PDA

View Full Version : Tien dinge wat God nooit se nie



MercyChild
Nov 7th 2008, 11:10 AM
Ek vind dat ons as mens baie keer interessante se goed het, en gewonder of daar dinge is wat God nie sal se nie, en toe ontdek ek dat dit wel so is.

Tien dinge wat God nooit se nie

1. Oeps
2. Wat het Ek nou gedoen?
3. Hoe kon Ek dit laat gebeur?
4. Ek het 'n fout gemaak.
5. Dit was 'n ongeluk
6. Ek weet nie wat om te doen nie.
7. Ek is bang vir wat nou gaan gebeur.
8. Ek kan beter as dit doen.
9. Wat dink jy moet ek doen.
10. Hoekom het Ek nie daaraan gedink nie?
:bounce:

Die Filadelfieer
Nov 7th 2008, 11:25 AM
8. Ek kan beter as dit doen.




Waaaaag so 'n bietjie. Gaan lees 1 Kon. 18 : 21 - 40 en kyk of jy nie punt # 8 wil heroorweeg nie. ;););)

MercyChild
Nov 7th 2008, 11:38 AM
Het 1 Kon 18:21-40 gaan lees.

Ja, God het die werk beter kon doen, maar nooit gese Ek kan beter as dit doen nie.

'n Mens gebruik soms die sin agv teleurstelling en as sukses nie bereik was nie.

God ken nie teleurstellings nie!:hmm:

Help my tog reg as ek verkeerd is, redelik nuut in die Woord!

Die Filadelfieer
Nov 7th 2008, 12:39 PM
Help my tog reg as ek verkeerd is, redelik nuut in die Woord!



Ek trek net jou been so bietjie Linda ! :hug:

MercyChild
Nov 7th 2008, 04:47 PM
Sjoe wat 'n verligting. EK is ADD en kan nie altyd lekker konsentreer nie, en gedink ek het die antwoord verkeerd.

Jou antwoord het my goed geinspireer om te lees. Dankie daarvoor:lol: