PDA

View Full Version : Jerusalem



Ta-An
Oct 1st 2008, 05:20 PM
Die lied wat so gewild is..... Jerusalem
Ek is op soek na die lirieke

Kan iemand help assebloef??

Willem
Oct 1st 2008, 10:11 PM
Die lied wat so gewild is..... Jerusalem
Ek is op soek na die lirieke

Kan iemand help assebloef??

Jerusalem (the Holy City)...this one which my mother used to sing when I was small, and it affected me so strongly I would weep for the beauty of it all:

Last night I lay a-sleeping
There came a dream so fair,
I stood in old Jerusalem
Beside the temple there.
I heard the children singing,
And ever as they sang,
Me thought the voice of angels
From heaven in answer rang.

Jerusalem! Jerusalem!
Lift up your gates and sing,
Hosanna in the highest!
Hosanna to your King!

And then me thought my dream was changed,
The streets no longer rang,
Hushed were the glad Hosannas
The little children sang.
The sun grew dark with mystery,
The morn was cold and chill,
As the shadow of a cross arose
Upon a lonely hill.

Jerusalem! Jerusalem!
Hark! How the angels sing,
Hosanna in the highest!
Hosanna to your King!

And once again the scene was changed;
New earth there seemed to be;
I saw the Holy City
Beside the tideless sea;
The light of God was on its streets,
The gates were open wide,
And all who would might enter,
And no one was denied.
No need of moon or stars by night,
Or sun to shine by day;
It was the new Jerusalem
That would not pass away.

Jerusalem! Jerusalem!
Sing for the night is o'er!
Hosanna in the highest!
Hosanna for evermore!


:Bkry net die ingilse een en google help glad nie

Ta-An
Oct 2nd 2008, 12:18 PM
Dankie....

Maar ek soek die Afr. woorde, want ek dink van daardie woorde is onskriftuurlik, en ek moet die "Proof" h om dit te kan bewys..

Willem
Oct 3rd 2008, 07:10 PM
Jaaaaa.....dis nou 'n anner storie daaaaiiii........ die ingils het 30 minute gevat, die afrikaans het niks gegee nie.... sal oop hou miskien sal Wynand weet, hy doen lofsang groep by ons kerk?

Sonia Smit
Oct 6th 2008, 12:05 PM
Ek het ook orals probeer kyk vir die woorde maar kry dit nie. My pa het die liedjie op 'n cd. Ek kan vanaand dalk die woorde daar afskryf :D

Smuggler
Oct 8th 2008, 07:08 AM
Ge Korste,Manuel Escrcio,Johann Du Toit ennog sing dit in Afrikaans . . .
Ek dink ek het die woorde by die huis . . .
Sal dit soek en plaas

Ek kan wel die volgende stukkies onthou:

Laasnag het in my drome
'n wonder beeld verskyn
Ek staan in ou Jerusalem
en sien die tempel daar

Ek hoor die klank van stemme


Koor:
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna, in die Hoogte
Hosanna, prys Sy Naam.

Eish... Nou kap my kop bietjie aan . . .:hmm:

Sonia Smit
Oct 8th 2008, 07:19 AM
:blush: Ek moet bieg en s ek het nog nie by die woorde afskryf uitgekom nie...

Ta-An
Oct 8th 2008, 06:58 PM
Daar is iets van 'n leeu en 'n lam in die lied waarna ek soek...

Gene
Oct 10th 2008, 06:16 AM
Ek weet nie of daar dalk 'n ander weergawe ook is nie, maar die weergwe wat ek het maak geen melding van 'n leeu en 'n lam nie.... Nietemin, hier is die Afrikaanse woorde:

JERUSALEM
Laasnag het in my drome, n wonderbeeld verskyn
Ek staan in Ou Jerusalem, en sien die tempel daar
Ek hoor die sang van kinders, net soos n englekoor
En saam sing hul n loflied, wat selfs die heemle hoor
En saam sing hul n loflied, wat selfs die heemle hoor

Jerusalem Jerusalem, sing nou n loflied saam
Hosanna in die hoogste, Hosanna, prys Sy Naam!

