PDA

View Full Version : Spreekwoord



Lanie
Dec 9th 2008, 08:14 AM
Waar kom die spreekwoord "Laat Gods water oor Gods akker loop" vandaan?

mari
Jan 5th 2009, 01:32 PM
1 Kor 3 : 9

6 Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei.

7 So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.

8 Maar hy wat plant en hy wat natmaak, is een, maar elkeen sal sy eie loon volgens sy eie arbeid ontvang.

9 Want ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.


:confused ... dalk ?