EINDTYD - HOE NABY IS DIE WEDERKOMS VAN CHRISTUS? #5
'n Reeksie van 8 poste wat ek in my beste Brits ingestuur het
LAST DAYS – HOW CLOSE IS THE SECOND COMING OF CHRIST #5?
http://bibleforums.org/showthread.ph...85#post2313285
EINDTYD - HOE NABY IS DIE WEDERKOMS VAN CHRISTUS? #5
'n Reeksie van 8 poste wat ek in my beste Brits ingestuur het
LAST DAYS – HOW CLOSE IS THE SECOND COMING OF CHRIST #5?
http://bibleforums.org/showthread.ph...85#post2313285
my God; in Him I will trust (Psa 91:2).
If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.
Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.
Daar word baie min deesdae op die eindtyd blad gepraat. Weet julle wat die natuur besig is om daar buite te doen. Behalwe vir die vulkane, olie rampe, ens, het ek die volgende inligting.
http://earthquake.usgs.gov/earthquak...quakes_all.php
Vanaf 1 Mei 2010 tot 6 Mei 2010: (6 dae)
Daar was vir hierdie tydperk sover 270 aarbewings. Daar was 4 bokant 6 op die rigterskaal, 15 bokant 5, 54 bokant 4, en die ander 197 was onder 4 op die rigterskaal. Nou praat ons nie eers van al die ander rampe soos oorstromings, tornado's, modder strortings en moenie vergeet die onrus wereldwyd in lande soos Korea, Thailand, Griekeland ,ens, ens.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube

Ek dink die rede daarvoor is dat ons al so gewoond raak daaraan. Ons het letterlik in hierdie nuwe era van natuurrampe en onrus inbeweeg. Gisteraand weer het die amerikaanse markaandele weer getuimel. Dit het my nie eers veras of bekommerd gemaak nie. Dit is die tyd waarin ons leef. Ons gaan onself nog deur ons nekke vir alles begin betaal. Lewensonkostes gaan so die hoogte inskiet dat ons gaan begin om met net die nodigstes oor die weg te kom. Dit gaan lei tot nog werksverliese, wat dan 'n verdere impak gaan hê op armoedde en werkloosheid.
Baie waar RR, ek sit met dieselfde ding in my kop. Ons lees van "net nog" 'n finansiële krisies maar besef nie hoe dit ons gaan raak nie. R10 'n liter vir petrol ? Geen probleem ! Nog mense wat hulle werk verloor ? Solank dit net nie ek is nie !
Die "padda in die pot water" sindroom vang ons almal.
Iets interesants oor die olie lek naby Mexico. Ek se geensins hierby dat dit die vervulling is van Openabring nie, maar lees hier.
Openabring 16:3 En die tweede engel het sy skaal op die see uitgegooi, en dit het bloed geword soos van ‘n dooie, en al die lewende wesens in die see het gesterwe.
Hoe lyk die bloed van 'n dooie? Dit is swart. Heel moontlik is dit wat die Here gaan gebruik om hierdie profesie in vervulling te laat kom.......'n reuse olie katastrofie. Olie kan AL die diere in die see laat sterf.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube

Gister se vars nuus oor aardbewings as al weer ou nuus vandag. Hier is die nuutste.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Durbandude, I am an ex-Toti boy and your Afrikaans is better than some english I have heard... all that matters is if you speak praise and love and worship and truth to Him and know him... Amen!
Dis alles net genade -Ma Grace![]()
"My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"
Is die vermeerdering van kennis nie ook een van die tekens nie?
Persoonlik sou ekself dit ook as 'n teken sien en die wese van die inligting in hierdie draad is verkry vanaf ds Hennie Prinsloo van die EGK in Brits. Dit was eintlik bedoel as 'n goeie vetrekpunt en in alle waarskynlikheid is daar veel meer tekens. Ek kry dit net nie nou in die hande nie, maar het gelees dat een van die dinge wat in Noag se tyd gebeur het, was dat vrouens of ouers nie meer kinders gekry het nie, net soos vandag was die seksuele (hoe mooi die vrou moet lyk) besig om belangriker te word as om kinders te kry (God se opdrag om te vermeerder en die aarde te vul) en dit opsigself is 'n teken dat soos in die dae van Noag alles net oor die mens begin draai het en wys dat ons net soos toe, baie naby aan die einde is.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks