PDA

View Full Version : Inligting Kyk wat het ek raak geloop!!



Ta-An
Oct 17th 2008, 07:20 PM
In die "Prefix" in dropdown box is daar Afrikaanse woorde :pp

protea
Oct 18th 2008, 07:48 AM
Kom weer Anneke......? Wat van graad 1 rekenaartaal vir die rekenaar agtergeblewenes...?:(

Ta-An
Oct 18th 2008, 01:42 PM
Wanneer mens 'n nuwe draad begin, is daar 'n 'dropdown box'.... 'n boksie met 'n pyltjie wat na onder wys, wanneer mens daarop kliek, het dit Afrikaanse woorde in :D vir die Afrikaanse forum.... en nie net meer Engelse woorde nie :)

protea
Oct 18th 2008, 06:36 PM
Kyk, ek het geweet julle is oulik , maar SO oulik sou ek nie kon droom nie...!:hug:

Ta-An
Oct 19th 2008, 01:55 PM
Ag mannnnnnn, dis lekker om te blink :pp

MercyChild
Nov 6th 2008, 09:03 AM
Ek is regtig so bly iemand het opgelet in die klas, nou kan ek ook darem slim lyk as ek ander die web werf. Baie skerp van jou!;)