PDA

View Full Version : Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ



CFJ
Oct 30th 2007, 08:47 PM
Die volgende inligting is verkry uit 'n boek, Die Wederkoms van Christus, deur ds. Hennie Prinsloo, bl. 11,


En julle sal hoor van oorloŽ en gerugte van oorloŽ. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke.
(Mat 24:6-7)
Jesus het voorspel dat die wÍreld in die eindtyd 'n kookpot van oorloŽ, revolusies en opstande sou word namate ons nader aan Sy werderkoms beweeg. Die grootste oorloŽ wat ooit ooit op aarde geveg is, het in die 20ste eeu voorgekom:


WÍreldoorlog I, 1914 - 1918. 27 Nasies het mekaar die stryd aangesÍ en ongeveer 10 miljoen mense is in hierdie oorlog dood.
WÍreldoorlog II, 1939 - 1945. Tussen 53 en 60 miljoen mense is in hierdie oorlog dood.
Sedert 1900, m.a.w. net in hierdie eeu (tot 2000), het meer as 100 miljoen mense in oorloŽ gesterf.
In 1993 alleen het daar 29 groot oorloŽ in die wÍreld gewoed.

Geweld is 'n teken van die eindtyd:


En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens:
(Luk 17:26)

Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van God, en die aarde was vol geweld.
(Gen 6:11)

Ta-An
Mar 21st 2011, 01:00 PM
Amerika, Engeland en Frankryk val LibiŽ binne 2011

Tonton
Mar 22nd 2011, 09:52 PM
Tsunami, Aardbewing, radioaktiewe bestraling (pessiektes?) Japan, 11 Maart 2011...

AndreHa
Apr 8th 2011, 12:18 PM
Janee, verder in Mat 24 sien ons mos:


(Mat 24:29) Immediately after the tribulation of those days shall the sun be darkened, and the moon shall not give her light, and the stars shall fall from heaven, and the powers of the heavens shall be shaken:

(Mat 24:30) And then shall appear the sign of the Son of man in heaven: and then shall all the tribes of the earth mourn, and they shall see the Son of man coming in the clouds of heaven with power and great glory.


Dis waarheen dinge op pad is...

trudie
Apr 8th 2011, 02:50 PM
Daar was 'n mortier aanval op 'n Israeli skoolbus gister.Ek weet nie hoe on dit te 'link' nie.Dit lyk of sagte teikens weer deur hamas aangeval word en net Israel word gekritiseer.