PDA

View Full Version : Koning Ahasvéros wil net wéét...



CFJ
Oct 5th 2008, 03:19 PM
... waarom is dit so stil hier in Ester se koffiehuis? :D :lol:









(NS: Jammer dat ek nou julle stilte kom versteur en julle heilige grond betree) :) :blushsad:

protea
Oct 5th 2008, 04:27 PM
[quote=CFJ;1812853]... waarom is dit so stil hier in Ester se koffiehuis? :D :lol::blushsad:[/quote)

Ons het ERG vakansie gehou....;)

CFJ
Oct 5th 2008, 06:52 PM
Ons het ERG vakansie gehou....;)

Wanneer is julle terug...? Ek wil nou nie te veel sę nie, netnou is mens dalk in die moeilikheid, maar julle kan maar weer begin werk as julle terug is... :idea: :cool:

Ta-An
Oct 5th 2008, 07:06 PM
Die mense bestel deesdae tee :rolleyes:

Lanie
Oct 6th 2008, 07:38 PM
Wys jou nou net.... eers praat ons vrouens konsuis te veel, en as ons stil is wonner julle wat aangaan! :lol:

protea
Oct 7th 2008, 05:41 AM
Wys jou nou net.... eers praat ons vrouens konsuis te veel, en as ons stil is wonner julle wat aangaan! :lol:

Net so , Lanie! Ons praat nie net nie, ons is diep DENKERS ook.... ;) Hubby se as ek begin DINK , staan al sy antennatjies kiertsregop...!:lol:

paidforinfull
Nov 9th 2008, 10:52 PM
... waarom is dit so stil hier in Ester se koffiehuis? :D :lol:

(NS: Jammer dat ek nou julle stilte kom versteur en julle heilige grond betree) :) :blushsad:

Nee wat, CFJ - die ding staan nou so: ons sit en wag dat julle mans julle eie 'Koffiehuis' moet oopmaak sodat ons kan gaan koekeloer wat julle daar bespreek!!:rofl:

Die Filadelfieer
Nov 10th 2008, 05:44 AM
Nou kan ek ook sę ek het in Ester se koffiehuis gepos. :pp:pp (laat my dink aan die Caution : this sign has sharp edges " kennisgewingsbordjie )

protea
Nov 10th 2008, 04:27 PM
Fila ,
ons sal jou nie skiet nie... Dis lekker hier in die vroue se geselsplek , ne?;)

CFJ
Nov 11th 2008, 06:58 PM
Nee wat, CFJ - die ding staan nou so: ons sit en wag dat julle mans julle eie 'Koffiehuis' moet oopmaak sodat ons kan gaan koekeloer wat julle daar bespreek!!:rofl:

Ons Koffiehuis is nog ondergronds, daar drink ons filter-koffie op die as-klippe, sonder suiker en melk. Sodra ons suiker en melk ook byvoeg, sal ons bogronds begin opereer, belowe... :lol:

Ta-An
Nov 11th 2008, 07:06 PM
En ek skrik my wawyd wakker toe ek die draad weer sien opduik :eek:

paidforinfull
Nov 11th 2008, 10:41 PM
Ons Koffiehuis is nog ondergronds, daar drink ons filter-koffie op die as-klippe, sonder suiker en melk. Sodra ons suiker en melk ook byvoeg, sal ons bogronds begin opereer, belowe... :lol:

Dis ok - julle kan julle koffiehuis maar die 'Undercover Brothers' noem :D

paidforinfull
Nov 11th 2008, 10:42 PM
En ek skrik my wawyd wakker toe ek die draad weer sien opduik :eek:

Ja - want dis omdat ek altyd so laaaaat wakkerskrik! :)
(Dit neem my nog langer om 'n grap te vang - regtig!)