PDA

View Full Version : False inligting die orde van die dag?



RR van Wyk
Dec 5th 2008, 07:09 AM
Ek vind die laaste tyd dat dit al moeiliker raak om als te kan glo wat mens hoor, en ek bevraagteken al meer die geloofwaardigheid van gerigte. Hier is maar net nog 'n goeie voorbeeld:

http://www.rb59.com/prophecy-news/ (artikel oor mars)

http://thecrit.com/2008/08/05/nasa-mars-photo-leaked-wood-found-on-mars/

In die eerste foto is die lanskap van mars, met 'n groot stuk hout in die agtergrond. Ek het nog alteid gewonder of die mars ekspedisie nie eintlik op aarde afspeel nie!!

Die skrywer van artikel reken dit is 'n foto wat uit NASA uitgelek het en dit bewys dat daar bome op mars groei. Nou het ek net een vraag... Wie het dan die hout so mooi vierkantig gesaag en verwerk voordat daar bietjie verweering plaasgevind het? 'n Marsmannetjie?? Die ding het blykbaar met 'n vloed tot daar gespoel... met watse water??

Die mensdom raak al meer ongeloofwaardig, en ek is seker ons almal het duisende voorbeelde daarvan!!!
Hulle s ons lewe ind die informasie era... informasie of fiksie??

CFJ
Dec 5th 2008, 07:38 AM
Ek stem saam met jou hieroor RR. Iets wat my altyd sal bybly, is/was die margarien versus botter kwessie. Eers het "wetenskaplikes" bevind dat botter skadelik is en margarien goed. Na 'n paar jaar toe draai dit na botter wat goed is en margarien wat sleg is vir mens. Hehehe, die mensekinners darem...


Kyk, net dit het ek uitgevind: dat God die mens reg gemaak het, maar hulle het baie slim planne gesoek.
(Pred 7:29 AOV)

Ta-An
Dec 5th 2008, 11:41 AM
Moenie alles glo wat jy vertel word nie :idea:
Daar was dalk nooit eers rrig 'n maan-landing nie ;)

Phil Fourie
Dec 5th 2008, 11:51 AM
Ek wil ook hoor, wat dink julle van die maanlanding :lol:

Ta-An
Dec 5th 2008, 11:58 AM
Ek wil ook hoor, wat dink julle van die maanlanding :lol:Dit is Spook-stories Phil :eek:

Programmed thinking :lol:

Julle ken mos van die rooi hammer e-mail n??

Son of the South
Dec 5th 2008, 11:59 AM
Dit hang net af watter storie jy eerste glo: As die storie waar is dat jy 'n vrymesselaar moet wees voor jy 'n ruimtereis mag meemaak, dan glo ek niks wat hulle s oor die maanlanding of Mars nie. :bounce:

Ta-An
Dec 5th 2008, 12:09 PM
Dit hang net af watter storie jy eerste glo: As die storie waar is dat jy 'n vrymesselaar moet wees voor jy 'n ruimtereis mag meemaak, dan glo ek niks wat hulle s oor die maanlanding of Mars nie. :bounce:Hulle sal jou toe messel....:rofl:want sien eintlik kan daardie ouens 'n geheim hou soos min.... dis hoekom :idea: