PDA

View Full Version : Die regte soort eind tyd e-pos?



Willem
Dec 3rd 2008, 12:48 PM
Die' vanoggend gekry......

1. HET ENIGE IEMAND JOU ONLANGS GEWAARSKU DAT DIE KOMS VAN DIE HERE NABY IS? WAT SAL JY S AS EK VANDAG VIR JOU S DAAR IS NIE MEER TYD OOR NIE? IS JY HEELTEMAAL SEKER JOU SAAK IS REG MET DIE HERE SODAT JY VERSEKER WEET JY SAL SAAMGAAN WANNEER DIE BRUIDEGOM SY BRUID KOM HAAL?

2. EK WIL JOU VERSEKER, DIE EINDTYD IS NABY. MAAK ASB SEKER JESUS WEET WIE JY IS EN DAT JOU NAAM IN DIE BOEK VAN DIE LEWE GESKRYF STAAN. ONS KAN NIE BEKOSTIG OM VIR EEN SEKONDE ONS WAPENTUIG NEER TE L EN ONVERHOEDS BETRAP TE WORD NIE.

3. EK DINK AAN AL DIE E-MAILS WAT DAAGLIKS DIE RONTE DOEN WAT VRA DAT ONS VIR ONS LAND MOET BID ENS, DIT IS WONDERLIK, MAAR KOM ONS KNYP 'N PAAR MINUTE AF EN HOU SO BIETJIE INTROSPEKSIE OOR ONS EIE LEWENS.

4. KOM ONS KYK NA ONS BEELD DEUR DIE O VAN ONS VERLOSSER, JESUSCHRISTUS. IS HY TEVREDE MET MY LEWE SOOS WAT DIT NOU OP HIERDIE HUIDIGE OOMBLIK IS?

5. AS EK NOU DADELIK MET JESUS KON PRAAT, WAT SAL HY DINK VAN DIELAASTE HALFUUR VAN MY LEWE? HET EK HOM BEHAAG IN ALLES WAT EK DINK, DOEN EN S? OF HET EK DAREM PROBEER? IS EK ENIGSINS BEWUS VAN IETS WAT EK NIE REG GEDOEN HET NIE EN HET EK BEROU DAAROOR?

6. GAAN EK MET SKAAMTE VOOR HOM STAAN MET MY KOP ONDERSTE BO, OF GAAN EK MET BLYDSKAP IN ABBA-VADER SE ARMS INHARDLOOP?

7. PROBEER JOUSELF INDINK HOE JOU ONTMOETING MET DIE HERE SAL WEES AS HY BINNE DIE VOLGENDE 5 MINUTE SOU KOM. EK GEE NIE OM WAT JY OP DIE OOMBLIK VAN MY DINK NIE, MAAR JOU SIEL IS VIR MY SO BELANGRIK DAT EK DIT NIE WIL NALAAT OM HIERDIE BELANGRIKE OPDRAG UITTEVOER NIE.

1. BID ASB HIERDIE GEBED SAAM MET MY EN STUUR HIERDIE E-MAIL AAN ALMAL WAT VIR JOU KOSBAARDER IS AS JOU EIE LEWE EN VIR WIE JY JOU TROTS OP DIE SPEL SAL PLAAS.

a. "HERE JESUS CHRISTUS, EK HET U NODIG. SOOS WAT EK HIER VOOR U STAAN IS MY BRUILOFS-KLEED BEVLEK MET SONDE EN IS EK NIE GOED GENOEG VIR U KONINKRYK NIE.

b. KOM WAS MY SKOON MET U KOSBARE BLOED EN GEE MY DIE VERSEKERING DAT MY NAAM IN DIE BOEK VAN DIE LEWE GESKRYF STAAN.

c. EK AS MENS IS NIETIG EN VOL FOUTE EN DIT IS NET U GROTE GENADE WAT MY KAN RED.

