PDA

View Full Version : Dans as aannbidding??



Ta-An
May 25th 2008, 01:48 PM
http://transvalia75.co.za/dance/

net 'n vinnige kykie na wat ek doen :)

Ta-An
Jun 1st 2008, 03:18 PM
ek vat 'n kans en wys net gou-gou ..... :D

MrT
Jun 1st 2008, 08:00 PM
http://transvalia75.co.za/dance/

net 'n vinnige kykie na wat ek doen :)

Ek dink dis n wonderlike manier van aanbidding. Ons erediens vanaand het juis oor dans met God gehandel.

Watter een is jy op die video?

Die Filadelfieer
Jun 2nd 2008, 09:34 AM
Dankie vir die vid's An, is regtig baie mooi.

Ek het vir die eerste keer van hierdie manier van aanbidding by jou geleer, en ek dink dit is wonderlik.

Roelof
Jun 4th 2008, 07:38 AM
net 'n vinnige kykie na wat ek doen :)

ACCM

Dis pragtig, ek het al amper so-iets in die Pinksterkerke gesien !!


:):)
:)

Toe die verbondsark van die HERE by die stad van Dawid kom, kyk Migal, die dogter van Saul, deur die venster uit en sien koning Dawid dans en speel, .... (1Ch 15:29)