PDA

View Full Version : BELANGRIK Ons dogters loop met oop oŽ ;)



Ta-An
Nov 13th 2008, 11:02 AM
Na aanleiding van marline se onderwerp : My man se ma.... gebeur die met my gisteraand: :eek:

My dogter gaan saam met 'n maat op vakansie, en sy het dit bietjie laat gelos om seker te maak dat sy genoeg "Vakansie klere" het, en ons vaar toe in my klere kas in op soek na iets wat haar sal pas, en wat sy kan gebruik..... nodeloos om te sÍ.... allerande klere kom toe daar uit :rolleyes:

Sy kom af op 'n denim mini romp uit my maer-jong-dae, gryp dit en pas dit aan..... so ewe sal sy omdraai en vir my sÍ: "Jy het altyd die rompie gedra wanneer jy saam met Pa gaan uit-eet het"
:eek: :eek: :eek: :eek: :eek:

Lanie
Nov 13th 2008, 11:31 AM
Ousus was nog nie eers 5 nie, en my ma en aangetroude pa kom kuier. Sy loop toe een oggend in ouma en oupa se kamer in en gaan staan en gesels teen die bed. Na 'n rukkie se gesels vryf sy so bietjie oor my ma se maag en sÍ "Ouma, my ma het so belt wat sy op haar maag sit wat mens maer maak, wil ouma hom so bietjie leen?" :lol: :blush:

Gelukkig het ouma 'n sin vir humor en groot liefde vir die klein snip!!!