Die wonder oomblik het verdwyn, en ek was weer alleen
Stil was die blye Hosannas, en sange van voorheen
Die son se strale het verflou, en geen ster wat rigting wys
Want teen Golgota se heuwel hang , die skadu van n kruis
Want teen Golgota se heuwel hang , die skadu van n kruis

Jerusalem Jerusalem, sing nou n loflied saam
Hosanna in die hoogste, Hosanna, prys Sy Naam!

En weer verander die toneel, n helder glans verskyn
Ek sien die heilge stad daar, die son begin weer skyn

Poorte word weer wyd oopgemaak, die duister het verdwyn
En almal kan daar binnegaan, Geeneen sal buite staan
n Nuwe dag het aangebreek, die kinders sing weer saam
Die heilge stad Jerusalem, sal nooit weer kan vergaan
Die heilge stad Jerusalem, sal nooit weer kan vergaan

Jerusalem Jerusalem, sing nou n loflied saam
Hosanna in die hoogste, Hosanna, prys Sy Naam!

Ta-An
Oct 10th 2008, 07:13 PM
BAie Dankie aan julle almal maar dit is nie die woorde waarna ek soek nie.... :hmm:

Ta-An
May 9th 2011, 07:21 PM
Ek het dit gevind!!!!!!
http://www.vertaalsongtekst.nl/vertaling/The-Hoppers/Jerusalem-10755.html Songtekst

John saw the city, that could not be hid
John saw this city, oh yes he did
John saw a glimpse of the golden throne
tell me all about it, go right on
around the throne he say a crystal sea
there's got to be more, what will it be
i want to go, to that city he saw

Chorus:
New Jerusalem
Jerusalem
i want to walk, your streets that are golden
and i want to run, where the angels have trod
Jerusalem
i want to rest, on the banks of your river
in that city, the city of God

John saw the lion, lay down by the lamb
i wanna know everything about that land
John saw the day but he did not see night
the lamb of God well, he must be the light
and he saw the saints worship the great I AM
crying worthy, worthy is the lamb
i want to go to that city he saw

(Chorus)

Jerusalem, Jerusalem
sing for the night is o'er
Hosanna in the highest
Hosanna forever
forever more

Jerusalem,
i want to walk, your streets that are golden
and i want to run, where the angels have trod
Jerusalem
i want to rest, on the banks of your river
in that city, the city of God
city of God
its Jerusalem
Jerusalem
city of God
its the city of God
---
Lyrics submitted by vanessa.

Vertaling

Johannes, zag de stad, die niet konden worden verborgen
Johannes zag deze stad, oh ja hij deed
Johannes zag een glimp van de gouden troon
vertel mij over, ga rechts op
hij rond de troon zeggen een kristalheldere zee
Er moet nog meer, wat zal het worden
Ik wil, ga dan naar die stad zag hij

Chorus:
Nieuwe Jeruzalem
Jeruzalem
ik wil wandelen, je straten die zijn gouden
en ik wil lopen, waar de engelen hebben betreden
Jeruzalem
Ik wil om te rusten, aan de oevers van je rivier
in die stad, de stad van God

Johannes, zag de leeuw, vast te stellen door het lam
Ik wil alles weten over dat land
Johannes zag de dag, maar dat hij niet zag 's nachts
het lam van God goed, hij moet het licht
en hij zag de heiligen aanbidden de grote IK BEN
huilen waardig, waardig is het Lam
Ik wil naar die stad zag hij

(Chorus)

Jeruzalem, Jeruzalem!
zingen voor de nacht is o'er
Hosanna in de hoogste
Hosanna voor eeuwig
altijd meer

Jeruzalem,
ik wil wandelen, je straten die zijn gouden
en ik wil lopen, waar de engelen hebben betreden
Jeruzalem
wil ik rusten,aan de oevers van je rivier
in die stad, de stad van God
stad van God
Jeruzalem zijn
Jeruzalem
stad van God
Het is de stad van GodNou wil ek die lied gebruik.....MAAR hoe skriftuurlik is dit :hmm: Want daar l nie 'n lam en 'n leeu saam in die Boek Openbaring nie...:hmm:

trudie
May 10th 2011, 04:58 PM
in Jesaja 11 en 65 word van die lam en die wolf gepraat en van die leeu wat sal stooi eet soos 'n bees.Ek weet nie of dit is waaraan jy gedink het nie.

