489
    Hmmm, sien, nou is ons al 150km nader. Mens kan nou die kraai ook raadpleeg en hoor hoeveel nader maak 'n reguit lyn dinge. Jy sal dalk verbaas wees hoe vêr hy van jou voorstoep af bly...

    Hy's amper in Limpopo sê ek jou...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  7. #67
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Dis reg Ferdi, ek gaan sommer vanaand 'n bietjie melk en suiker by hom leen.

    En dan Sondagmiddag, maak ek sommer gou daar by jou 'n draai vir tee en koek

  8. #68
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    South-Africa
    Posts
    19
    Wel goeie middag aan almal.Bly om te sien limpopo hou julle op julle tone.

  9. #69
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,489
    Quote Originally Posted by JMN View Post
    Wel goeie middag aan almal.Bly om te sien limpopo hou julle op julle tone.
    Ek sal graag wil weet waarvoor staan Lim-popo. Popo weet ek, maar wat is die lim, is dit die fan se lim? Julle moet bietjie uitvind watse tipe popo 'n limpopo is?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  10. #70
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek sal graag wil weet waarvoor staan Lim-popo. Popo weet ek, maar wat is die lim, is dit die fan se lim? Julle moet bietjie uitvind watse tipe popo 'n limpopo is?
    Moet ek vir jou 'n kaart stuur. Het jy al gehoor van die Limpopo rivier, soos die een op ons Noodelike Grens

  11. #71
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,489
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Moet ek vir jou 'n kaart stuur. Het jy al gehoor van die Limpopo rivier, soos die een op ons Noodelike Grens
    Maar ek weet nog steeds nie wat is 'n limpopo nie? Natal is die piesang provinsie en Wes-Kaap die suur-druiwe provinsie en die ou Suidwes is biltongland, is Limpopo, popoland?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  12. #72
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Maar ek weet nog steeds nie wat is 'n limpopo nie? Natal is die piesang provinsie en Wes-Kaap die suur-druiwe provinsie en die ou Suidwes is biltongland, is Limpopo, popoland?
    Ferdi

    Limpopo is die steak en boerewors provinsie

  13. #73
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    South-Africa
    Posts
    19
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Ferdi

    Limpopo is die steak en boerewors provinsie
    Dit mag die steak en boerewors provinsie wees maar jy vergeet die biltong.

  14. #74
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek sal graag wil weet waarvoor staan Lim-popo. Popo weet ek, maar wat is die lim, is dit die fan se lim? Julle moet bietjie uitvind watse tipe popo 'n limpopo is?
    Ja, Ferdi, ons weet wat "Zimpopo" is, maar nie Limpopo nie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  15. #75
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,489
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Ja, Ferdi, ons weet wat "Zimpopo" is, maar nie Limpopo nie
    Ek sou reken met 'n Zimpopo, het die fan se lim klaar die popo getref, maar met 'n Limpopo is dit 'n popo wat wag dat die fan se lim... se lim ja!

    Jong... ons praat nou baie nonsens... ek moet gaan werk!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •