PDA

View Full Version : Getuienis: Fathers love for a son



Willem
Dec 10th 2008, 08:16 AM
Ons het seker al die e-pos oor die pa en seun gekry, maar vanoggend toe ek wou ontplof by die werk sorg ons Vader dat ek die in my inbox kry en sit en snik oor die lewende voorbeeld wat die pa vir ons stel...:cry:

A son asked his father, 'Dad, will you take part in a marathon with me?'
The father who, despite having a heart condition, says 'Yes'.
They went on to complete the marathon together.
Father and son went on to join other marathons, the father always saying 'Yes' to his son's request of going through the race together.
One day, the son asked his father, 'Dad, let's join the Ironman together.'
To which, his father said 'Yes' too.
For those who don't know, Ironman is the toughest triathlon ever.
The race encompasses three endurance events of a 2.4 mile (3.86kilometer) ocean swim, followed by a 112 mile (180.2 kilometer) bike
ride, and ending with a 26.2 mile (42.195 kilometer) marathon along the coast of the Big Island, Hawaii.
Father and son went on to complete the race together. View this race at.....
http://www.godtube.com/view_video.php?viewkey=8cf08faca5dd9ea45513

Die Filadelfieer
Dec 10th 2008, 09:49 AM
I verstaan nie dis taal joe wraait hey. Joe must vertaal in Afrikaans pleees.

MercyChild
Dec 10th 2008, 10:51 AM
Hierdie is seker die mees amazing clip wat ek teegekom het. Ek het juis begin soek na WIE IS EK IN CHRISTUS, of anders WIE IS CHRISTUS IN MY.

Hierdie clip het werklik my oe oopgemaak.
Ek weet nou hoe ver God sal gaan om in my elke behoefte te voorsien. Ek dink Hy het my soos hierdie pa alreeds so baie gedra en deurgetrek tot by die wenpaal. EK was nog nooit alleen nie.
Ek het dit gemaak deur Sy krag, onwetend hoe Hy aan die werk was, toe ek swak was en nie vir myself behoorlike besluite kon neem nie, het hy my tot by die (wenpaal) kruis gedra, sodat ek die beloning kon ontvang. :hug:

Sonia Smit
Dec 10th 2008, 11:07 AM
Ek het die link oopgekry, so haak haak gekyk, maar dis 'n baie wonderlike boodskap. Baie dankie Willem!

Willem
Dec 12th 2008, 01:35 PM
I verstaan nie dis taal joe wraait hey. Joe must vertaal in Afrikaans pleees.
Eish sorry ( jammer ) oom (uncle ) :rofl:
Ek was net baie emosioneel :cry: ( dit sal ek as afrikaanse man ontken as julel dit herhaal ;) )
So hier in afrikaans vir my landgenote :hug:
A son asked his father, 'Dad, will you take part in a marathon with me?'
'n Laaitie vra sy pa" pa gaan pa saam met my 'n marathon hol?"
The father who, despite having a heart condition, says 'Yes'.
Die pa, ten spyte van 'n swak hart , se "Ja"
They went on to complete the marathon together.
Saam maak hulle die marathon klaar.
Father and son went on to join other marathons, the father always saying 'Yes' to his son's request of going through the race together.
Die pa en seun hardloop nog ander marathonne (?:blush: ek weet nie hoe spel oom daai een nie ) saam, met die pa wat altyd "ja" se vir sy seun se vraag om saam te hardloop
One day, the son asked his father, 'Dad, let's join the Ironman together.'
Een dag, vra boet vir pa," Pa kom ons gaan doen die Ironman saam"
To which, his father said 'Yes' too.
Toe se pa ook "Ja"
For those who don't know, Ironman is the toughest triathlon ever.
Vir die van julle wat nie weet nie, Ironman is die rofste driekamp ooit( self Grensvegter en Takoeza sal sukkel :lol: )
The race encompasses three endurance events of a 2.4 mile (3.86kilometer) ocean swim,
Die resies is drie uithou items wat 'n 2.4 myl ( 3.86 kilo ) see swem,
followed by a 112 mile (180.2 kilometer) bike ride,
Gevolg deur a 112 myl ( 180.2 kilo ) fiets ry
and ending with a 26.2 mile (42.195 kilo) marathon along the coast of the Big Island,Hawaii.
en eindig met a 26.2 myl (42.195 kilo ) marathon langs die 'Big Island' kus in Hawaii klaarmaak.
Father and son went on to complete the race together. View this race at.....
Pa en seun het die resies saam klaargemaak. Sien die movie :rofl: by ...
http://www.godtube.com/view_video.php?viewkey=8cf08faca5dd9ea45513:pp:hug ::kiss::pray:

Die Filadelfieer
Dec 15th 2008, 05:25 AM
Willem,
Wees asseblief versigtig wat jy van Grensvegter s. Hy weet heel moontlik waar jy bly, en is glad nie so vergewingsgesind soos ek nie.

Lanie
Dec 15th 2008, 06:07 AM
( self Grensvegter en Takoeza sal sukkel :lol: )

Wie's hulle????

Willem
Dec 15th 2008, 08:44 PM
Maatjies van Rooi Jan , die swart Luiperd , ruiter in Swart en al die anner comics wat ek as laaitie verslind het.

Dit so later Mikro se Kaptein Gerike en Ruiter in die nag? en ander boeke tot gevolg he, so darr het iets goeds uit gekom:pp

( dit was comics in afrikaans, swart en wit fotoverhale :blush: ) Ek was 'n laaitie en maklik om te beindruk. Dit het ook niks gehelp dat ek Kaptein Caprivi geken het en by hulle gespeel het nie:rofl::pp

CFJ
Mar 25th 2009, 09:13 PM
Ons het seker al die e-pos oor die pa en seun gekry, maar vanoggend toe ek wou ontplof by die werk sorg ons Vader dat ek die in my inbox kry en sit en snik oor die lewende voorbeeld wat die pa vir ons stel...:cry:

A son asked his father, 'Dad, will you take part in a marathon with me?'
The father who, despite having a heart condition, says 'Yes'.
They went on to complete the marathon together.
Father and son went on to join other marathons, the father always saying 'Yes' to his son's request of going through the race together.
One day, the son asked his father, 'Dad, let's join the Ironman together.'
To which, his father said 'Yes' too.
For those who don't know, Ironman is the toughest triathlon ever.
The race encompasses three endurance events of a 2.4 mile (3.86kilometer) ocean swim, followed by a 112 mile (180.2 kilometer) bike
ride, and ending with a 26.2 mile (42.195 kilometer) marathon along the coast of the Big Island, Hawaii.
Father and son went on to complete the race together. View this race at.....
http://www.godtube.com/view_video.php?viewkey=8cf08faca5dd9ea45513



Sjoe Willem!

Dis by vrre die aangrypendste video wat ek nog op internet gesien het. Net mre, gaan ek wanneer ons open, dit vir my werksmense wys! Toe ek dit sien toe laat dit my dink aan ons eie onvermo, waar ons werklik niks sonder God kan doen nie, absoluut niks! Dit breek mens se hart om te besef dat hierdie video illustreer hoe lief die Here ons het, terwyl ons dit meesal nie eers besef nie en nie eers sien wat Hy bereid is om alles vir ons te doen en reeds gedoen het nie... :cry: