PDA

View Full Version : Die tyd van herstel....?



Ta-An
Dec 3rd 2008, 07:10 PM
Kyk wat loop ek op die Engelse kant raak.... uit SA :)
http://bibleforums.org/showthread.php?t=149571

Eers wou ek s: Wow kyk na die skrif, lyk kompleet soos gevind in SA... en toe is dit in SA al die tyd ;)

RR van Wyk
Dec 4th 2008, 06:08 AM
Hi ACCM
Daar is heelwat goedjies wat my bietjie ontstel hier. Die "almighty wind ministries" se webtuiste het ek ook na gaan kyk en ek voel vreeslik ongemaklik daaroor. Behalwe dat dit heeltemal te "flashy" is, raak hulle snaakse goed kwyt! onder anderre noem hulle ook weer van die ware sabbat wat volgens die gebooie nog onderhou moet word(tussen vrydag sononder en saterdag sononder)
Is ek die enigste een wat ongemaklik voel hier of is daar ander wat eenders voel?

Die Filadelfieer
Dec 4th 2008, 06:21 AM
Waar in die Ou Testament kom die naam Jesus voor ? Ek sien die mods beloer darem die ou se uitlatings versigtig, want ai toggie, 'n vals wegraping ? :B

Son of the South
Dec 4th 2008, 06:34 AM
:thumbsdn: Brrrr, gril ek nou tot by my tone.

Die ingilse moderators het reeds die verwysings na eksterne webtuistes verwyder en 'n oproep gedoen dat iemand tog net die siel moet probeer reghelp.

Ta-An
Dec 4th 2008, 06:49 AM
Waar in die Ou Testament kom die naam Jesus voor ? Ek sien die mods beloer darem die ou se uitlatings versigtig, want ai toggie, 'n vals wegraping ? :BFila, weet jy, ek dink nou aan die die gelykenis van die onkruid en die koring ...... sou die onkruid weg geraap word, dink net wat se groot verwarring daar by mense sal wees wat agterbly.... :o veral die wat wag op 'n wegraping... en dan agterbly... mens sal maar kyk na wie agterbly saam met jou

Die Filadelfieer
Dec 4th 2008, 06:54 AM
Fila, weet jy, ek dink nou aan die die gelykenis van die onkruid en die koring ...... sou die onkruid weg geraap word, dink net wat se groot verwarring daar by mense sal wees wat agterbly.... :o veral die wat wag op 'n wegraping... en dan agterbly... mens sal maar kyk na wie agterbly saam met jou


Waareen gaan die "onkruid" as hulle weggeraap word An ?

Son of the South
Dec 4th 2008, 06:57 AM
Waareen gaan die "onkruid" as hulle weggeraap word An ?Kompos hoop toe? (Gehenna)

Ta-An
Dec 4th 2008, 02:40 PM
Kompos hoop toe? (Gehenna)En dit is waar die wurm nie ophou vreet nie, and die vuur nooit blus nie :idea:

Phil Fourie
Dec 5th 2008, 07:56 AM
Mense, ons leef in 'n tyd waar dit waarlik nodig is dat ons die Heilige Gees moet vra vir onderskeiding, hierdie skrywe is so ver van die pad af, dit is nie eers snaaks nie, net die eerste paar paragrawe wat ek myself kon dwing om te lees was vol teenstrydighede met die Woord.

Hou maar eerder verby hier ;)

Johnny
Jun 20th 2013, 01:06 PM
Waar in die Ou Testament kom die naam Jesus voor ? :B

Oral waar jy die woord Engel met 'n hoofletter lees in die Ou Testament, verwys dit na Jesus.

In 57 verse en 61 plekke. Die eerste daarvan is hier:

Genesis 16:7 "En die Engel van die HERE het haar by n fontein in die woestyn gevind, by die fontein op pad na Sur,......"

Die laaste plek:

Maleagi 3:1 "Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die weg voor My uit sal baan; dan sal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, na wie julle n begeerte het. Kyk, Hy kom, s die HERE van die lerskare."