PDA

View Full Version : Hoekom wonder ons nog ?



Die Filadelfieer
Oct 16th 2008, 06:38 AM
Dit gaan sleg met die wÍreld. Baie sleg.
Behalwe vir die biljoene wat daagliks verlore gaan op die finansiŽle markte, staar honderde duisende mense weer hongerte en armoede in die gesig vandag, en dan lees ek hierdie (http://www.news24.com/News24/World/News/0,,2-10-1462_2410526,00.html) artikel, en dan vra ek nie meer "hoekom ? " nie........

Sonia Smit
Oct 16th 2008, 02:51 PM
Ek het nie woorde nie...

paidforinfull
Oct 18th 2008, 08:53 PM
Dit gaan sleg met die wÍreld. Baie sleg.
Behalwe vir die biljoene wat daagliks verlore gaan op die finansiŽle markte, staar honderde duisende mense weer hongerte en armoede in die gesig vandag, en dan lees ek hierdie (http://www.news24.com/News24/World/News/0,,2-10-1462_2410526,00.html) artikel, en dan vra ek nie meer "hoekom ? " nie........
Die duiwel is kwaad!!!

Ta-An
Oct 19th 2008, 03:04 PM
Die duiwel is kwaad!!!:lol: .

Henry
Aug 16th 2009, 12:52 PM
dan vra ek nie meer "hoekom ? " nie........

Fila, ek sit nou en dink aan 'n ding. Waarom laat God dit toe? Toe tref dit my, Hy laat alles toe. Acts of God, soos die versekeringsmaatskappye dit noem, laster teen Sy Naam, moord en doodslag, noem maar op. Hy kom staan voor niemand en sÍ "Traai dit en jy sal met My te doen kry." nie.

Die Filadelfieer
Aug 17th 2009, 09:01 AM
Fila, ek sit nou en dink aan 'n ding. Waarom laat God dit toe? Toe tref dit my, Hy laat alles toe. Acts of God, soos die versekeringsmaatskappye dit noem, laster teen Sy Naam, moord en doodslag, noem maar op. Hy kom staan voor niemand en sÍ "Traai dit en jy sal met My te doen kry." nie.

Ek hoor wat jy sÍ Henry, die probleem is egter, veral as ek die briewe in die koerante en op die interwebs lees van Christene wat reageer op kritiek ens, dat ons Afrikaner volkie baie keer vir die Here in die bresse wil tree deur iemand te dreig met geweld ( daar is gewoonlik iemand wat iemand se "vuiste wil proe" ) of met woorde wat geen oordentlike mens betaam nie.

Partykeer hang my mond oop van verbasing as ek sien hoe lelik mense met mekaar praat, veral as dit kom by geloofsake, en dit doen die uitdra van die Evangelie onberekenbaar baie skade.

Ta-An
Aug 17th 2009, 04:38 PM
Fila.... die aroma van G_d se teenwoordigheid met ons, lÍ in ons tong :D

Henry
Aug 17th 2009, 07:08 PM
Fila, ek voel nes jy. Ek het gister weer in die Rapport die kommentaar oor Angus gelees en ek het besluit om dit nie weer te doen nie, want dit krap my te veel om.

Anna wat bedoel jy met jou pos. Ek dink nie ek verstaan nie. :hmm:

Ta-An
Aug 18th 2009, 05:36 PM
Anna wat bedoel jy met jou pos. Ek dink nie ek verstaan nie. :hmm:Hennery..... as jy 'n glas wat water in het stamp, wat gaan uitmors?? En as jy 'n koppie koffie stamp, wat gaan uitmors?? Net so met 'n Christen... dit wat jy vol van is gaan uitmors :)

Ta-An
Aug 18th 2009, 07:17 PM
Hennery..... as jy 'n glas wat water in het stamp, wat gaan uitmors?? En as jy 'n koppie koffie stamp, wat gaan uitmors?? Net so met 'n Christen... dit wat jy vol van is gaan uitmors :)Hennery, as ek 'n Taxi bestuur, en ek sny jou af en stop voor jou? Wat kom uit jou mond uit?? Dit wat die hart van vol is nÍ? As jy vol van die Here is, sal jy die bestuurder gou-gou voor die Here hou en vir hom bid, as jy egter nie vol van Hom is nie.... wat kom uit jou mond uit?? :o

Francois Marais
Aug 18th 2009, 07:33 PM
Hennery, as ek 'n Taxi bestuur, en ek sny jou af en stop voor jou? Wat kom uit jou mond uit?? Dit wat die hart van vol is nÍ? As jy vol van die Here is, sal jy die bestuurder gou-gou voor die Here hou en vir hom bid, as jy egter nie vol van Hom is nie.... wat kom uit jou mond uit?? :o

so waar wat nou gevra word. Maar ons kan bylas as iemand jou in die kerk raak stamp, of as jy in die kerk se winkel iets koop om te drink na kerk. As jy by SPAR vir die ou tannie moet wag wat haar kleingeld moet tel om R80-00 se goedjies te koop?
Wat van as ons in die motor op pad kerk toe is? Ek kan die hele aand die vraag tik.
Dit is nie altyd maklik om die regte ding toe doen nie, maar dink so daaraan. Elke keer as jy 'n "blessing" uitspreek staan jy op teen satan se army! hy Wil he jy moet 'n vloek spreek en jou geduld verloor, nie waar nie?

en onthou... Dit wat jy saai sal jy maai het dalk nie net betrekking tot geld nie....

Henry
Aug 18th 2009, 07:33 PM
Hennery, as ek 'n Taxi bestuur, en ek sny jou af en stop voor jou? Wat kom uit jou mond uit?? Dit wat die hart van vol is nÍ? As jy vol van die Here is, sal jy die bestuurder gou-gou voor die Here hou en vir hom bid, as jy egter nie vol van Hom is nie.... wat kom uit jou mond uit?? :o

Ek kan daai beheer, want ek weet wat om van 'n taxi te verwag, :D maar toe ek nou die dag braaivleis hou en met my kaal voet in 'n kooltjie trap het ene uitgeglip. :B

Ta-An
Aug 18th 2009, 07:56 PM
Francois Marais, vandag buite game, toe toy-toy die mense... en hulle sing dat die byle huil...

Sing boetie sing, of jy nou kwaad is, of bly is of vir die ou tannie sommer haar R80 se kossies betaal,,,, sing, ek daag jou uit, begin sing tot eer van die Here.

Ek doen lof-danse, en deur skrif te dans tot eer van my Here, verander absoluut my denkwyse ... ek het Danie Botha se Shofar CD gekoop, en daar is 'n lekker wals op..... dans dit en sing..... ek hef my oŽ op na die hemel, van waar sal my hulp vandaan kom, my hulp kom van die Here.....

:pp

Ta-An
Aug 18th 2009, 07:58 PM
....of as jy in die kerk se winkel iets koop om te drink na kerk. . jou kerk het 'n winkel wat oop is op Sondag :o