PDA

View Full Version : Aktiveer jou privaat boodskap funksie so



CFJ
Oct 9th 2007, 07:58 PM
David,

Jy kan na 10 plasings jou privaat boodskappe aktiveer in die "User CP", onder "Edit Options". Laat weet as jy reggekom het?

Groete,
Ferdi

Sien bietjie laer af in draad vir volledige instruksies oor hoe om jou privaat boodskap funksie te aktiveer - Phil

CFJ
Oct 16th 2007, 06:42 PM
Kaalvoetkind,

Ek stuur vir elkeen maar 'n boodskap na hul 10de plasing, want mens se privaat boodskappe kan eers ge-aktiveer word na 10 boodskappe op die forums. Jy kan na "User CP", "Edit Options" gaan... en dan net jou privaat boodskappe aktiveer. Laat weet as jy nie regkom nie?

Sien bietjie laer af in draad vir volledige instruksies oor hoe om jou privaat boodskap funksie te aktiveer - Phil

Phil Fourie
Oct 17th 2007, 09:07 AM
Vir almal wat nuut is hier, net die volgende inligting:

Wanneer jy meer as 10 plasings gemaak het EN 7 dae al lid is van die forum (jy word dan genoem 'n "Confirmed Member"), kan jy jou privaat boodskap funksie aktiveer.

Dit word as volg gendoen:

1. Sodra jy ingeteken is, klik links bo op "User CP"
2. Op die "Control Panel" links, klik "Edit Options"
3. Scroll af na "Messaging & Notification" --> "Private Messaging"
4. Tick die boksie wat sÍ: "Enable Private Messaging"

Whala en jy kan privaat boodskappe stuur en ontvang.

Enjoy
Phil

NS! Ek het hierdie plakkerige draad oopgemaak, want Ferdi is besig om my teen die mure uit te dryf:lol:

Phil Fourie
Oct 18th 2007, 05:49 AM
Ek verwyder alle ander plasings in hierdie draad, want dit sÍ maar net oor en oor dieselfde ding, as iemand 'n probleem daarmee het, stel my net in kennis en as jy regtig baie beswaard is, sal ek jou plasings terugsit;):D

Groete
Phil