PDA

View Full Version : Gebed vir gay chemikus

Roelof
Jun 18th 2008, 06:20 AM
Die doel van die draad is nie om gays te veroordeel nie, ware Christene weet die beoefening daarvan is sonde.

Die gebed is vir 'n gay man, sy ouers is van Ladybrand. Hy het nagraadse kwalifikasies in chemie en woon tans saam met 'n man in die Kaap. Sy gelowige ouers het herhaaldelik met hom gepraat en hom later volgens 1 Kor 5:5 aangespreek. Die mense wat niks vertel van sy leefstyl, beskou hy as goedkeuring.

Bid asb vir hom en sy siel.

Romans 12:2 (New International Version)

Do not conform any longer to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind. Then you will be able to test and approve what God's will is—his good, pleasing and perfect will.

Etienne Marais
Jun 14th 2009, 12:24 AM
Ek se ook ons moet bid vir gay mense se bekering en dat die Here hulle moet lei om uit te vind dat gay verkeerd is.:note::note::note::note::cry::cry::cry::cry::cr y::cry::cry:
Ek stem met jou saam dat gay 'n gruwel is en nie in ons samelewing hoort nie.

Roelof
Jun 14th 2009, 04:24 AM

Etienne

Dankie vir jou gebede

Etienne Marais
Jul 19th 2009, 05:02 PM
Ek glo ook my gebede sal help. Om te bid help altyd.:bounce:Ek sal aanhou bid dat hy sal uitving gay is verkeerd. Dit is sonde en sal altyd sonde bly. Dit werk altyd om tot die Here te bid.

Francois Marais
Jul 20th 2009, 05:23 AM
Onthou moet nie die persoon verkeerd probeer bewys en hammer die hele tyd op hom nie. Ek het Donderdag aand gesien dat een persoon dit helemal verloor het, uit die selgroep gehardloop het en die kerk gemeenskap gevloek het.

Toon naaste liefde aan die persoon. Ek is deur die selfde en verstaan wat die persoon deur gaan. Probeer om hom by die gospel betrek en vertrou op God dat hy die regte pad sal sien.
Dink aan hom in my gebede.

Roelof
Jul 20th 2009, 09:57 AM
Toon naaste liefde aan die persoon. Ek is deur die selfde en verstaan wat die persoon deur gaan. Probeer om hom by die gospel betrek en vertrou op God dat hy die regte pad sal sien.
Dink aan hom in my gebede.

Francois

Dankie vir die advies