PDA

View Full Version : Help asseblief Hallo almal



YOLANDI HORN
Nov 19th 2008, 01:36 PM
JULLE WAAR KAN EK GESELS, IS DAAR ENIGE BESPREKINGS AAN DIE GANG VANDAG?? EK'S IS NUUT EN NOGSTEEDS VERWARD:huh:

Sonia Smit
Nov 19th 2008, 01:52 PM
Hi Yolandi,
Kry ek jou hier! Jy kan enige plek gesels, al is die geselsies al verby en jy wil iets bylas of vra, doen dit...

MercyChild
Nov 20th 2008, 03:57 PM
:wave:Hi Youlandi

Ja Sonja het reg, jy kan enige plek hier gesels en ook enige gesprek aanknoop, maar moet net niks noem van blou bulle nie asb. :B:B:B
Hier is manne en vroue (ekke natuurlik) wat nie altyd met julle pretorianers gaan saam stem nie.
O ja, en jammer oor jul die beker verloor het! :cry: :giveup::cry:
Nou terug na die geselsies :OFFT:

Geseende dag verder!:hug:

Lanie
Nov 20th 2008, 05:43 PM
maar moet net niks noem van blou bulle nie asb. :B:B:B


Ag nee man Linda. Vir wat kom bederf jy nou alles net toe ek begin lief word vir jou!!!! :P

paidforinfull
Nov 21st 2008, 02:18 AM
Haai Yolandi - welkom hier by die Lighuis. Dis te lekker om jou te ontmoet, jong.

Lekker dag.:)

paidforinfull
Dec 18th 2008, 07:03 PM
Hallo daar,
Ek is ook nuut hier en hou daarvan om met mense oor Christus te praat. O, terloops, ek is 'n blou bul ondersteuner maar om die vrede te bewaar sal ek maar niks verder se nie.

Manie Verster

Haai weer, Manie. Jong, jy het nou hande-viervoet hier tussen die henne beland :)

Gaan asseblief na Nuwe lede: stel julleself voor, en dan kan jy jouself daar voorstel. Ek weet die forum is bietjie verwarrend in die begin, maar mens raak dit gou-gou gewoond.

Blessings

marline
Dec 18th 2008, 07:05 PM
Hallo Yolandi en Manie, Welkom!!!!! Mens is oral welkom hier in lighuis. Ons het/is nie 'n klomp hekse nie, dus is jy welkom om oral te pos. Kyk, ek praat liewer nie oor "daardie" sport nie!!! Dit lyk my party mense raak skoon beserk as jy 'n span se naam noem.

MercyChild
Dec 19th 2008, 06:43 PM
Hi kyk wat kry ek nou net hier op my rekenaar. So 'n ou pragtige prentjie vir die oog!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!:pp:pp:pp:pp

http://www.lionsrugby.co.za/images/banners/LionsPride_supporters.png (http://www.lionsrugby.co.za/banners/click6.html)

mailmandan
Apr 2nd 2016, 12:53 PM
Hello and a belated welcome to BibleForums! :wave:

Ta-An
Apr 8th 2016, 12:26 PM
Hello and a belated welcome to BibleForums! :wave:
Hey mailmandan!!
Nou hoekom laat jy 'n antieke draad herleef??:hmm: