PDA

View Full Version : Lighuis se grootbaas verjaar



Phil Fourie
Sep 4th 2008, 10:58 AM
Baie geluk Ferdi, mag jy 'n wonderlike dag he en mag die Here alle aspeke van jou lewe ryklik seen.

Sal jou dalk as jy gelukkig is later 'n luitjie gee ;)

Ta-An
Sep 4th 2008, 02:42 PM
Ferdi,
Mag die Here Sy aangesig helder oor jou laat skyn
:pray:
:hug:

CFJ
Sep 4th 2008, 03:34 PM
Agge nee, hoe klein voel ek nou... :blush: , maar baie dankie julle :)

Die Filadelfieer
Sep 8th 2008, 01:02 PM
Ferds,
Ek het jou klaar ge-happy happy op die mods forum, so ek sal maar hierdie gellentheid gebruik om oor die huweliksklokkies uit te vra. Lui hulle al ? Moet ek my boeing-kaartjie boek ?

CFJ
Sep 8th 2008, 02:22 PM
Ferds,
Ek het jou klaar ge-happy happy op die mods forum, so ek sal maar hierdie gellentheid gebruik om oor die huweliksklokkies uit te vra. Lui hulle al ? Moet ek my boeing-kaartjie boek ?

Nee jong Fila, jy sal maar met 'n Hercules of Dakota moet kom, met een van daai kaartjies wat met die hand uitgeskryf word, dit gaat nog so rukkie neem... :cool::P