d. HELP MY HERE OM MY O OP U GEVESTIG TE HOU EN DAT EK NIE MY ORE SAL UITLEEN VIR DIE BOSE SE VERLEIDELIKE STEM NIE, DAT EK NIE OP ENIGE TYD UIT U BESKERMENDE HANDE UITGERUK SAL WORD NIE.

e. OOK SO BID EK HERE DAT NIE EEN VAN MY GELIEFDES AGTER SAL BLY NIE EN STEL EK MYSELF BESKIKBAAR AS INSTRUMENT IN U HANDE AS U MY WIL GEBRUIK OM KOSBARE SIELE VIR U KONINKRYK TE WEN DEUR TE GETUIG DAT U LEWE, DAT U DIE ENIGSTE WAARAGTIGE GOD IS, DAT U AAN DIE KRUIS GESTERF HET SODAT ELKEEN WAT IN U GLO NIE VERLORE SAL GAAN NIE EN DAT U WEER OPGESTAAN HET OM ONS TE KOM HAAL.

f. DANKIE HERE, EK HONGER EN DORS NA U EN WIL U IN MY LEWE ERVAAR
SOOS NOG NOOIT TEVORE NIE.

g. MAAK MY ASB BEWUS VAN U TEENWOORDIGHEID IN HIERDIE OOMBLIK. HEILIGE GEES VAN GOD, VERTROOS MY IN DIE WETE DAT U MY NOOIT SAL BEGEWE EN NOOIT SAL VERLAAT NIE AL LYK DIE WERELD OM MY HOE DONKER. EK LOOF EN PRYS U GROOT EN WONDERLIKE NAAM EN KYK OP NA U MET DANKBAARHEID IN MY HART. AMEN.

AS HIERDIE BRIEF NIE VIR JOU BEDOEL WAS NIE, DELETE DIT MAAR NET ASB, MAAR EK WIL NIE SKULDIG DAARAAN WEES DAT EK JOU OORGESLAAN HET NIE.

YOLANDI HORN
Dec 3rd 2008, 12:56 PM
:ppBaie Dankie, Willem!!!!:pp

Sonia Smit
Dec 3rd 2008, 01:03 PM
Wat dink jy van die mail Willem?

Willem
Dec 3rd 2008, 03:03 PM
Hi Sonia,

ek dink die mail raak regte punte aan in vergelyking met die algemene "christus / jesus" mails waar Hy om die wereld loop per e-mail ens.

Dit kom by die kern uit....

bygese, ek ken nie die Woord so goed nie:blush: so dis hoekom ek hier gepos het, dan kan mens miskine skaaf daaraan......... weet ook nie: is dit nou vir onsself dink en iets wat God moontlik geinspireer het probeer fix? want dit het reguit tot my hart gepraat verby die verstand:hmm:

Willem
Nov 22nd 2009, 09:44 PM
Dink die tyd het al minder geword! kan ons skaaf aan die en dit begin laat loop ? miskien kry dit een boeta of sussie terug op die pad dan is dit die moeite werd?

paidforinfull
Nov 22nd 2009, 11:30 PM
(Ek kon nie die hele e-pos lees nie - my kop word skoon deurmekaar van al die hoofletters. As ek so 'n brief gaan aanstuur sal ek dit eers oortik.)

Alhoewel ek niks hou van 'FW' e-poste nie, voel ek self ook die tyd raak nou vinnig minder en dink mens moet maar op enige manier moontlik die Evangelie verkondig. Of mense nou daarvan hou of nie, hulle sal ten minste nooit kan se hulle het nie die Waarheid gehoor nie. En ja, dit sal wel sommige aanraak en bereik.

Ons plig as Christene is om ander van Jesus te vertel. Hierdie e-pos doen dit (die deel wat ek gelees kon kry ;) ).

Blessings

Roelof
Nov 24th 2009, 11:49 AM
Willem

Dankie, dis baie mooi en bemoedigend

Ek wil graag in my draad oor die Eindtye daarna verwys