PDA

View Full Version : 'n Lighuis kuiertjie



Lanie
Oct 8th 2008, 05:02 PM
Hi almal...:wave:

Ek was met julle laaste Lighuis kuiertjie nog nie 'n lid nie, en wag met groot afwagting dat daar weer so iets gereŽl word.

Fila het voorgestel dat ek 'n draad hiervoor begin. Ek wou eers nie want ek's nie voor op die prÍm nie, maar het toe maar besluit om my skaamgeit te los en te hoor wat julle dink...

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 06:56 AM
Fila sal altyd voorstel dat mens so ietsie doen :rolleyes:

Die Filadelfieer
Oct 9th 2008, 09:17 AM
Voorstel dat mens 'n draad oopmaak of kuier ?
Ek is in vir die kuier idee, voorstelle vir waar, wanneer, en hoeveel ?

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 09:27 AM
Vir die kuier meneer ;)

Jy het seker vir Lanie opgesteek om dit te doen ne :rolleyes: :lol:

Maar in allegeval, ek is in, se net waar wanneer en of ek welkom is

Ta-An
Oct 9th 2008, 09:42 AM
Sentraal Transvaal :idea:
Ek het baie kamers, net jammer daar is nie beddens in nie, alles is kantore ... sal; bitjie dink.... wat van 'n naweek by 'n vakansie oord?? Bv. Hartebeespoort Dam.??

Die Filadelfieer
Oct 9th 2008, 09:53 AM
Phil, ek pleit skuldig. :blush:

Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.

Lanie
Oct 9th 2008, 09:58 AM
Anneke, dis 'n great idee!!! Ek loop eintlik ook met die idee rond van 'n kamp by 'n vakansieoord. Dit raak mos nou lekker warm! Die wat nie die kampding wil doen nie kan 'n chalet kry, maar ek dink so 'n lighuis kamp kan mos baie gesellig wees! Die meeste van ons, soos ek kan aflei is mos lief vir die buitelewe. :pp

Sonia Smit
Oct 9th 2008, 10:07 AM
Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.

Fila, ek dink jy moet 'n nuwe draad oopmaak vir die dobbel storie... :rofl:

Ek doen nie die kamp ding nie - ek's te skaam en my man snork te veel...
Maar sal 'n challet kry :D

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 10:14 AM
Genugtig, maar ek geniet mos nou so my antie se idee hier. Het julle enige voorstelle, ek ken nie daai gedeelte van die wereld so goed nie, en my gunsteling plekkies is effe ver vir die mense hier, ek kamp gewoonlik nog meer Noord as wat ek woon en ek woon al redelik erg Noord. :lol:

Nee Lani, ek kamp nie in Tzaneen nie :lol:

Lanie
Oct 9th 2008, 10:20 AM
Nee man, ek het g'n niks gesÍ van Tzaneen nie! :P Ek kry nie eers my fedemilie om hier te kom kuier nie, dis te vÍr. Ek sal alleen lighuis-kamp hou as dit hier moes wees. :blush: Ek weet daar is 'n lekker vakansieoord naby Harties, ons was lank terug daar vir 'n personeelnaweek. Kan net nie die plek se naam onthou nie....

Lanie
Oct 9th 2008, 10:22 AM
Phil, ek pleit skuldig. :blush:

Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.

Fila! Bekeer jouself onmiddellik! :rofl: :rofl: :rofl:

Die Filadelfieer
Oct 9th 2008, 10:24 AM
Fila, ek dink jy moet 'n nuwe draad oopmaak vir die dobbel storie... :rofl:

:D

Iets soos "dobbel drank en dans" ? :D

Phil , die antie gaan vir jou slat as jy haar weer antie noem.....

Ek is in vir die vakansie oord idee, maar ken daardie wÍreld nie goed genoeg om te help besluit nie. Sal inval met watookal... dit moet net "18 maande-oue-besige-klein-blikÍmmertjie-seuntjie-proof" wees.

Lanie
Oct 9th 2008, 10:24 AM
Ek doen nie die kamp ding nie - ek's te skaam en my man snork te veel...
Maar sal 'n challet kry :D

Toemaar Sonia, blykbaar kuier die manne tot 3-uur in die oggend. Daar's nie tyd vir snork nie! :lol:

Ta-An
Oct 9th 2008, 10:30 AM
Phil, ek pleit skuldig. :blush:

Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.
Fila!!!!!!!!!!!!
Maak asb. 'n draad oop vir betugtiging :o

CFJ
Oct 9th 2008, 10:41 AM
Mens kan miskien 'n program met aanbiedinge ook oorweeg, waar mens sekere dinge gaan doen en bespreek..., of hou mens maar net 'n informele kuier...?

Sonia Smit
Oct 9th 2008, 10:48 AM
Iets soos "dobbel drank en dans" ? :D

Dink dit sal nogal 'n interesting onderwerp wees :hmm: :lol:

Eventually moet hulle gaan slaap en glo my Christiaan bou huise! :rofl:
Shame hy kan nie daarvoor help nie... :hug:

Lanie
Oct 9th 2008, 10:55 AM
Wat het jy in gedagte, Ferdi?

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 11:00 AM
Fila, dis my antie, ek mag :P

Ferdi, genugtig NEE, ek wil nie die hele naweek stilbly vir lesings nie :lol: Maar noudat jy dit nou, wat van boeresport, soos sakresies en al daai dinge :P :lol:

Lanie
Oct 9th 2008, 12:36 PM
Ferdi, genugtig NEE, ek wil nie die hele naweek stilbly vir lesings nie...

O gonnatjie piet, as julle lesings wil hou het ons 'n probleem want ek lei aan aandag afleibaarheidsindroom! Seeeerious! :eek: Vra maar my man! :lol:

Wie van julle kan 'n musiekinstrument speel? Dan kan ons die Sondagoggend boskerk hou en lekker saam vir die Here sing. Wie van julle het al in die natuur kerk gehou. Dis baie lekker, ek voel altyd nader aan ons Here in die natuur!

Oooooeeee julle - 'n lighuis "kerk"kamp! Ek raak baie opgewonde!

simonpetra
Oct 9th 2008, 12:57 PM
Dis nogal moeilik om 'n venue te kry vir almal op die forum. Siende dat julle van Limpopo tot Paarl bly.

Maar 'n baie lekker kampplek vir families met kinders is Klein Kariba naby Warmbad.. of te wel Bela-Bela. Hulle is nie die goedkoopste nie maat hulle het alles van kampplek tot berghuise.

Ek sal 'n informele kuier geniet want daar is baie "groeiprogramme" hier in die stad beskikbaar- eintelik teveel!

Lanie
Oct 9th 2008, 01:17 PM
Petra,

Ja die mense hier is wyd verspreid. Ons het vriende ver oor die waters ook! Ek dink as mens dit lank genoeg voor die tyd beplan sodat almal dit in hulle beplanning kan inwerk, sal ons dit regkry.

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 01:28 PM
Ek kan Klein Kariba ook voorstel, dit is 'n oord waar ek al baie was, as jy op die regte tyd van die jaar gaan is hulle nie so duur nie en mens bly werklik baie lekker daar.

Lanie
Oct 9th 2008, 01:35 PM
Wanneer is die regte tyd van die jaar? Ons gaan dit mos net 'n naweek maak so ons hoef dit nie in die skoolvakansie te doen nie. Ek was nog nie daar nie maar as julle wil sal ek vir ons uitvind wat hulle tariewe is en dan kan ons rondom dit op 'n datum besluit....

Smuggler
Oct 9th 2008, 02:11 PM
Hallo Almal

'n Voorstel vir 'n plek . . .

Die Pretoria se dieretuin . . .!:idea: :pp

Daar is mos 'n Leeu hok om die Dobbelaars en "stoute" seuntjies in te sit :yes:

Die kÍrels wat brul (snork) in die nag sal dan ook goeie geselskap hÍ.:hmm:

Daar is dan ook 'n lekker groot Chimpanzee hok vol "slim" mense vir die wat intelegente en teologiese idees wil rond swaai:monkeyd:
Ons sal dan ook 'n unieke geleentheid hÍ om ons groot probleem, "Die Slang van verleiding", :eek: van nader te kan beskou . . . Ons moet net die vroue weghou van hom af . . .:lol:

En die beste van als ...die kos is verniet ! Jy word gevoer !!!:rofl:

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 02:30 PM
Lanie

Ja, dalk kan jy solank vir ons voortgaan en uitvind, dit behoort onder Warmbad te wees in die telefoonboek, maar jy behoort hulle kontakbesonderhede ook op die web te kry

Ek sal sommer gaaf ook wees, hier (http://www.klein-kariba.co.za/index.cfm?ipkCategoryID=47&siteparam=eng) is die skakel na hul webwerf ;)

Smokkelaar

Ai, dit lyk my ons gaan ons hande nog vol he met jou :lol:

Phil Fourie
Oct 9th 2008, 02:34 PM
Terwyl ek nou besig is

Tel.: (014) 736-9800
Fax: (014) 736-3457
E-mail: kariba@atkv.org.za

Lanie
Oct 9th 2008, 03:06 PM
Hallo Almal

'n Voorstel vir 'n plek . . .

Die Pretoria se dieretuin . . .!:idea: :pp

Daar is mos 'n Leeu hok om die Dobbelaars en "stoute" seuntjies in te sit :yes:

Die kÍrels wat brul (snork) in die nag sal dan ook goeie geselskap hÍ.:hmm:

Daar is dan ook 'n lekker groot Chimpanzee hok vol "slim" mense vir die wat intelegente en teologiese idees wil rond swaai:monkeyd:
Ons sal dan ook 'n unieke geleentheid hÍ om ons groot probleem, "Die Slang van verleiding", :eek: van nader te kan beskou . . . Ons moet net die vroue weghou van hom af . . .:lol:

En die beste van als ...die kos is verniet ! Jy word gevoer !!!:rofl:

Smokkelaar......jy's lekker :crazy:!!!! :lol:

CFJ
Oct 9th 2008, 03:47 PM
Wat het jy in gedagte, Ferdi?

Iemand moet julle bietjie die leviete voorlees... :D

Lanie
Oct 9th 2008, 03:56 PM
Haai nee, wie was nou weer stout gewees? :rofl: Phil!!!!! Was dit jy???!!!!! :lol::lol::lol:

Dis reg, Ferdi..... ek nomineer jou sommer!

paidforinfull
Oct 9th 2008, 06:00 PM
Haai julle - ag, ek is nou soooooo baie jaloers. Ek dink julle moet maar almal hier na Asuncion toe kom vir 'n kamp.

Dit klink asof julle julleself sommer baie gaan geniet. :pp

Smokkelaar - ek kan sien jy neem die lewe baie ernstig op, en ek stel voor dat jy in beheer van die hele kamp geplaas word sodat jy 'n ogie oor almal daar kan hou - kyk dat hulle nou nie te veel dobbel ens. nie. :P

Tatta.

Ta-An
Oct 9th 2008, 07:02 PM
Iemand moet julle bietjie die leviete voorlees... :D
IS dit nou waar die Preek inkom??
OSAS, NOSAS, Dames in bediening, Die WET ;) Die Feeste :pp Die Ramshorings :)

Phil Fourie
Oct 10th 2008, 06:26 AM
Haai julle - ag, ek is nou soooooo baie jaloers. Ek dink julle moet maar almal hier na Asuncion toe kom vir 'n kamp.

Dit klink asof julle julleself sommer baie gaan geniet. :pp

Smokkelaar - ek kan sien jy neem die lewe baie ernstig op, en ek stel voor dat jy in beheer van die hele kamp geplaas word sodat jy 'n ogie oor almal daar kan hou - kyk dat hulle nou nie te veel dobbel ens. nie. :P

Tatta.

As ek so na hierdie smokkelende ou kyk, weet ek nie of dit 'n baie rustige naweek gaan wees as jy die koordineerder is nie :lol:

Die Filadelfieer
Oct 14th 2008, 06:17 AM
Het julle nou almal opgegee om hierdie kuier ding te probeer rŽel ? My voorstel is dat ons dit dan maar iewers in Gauteng hou, wat perdalks meer sentraal is vir almal ?

Phil Fourie
Oct 14th 2008, 06:38 AM
Gauteng is nou nie juis so sentraal vir my nie :saint:

CFJ
Oct 14th 2008, 06:40 AM
Op 'n stadium het die oud-Suidwesters 'n sentrale punt gesoek om die spulletjie een keer per jaar bymekaar te kry. Parys in die Vrystaat was hulle antwoord, maar dink maar daaroor. Die Klein-Kariba voorstel klink ook nie sleg nie, ek was al daar en mens kan dit sterk oorweeg.

Lanie
Oct 14th 2008, 06:44 AM
Nee-nee, ek het nie opgegee nie, ek's besig om tariewe uit te vind. Hang net aan, my lewe is ietwat deurmekaar oppie oomblik, maar dis in die "works"! ;)

Lanie
Oct 14th 2008, 06:46 AM
Op 'n stadium het die oud-Suidwesters 'n sentrale punt gesoek om die spulletjie een keer per jaar bymekaar te kry. Parys in die Vrystaat was hulle antwoord, maar dink maar daaroor.

Maar daar gaan dan niks aan daar nie! :rofl: :rofl: :rofl:

Ta-An
Oct 14th 2008, 10:30 AM
Maar daar gaan dan niks aan daar nie! :rofl: :rofl: :rofl:Dan is dit tyd lat ons gaan kyk wat daar aangaan :idea:

Lanie
Oct 16th 2008, 08:27 AM
Hi julle,

Hier is die tariewe. Dit is vir gewone naweke en nie tydens skoolvakansies nie.

Kamp met elektrisiteit (maksimum 6 persone) - R255 per nag
(Vir elke estra persoon of voertuig is dit R35)

As ons weet hoeveel mense gaan kan ons dalk beplan dat ons deel.

Vir die van ons wie se mans snork ;), die fooie wissel van R320 per nag vir 'n dubbelkamer tot R930 vir 'n 6-bed houthuis. Dalk moet julle self gaan kyk by die skakel wat Phil gegee het want daar is 'n groot verskeidenheid van kamers en chalets om van te kies en elke ou weet wat sy voorkeure en budget is!

Ek wil julle tog aanmoedig om die kampery te oorweeg. Ek is ook nie 'n kamp-tannie nie, maar vir dit wat ons beplan sal dit lekker wees as ons almal naby mekaar kuier. (Sonia, koop vir jou man daai nuwe spuitjie affÍre teen snork :lol:)

Het enige iemand al 'n idee van wanneer ons dit kan hou? - Net nie hierdie naweek nie Smuggler! :P

Phil Fourie
Oct 16th 2008, 08:39 AM
Ek is nogals BAIE te vinde vir die kamp idee, dit gaan lekker kuierig wees, dit nou te se as julle nog sal belangstel in so 'n bymekaarkom.

Die Filadelfieer
Oct 17th 2008, 08:50 AM
Goed, lyk my die WAAR is uitgesorteer, kom ons gesels oor die WANNEER.
Iewerste in November ?
Wie gaan die diens Sondag waarneem ?
Ek stem vir Ferdinand. Hy kan dalk met ons gesels oor die **kug**kug** huwelik. :idea:

Lanie
Oct 20th 2008, 09:18 AM
Hallo vriende,

Kan almal wat wil saam kuier dalk net 'n aanduiding gee en dan dalk 2 of 3 datums deurgee wat julle sal pas. As dit vir die mense te moeilik gaan wees om nou oor die einde van die jaar weg te gaan met eksamens of vakansiereŽlings moet ons dalk gesels om dit vroeg in volgende jaar te doen. Ek wag vir julle. :bounce:

Die Filadelfieer
Oct 20th 2008, 09:51 AM
Julle kan my op die lys plaas, rŽel vir 'n datum dan is ons daar.

CFJ
Oct 20th 2008, 03:15 PM
Goed, lyk my die WAAR is uitgesorteer, kom ons gesels oor die WANNEER.
Iewerste in November ?
Wie gaan die diens Sondag waarneem ?
Ek stem vir Ferdinand. Hy kan dalk met ons gesels oor die **kug**kug** huwelik. :idea:

Hei jou karnallie, ek sien nou eers wat beplan word. Julle sal laat ek koue voete kry in die somer... :help:

Lanie
Oct 30th 2008, 09:41 AM
Ek kry die gevoel die meeste mense sien nie kans hierdie tyd van die jaar nie.

Wil julle dit eerder hou as almal rustig is na die eksamens, feesseisoen en nuwejaar verby is (en party mense se trekkery- aaaaaagggggghhhhh)?

Dalk moet ons die kuier by my huis reŽl en dan hou ons 'n pak-partytjie!!!! :lol:

CFJ
Oct 30th 2008, 10:38 AM
Ek kry die gevoel die meeste mense sien nie kans hierdie tyd van die jaar nie.

Wil julle dit eerder hou as almal rustig is na die eksamens, feesseisoen en nuwejaar verby is (en party mense se trekkery- aaaaaagggggghhhhh)?

Dalk moet ons die kuier by my huis reŽl en dan hou ons 'n pak-partytjie!!!! :lol:

Lanie,

Jy het dalk 'n goeie punt beet, want by myself is ons in die piek-seisoen en dinge gaan maar bars hiersŰ.