PDA

View Full Version : My Gebed aan U vir ons almal



1TIM1
Nov 2nd 2008, 03:23 AM
:pray:
In Jesus se naam vra ek dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee ,ons sy wil duidelik sal laat ken ,tot Sy eer.
Ek dank Jesus vir geloof,en ook vir die veranderings in mense se lewens.

Amen.