PDA

View Full Version : Die Here is getrou!!



Ta-An
Oct 23rd 2008, 05:55 PM
Vanoggend bid ek baie ernstig vir my twee kinders, en toe ek my Bybel oopslaan om te lees, lees ek die verse..... ( ek lees die Bybel deur, so ek het nie net oopgeslaan en gelees nie, die was net waar ek moes begin lees, in die KJV is dit 'n nuwe paragraaf op die volgende bladsy....)
Mattheus 10:29 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=40&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=29) Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie.
31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.

:pp :pp :pp :pp :pp :pp :pp

MercyChild
Nov 6th 2008, 09:05 AM
Dit is werklik inspirerend om te sien hoe God antwoord. Dit maak my sommer opgewonde om te sien hoe God in mense se vrae en behoeftes voorsien. Heerlik vir my gewees om die draad te lees.:pp