Ta-An
May 10th 2011, 07:34 PM
in Jesaja 11 en 65 word van die lam en die wolf gepraat en van die leeu wat sal stooi eet soos 'n bees.Ek weet nie of dit is waaraan jy gedink het nie.

Ek weet juis van die Lam en die wolf van Jesaja, maar die lied, s: "Johannes sien die leeu l by die lam" en hy verwys na Jerusalem.......... en dit is nie so in die Boek van Openbaring nie..... of enige ander geskrifte van Johannes nie..... nou weet ekke nie so mooi of ek die lied kan gebruik om 'n dans op te choreografeer nie,,,, want die inligting in die lied is nie wat ek in die Bybel raak lees nie :hmm:

RR van Wyk
May 11th 2011, 04:46 AM
ek het al gelees in die Bybel van die leeu wat langs die lam l, dit is nie noodwendig in openbaring nie. Ek glo dit is baie Bybels en een van die beloftes van wat nog gaan kom.

Ek het gou op e-sword vinnig gaan soek en gevind die bewoording is meer soos Trudie reeds genoem het, maar die beginsel bly dieselfde. Persoonlik glo ek hierdie beginsel is soos dit gewerk het voor die sondeval, en Jesus gaan eendag terugkeer om daardie orde te herstel soos dit veronderstel is om te wees.

Johnny
May 11th 2011, 08:47 AM
Ek is seker ons kan die aanname maak dat die Leeu by die Lam sal le as ons dievolgende Skrif lees.......anders moes die Bybel pertinent se by watter diere die Leeu dan sal le......en dit kan 'n boek op sy eie word.

Isa 11:6 Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan l by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en n klein seuntjie sal hulle aanja.
Isa 11:7 Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies l bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os;


The Lion and Lamb
I often hear preachers use the phrase "and the lamb will lie down with the lion". I am assuming they are quoting the Bible, but I can't find it. I have read Isaiah 11:6-8 [6] The wolf also shall dwell with the lamb, and the leopard shall lie down with the kid; and the calf and the young lion and the fatling together; and a little child shall lead them. [7] And the cow and the bear shall feed; their young ones shall lie down together: and the lion shall eat straw like the ox. [8] And the sucking child shall play on the hole of the asp, and the weaned child shall put his hand on the cockatrice' den.

See All... and the Book of Revelation numerous times and have yet to find it. What does this phrase the lamb will lie down with the lion mean?

This is not an exact quote from scripture but rather a combination of thoughts from a couple of verses.

Isaiah 11:6The wolf also shall dwell with the lamb, and the leopard shall lie down with the kid; and the calf and the young lion and the fatling together; and a little child shall lead them.

See All... The wolf also shall dwell with the lamb, and the leopard shall lie down with the kid; and the calf and the young lion and the fatling together; and a little child shall lead them.

Isaiah 65:25The wolf and the lamb shall feed together, and the lion shall eat straw like the bullock: and dust shall be the serpent's meat. They shall not hurt nor destroy in all my holy mountain, saith the LORD.

See All... The wolf and the lamb shall feed together, and the lion shall eat straw like the bullock: and dust shall be the serpent's meat. They shall not hurt nor destroy in all my holy mountain, saith the LORD.

Both of these passages deal with the kingdom age on the earth after the Lord Jesus Christ returns to reign on the earth as King of kings. The ferocious beasts (like the lion) will live peaceably with the gentle animals (like the lamb). Certainly, this will be a literal reality on the earth. However, this picture is also symbolic of the peace that will pervade the entire earth. When preachers speak of the lion and the lamb lying down together, they are referring to the time of peace when Jesus will reign as King over the earth.

