PDA

View Full Version : Lanklaas op die forum



YOLANDI HORN
Dec 3rd 2008, 01:16 PM
:ppGoeiedag julle almal!!! Ek was lanklaas op die forum en glo my ek is nie 'n "fly by night" nie. Ek is besig met my kursus "Setting Captives Free"!!! :pp (Ja ek is 'n roker:cry:!!)

Ek moet sÍ die kursus is baie bemoedigend en werklik ek kom agter die Here se genade is so groot:amen:.

Daar is so baie wat elke dag deur my kop maal ek neem so baie in.

Wou maar net julle laat weet het waarmee ek besig is.

GeseŽnde dae vir julle almal!!!!:bounce:

Sonia Smit
Dec 3rd 2008, 01:26 PM
Hi daar Yolandi,
Dis great om weer van jou te hoor! Ek is baie bly dit gaan goed met jou:pp

Ek hoop dat ons sommer baie van jou gaan hoor aangaande die kursus waarmee jy besig is en hoe dit jou lewe verander het - Onthou 'n getuie is baie sterk en dra baie krag :thumbsup:

Liefdie in Jesus!
:hug: