PDA

View Full Version : Dit reen katte en honde en Oom Angus preek!!



Ta-An
Nov 8th 2008, 02:40 PM
Jozi for Jesus!!

50 000 manne staan met hulle hande na die hemel uitgereik in die reŽn en sing!!!

Amen kom Here Jesus !!!

Oom Angus is sopnat in die reŽn en die manne sit bankvas want hulle is honger vir die Woord....hulle is honger vir Jesus!!

Dankie Here Jesus dat U in die manne van Suid Afrika se hart kom werk!! :pp

Oom Angus verwag dat daar so 200 000 manne sal saamtrek by Shalom volgende jaar!!!

marline
Nov 8th 2008, 07:15 PM
Dit is darem wonderlik dat die manne opgedaag het ten spyte van die reen!!! Dit wys net hoe honger is ons mense vir JESUS!!!! Hier is beslis 'n oplewing in ons ou landjie.

MercyChild
Nov 8th 2008, 10:34 PM
Ek het saam met vriende Angus op loftus gaan kyk, en was toe nog nie oortuig om my hart vir die Here te gee nie, maar ek kan jou een ding se, SA is in vir 'n groot ding.

Daar was meer mense daar as 'n rugby wedstryd en dit was vir my amazing. Ek dink werklik dit is hoe Chirstenskap moet wees, niks moet ons roer behalwe God nie. Hierdie man het werklik 'n uitstekende getuienis!:pp

Kom is bid saam vir SA se redding!:pray:

Ta-An
Nov 9th 2008, 03:12 PM
'n Vriend se getuienis ::: "Ek het Christenskap in aksie gesien. 'n Blanke Afrikaanse meisie het met 'n baba gesit toe die reŽn begin, en 'n swartman het sy sambreel vir haar gaan gee.... amazing!!"