David Reagan
http://www.learnthebible.org/the-lion-and-lamb.html

Ta-An
May 11th 2011, 10:01 AM
Johnny die lied s: Johannes sien: ♪ ♫ ♫ ♫ ♪

Johnny
May 11th 2011, 10:24 AM
Johnny die lied s: Johannes sien: ♪ ♫ ♫ ♫ ♪

Dit is nie Johannes wat die lied geskryf het nie......sien?:P

Die Filadelfieer
May 13th 2011, 09:54 AM
Die leeu en die lam gaan miskien saam l, maar die lam gaan nie baie slaap inkry nie. :)

Ta-An
May 13th 2011, 01:53 PM
Openbaring 5:5 Toe s een van die ouderlinge vir my: Moenie ween nie; kyk, die Leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek oop te maak en sy sewe sels te breek.

6 En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar 'n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe o, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.

Die beskrywing hier is duidelik dat die Leeu , die Lam is...en nie so seer 2 verskillende entiteite nie ..

Anton Thomas
Sep 30th 2012, 02:12 PM
Ps 23
"Die Here is my herder, ek kom niks kort nie" se dit elke dag = en dit is hoe dit sal wees

Die woorde wat ons spreuk bebaal wat in ons lewe gebeur.
Ons woorde bepaal die kwaliteit van ons geloof. Adam en Eva het eers gevrees to hulle eet van die boom van kennis van Goed en Kwaat. Dink daaroor, as jy nie geweet het van n hijack nie, sou jy dit nie by n robot gevrees het nie. Dit sou nie eers oor jou lippe gespreuk geword het nie.

God het gese; "Laat daar lig wees" en daar was lig!
Ons tonge moet net se wat Jusus se. Moet nie spreuk wat jy sien nie, spreuk net goei dinge as of dit klaar in sig is. Woorde het baie groot krag, as dit in geloof gespreuk word. Goeie geloof bring freugde, blydskap en rus. Maar in die verlede was ons dalk baie blood gestel aan die duiwel, en dit het ons geloof ook in hom laat groei, en daai geloof bring free in ons harte in. Met anderwoorde, ons moet baie versugtag wees waaraan ons onself en kinders blootstel. Want wat ons hoor, laat ons geloof groei in een van die twee rigtings, Jesus wat liefde is, of Satan, wat frees is. " Jesus is vir my, vir wat kan ek bang wees? As jy regtag Jesus ken, sal jy niks en niemand frees nie.


Deur die bloed van Jusus is ek gesond

Die geheim is:

Johannes 14:14
Belofte van Jesus: "As julle My iets in My naam vra, sal Ek dit doen!"

Nou as jy dit glo wat Jesus se, dan is jy mos gesond, dan se jy, "ek is gesond"
of "Ek kom niks kort nie"

Wat jy spreuk deur geloof, so sal dit wees, kies elke dag tussen lewe en dood.Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor.
Dit is hoe jy jou swaard gebruik teen bose magte en slegte omstandighede. Die bybel is God (Jesus) se woord, self demone bewe as hulle net Jesus se naam hoor. Die Bybel beteken niks as dit nie met ons tonge bely word nie, as ons dit nie teen satan gebruik word nie. Geloof = Ek weet wie ek is, en ek weet wat ek kan doen in Jesus, Matteus 17:20, "Niks sal vir julle (ons) onmoontlik wees nie!

N mostert saaikie is die kleinste van alle boomsaaikies, maar hy het die geloof dat hy die grootste boom is, en dit is wat met hom gebeur.Hy word n baie groot boom onder die regte omstandighede. Saad kan nie kies wat hy wil word nie, hy is wat hy is, maar die mens wat die beeld van God is, het die selfde vermoo as Jesus.As hy weet wie en wat hy is.Ons het nie nodag om satan se nonsens te vat nie.
As die wereld se jy is siek, se vir hom jy is gesond.:pp

Johnny
Jun 12th 2013, 10:37 AM
Ek het dit gevind!!!!!! Nou wil ek die lied gebruik.....MAAR hoe skriftuurlik is dit :hmm: Want daar l nie 'n lam en 'n leeu saam in die Boek Openbaring nie...:hmm:

Ta-An, ek dink nie die lied verwys na die Leeu wat saam die Lam IN Jerusalem le nie. Net na daai lyn se hy die volgende:


i wanna know everything about that land

Hy praat ook van 'n rivier en daar is nie 'n rivier in Jerusalem nie. Dit lyk vir my of hy (liedjie skrywer) 'n paar verskillende dinge sien wat nie in Jerusalem is nie, maar wat wel te doen het met die (profetiese) gebeurtenis wat hy gesien het. Miskien verwys hy (liedjie skrywer) na Jesus wat die LEEU en die LAM in Openbaring is. :idea:

LAM IN OPENBARING
(Rev 5:6) En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar ‘n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe o, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.
(Rev 5:8) en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier en twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is.
(Rev 5:12) en met ‘n groot stem het hulle ges: Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.
(Rev 5:13) En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor s: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!
(Rev 6:1) En ek het gesien toe die Lam een van die sels oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor s, soos die geluid van ‘n donderslag: Kom kyk!
(Rev 6:16) en vir die berge en die rotse ges: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;
(Rev 7:9) N hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was ‘n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande;
(Rev 7:10) en hulle het met ‘n groot stem geroep en ges: Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam!
(Rev 7:14) En ek s vir hom: My heer, u weet dit. En hy s vir my: Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.
(Rev 7:17) want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle laat wei en hulle na lewende waterfonteine lei, en God sal alle trane van hulle o afvee.
(Rev 12:11) En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
(Rev 13:8) En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.
(Rev 13:11) En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak.
(Rev 14:1) En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.
(Rev 14:4) Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.
(Rev 14:10) sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.
(Rev 15:3) En hulle het die lied gesing van Moses, die dienskneg van God, en die lied van die Lam, en ges: Groot en wonderlik is u werke, Here God, Almagtige; regverdig en waaragtig is u we, o Koning van die heiliges!
(Rev 17:14) Hulle sal teen die Lam oorlog voer, en die Lam sal hulle oorwin want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings en die wat saam met Hom is, geroepe en uitverkore en getrou.
(Rev 19:7) Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak.
(Rev 19:9) Toe s hy vir my: Skryf salig is die wat genooi is na die bruilofsmaal van die Lam. En hy s vir my: Dit is die waaragtige woorde van God.
(Rev 21:9) En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en ges: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.
(Rev 21:14) En die muur van die stad het twaalf fondamente gehad, en daarop was die name van die twaalf apostels van die Lam.
(Rev 21:22) En ‘n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam.
(Rev 21:23) En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van God het hom verlig, en die Lam is sy lamp.
(Rev 21:27) En daarin sal nie inkom iets wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie; maar net die wat geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam.
(Rev 22:1) En hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam.
(Rev 22:3) En daar sal geen enkele vervloeking meer wees nie, en die troon van God en van die Lam sal daarin wees, en sy diensknegte sal Hom dien.

LEEU IN OPENBARING
(Rev 4:7) En die eerste lewende wese was soos ‘n leeu, en die tweede lewende wese was soos ‘n kalf, en die derde lewende wese het ‘n gesig gehad soos ‘n mens, en die vierde lewende wese was soos ‘n arend wat vlieg.
(Rev 5:5) Toe s een van die ouderlinge vir my: Moenie ween nie; kyk, die Leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek oop te maak en sy sewe sels te breek.
(Rev 10:3) en hy het met ‘n groot stem uitgeroep soos ‘n leeu wat brul, en toe hy uitgeroep het, het die sewe donderslae hulle stemme laat hoor.
(Rev 13:2) En die dier wat ek gesien het, was soos ‘n luiperd, en sy pote soos di van ‘n beer, en sy bek soos die bek van ‘n leeu; en die draak het hom sy krag gegee en sy troon en groot mag.