PDA

View Full Version : mari verjaar



Phil Fourie
Oct 14th 2008, 09:04 AM
mari

Ek sien dit is jou verjaardag en ek bid jou alle seen toe in die komende jaar, mag jy 'n wonderlike dag he.

Groete
Phil

Die Filadelfieer
Oct 14th 2008, 09:32 AM
Baie geluk met jou verjaardag Mari.
My gebed vir jou is dat jou verhouding met die Here van krag tot krag gaan, en jou wonderlike verhouding met jou pragtige kind dieselfde pad sal loop. Dit is waar wat hulle s : spesiale kinders het spesiale mammas nodig. Mag die Here se genade Mari die spesiale mamma sen met insig en geduld vir die taak wat Hy jou gegee het.

Ta-An
Oct 14th 2008, 12:08 PM
MAri, mag jy die Here se nabyheid vandag aan jou voel kleef :)

Sonia Smit
Oct 14th 2008, 12:23 PM
Mari,
Mag die son vandag net vir jou knipoog, mag 'n wolkie net vir jou die mooiste prentjie teken en mag die wind net vir jou 'n liedjie fluister. Mag God jou toevou in sy liefde en genade.

Mag jy 'n pragtige dag h want jy is kosbaar!
:hug:

marline
Oct 14th 2008, 12:24 PM
Baie Baie geluk Mari, mag jy 'n geseend wees in hierdie jaar

CFJ
Oct 14th 2008, 12:47 PM
Baie geluk Mari, mag jy 'n mooi dag h!

mari
Oct 14th 2008, 01:30 PM
mens kan ook niks hier geheim hou nie !!


:hug: :hug: :hug: :hug: :hug: :hug: :hug:


dankie almal, julle maak my dag iets besonders


m

Willem
Oct 14th 2008, 01:48 PM
Geluk Mari en mag alles wat ons Vader vir jou wil he, waar word die jaar.

Lanie
Oct 14th 2008, 02:34 PM
Baie geluk, Mari. Ek hoop jy het 'n lekker daggie gehad en dat jou man jou darem goed bederf het! :hug:

mari
Oct 14th 2008, 09:38 PM
Dankie Lanie....

vandag was maar spenners-as-usual.... maar die naweek was tops :pp( sien fotos by fotograwe draad ) .......

paidforinfull
Oct 14th 2008, 10:43 PM
Veels geluk met jou verjaarsdag, Mari. Mag die Here jou oppas, bewaar en voorsien van alles wat jy nodig het.

protea
Oct 15th 2008, 07:27 AM
Liewe Klynsis,
Hoop jy het n pragtige nuwe lewensjaar en dat die Here julle 'rooi- sprinkaan-brigade' nog lieflike plekke sal gaan wys !:hug:

protea
Oct 23rd 2008, 05:37 PM
Mari,
Ek het vandag na 'taggentagtag' jaar weer motorfiets gery -ALLEEN, en dit was heerlik! Klynsis het net die fiets vir my aan die brand geskop (dit was nog my en Hubby se 'vryfiets'!) en daar gaan sy en ek op die 2 veldfietse vir Hubby koffie neem op die verste deel van die plaas. n Sonbril help nogal om die 'goegies' uit jou oge te hou . Maar as my 'skip' gekom het , kom ek by julle vir my n motorfiets koop 'met n skakelaar' want die ge-aan-die-brand-skoppery is nie vir my nie. Daar was al n hele paar nerf-af skene op hierdie plaas, glo my!:hug: