PDA

View Full Version : Bybel Studie in die Kerklike Konteks



Antonvs
Sep 21st 2008, 07:49 PM
Hieronder heg ek skakels na kerke en gemeentes wat ek glo die Bybelse mandaat van Woord-Prediking getrou uitvoer.

Kriteria vir Aanbeveling
1) Ek plaas slegs gemeentes hier wat ek Persoonlik besoek het en / of noue bande met die gemeente gehad het in die verlede.

2) Ek is bekend met die LeŽring en Karakter van die Gemeente

3) Ek ondersteun in die breŽ en in die algemeen die "Geloof-staat" en erediens inhoud

4) Ek probeer nie 'n denominasie / oortuiging promoveer nie, maar eerder kerke te soek wat die Bybelse model vir kerk-wees navolg



Pretoria

Constantia Baptiste Gemeente http://www.cpbc.co.za

Antipas Afrikaanse Gereformeerde Baptiste http://www.reformed.org.za

Grace Fellowship & School of Ministry http://www.gracefellowship.co.za

Central Baptist Pretoria
http://www.central.org.za

Mid-rand

Midrand Chapel (ook Afrikaanse dienste)
http://www.midrandchapel.za.org/default.asp?id=19&mnu=19

Oos-rand

Grace Christian Church
http://gracechristianchurch.co.za/Grace_Christian_Church/Welcome.html

Vaaldriehoek

Grace Church Sasolburg
http://www.gracesasolburg.co.za/index.html

Jeffreys Baai
Jeffreys Bay Bible Church
http://www.jeffreysbaybiblechurch.com/

Port Elizabeth

Grace Bible Church of PE
http://www.pechurchnet.co.za/church/details.php?abc=10009&xyz=Grace%20Bible%20Church

Durban (Hillcrest)

Hillcrest Baptist Church
http://www.baptistchurchhillcrest.com/site/default.asp?sec_id=140004187&nc=1222026480015

Phil Fourie
Sep 29th 2008, 09:41 AM
Ek is self nie 'n lid van die EGK nie, maar wil tog my gewig vir die doeleindes van hierdie draad agter die betrokke kerk gooi. 'n Skakel soos versoek. (http://www.egkerk.co.za/)

Ek wonder nogals gereeld hoekom nie :saint: Nou nie dat ek jou wil dwing of iets hier nie, maar jy weet wat is die regte ding om te doen ;) :lol: