PDA

View Full Version : Waar kan ek hierdie plasings maak?



MercyChild
Dec 16th 2008, 12:37 PM
:crazy:Ek is nie so seker nie, maar op die engelse drade is daar plekke om gedigte te plaas. Ek het geleer om te skryf en dit help my werklik om uitlating te gee aan gevoelens, om God te eer en om Hom te prys.

Nou ja, die engels is nie altyd van die beste nie, en ek wil graag eerder in afrikaans skryf, aangesien dit makliker vir my is om myself uit te druk in my moeder taal.

Is daar enige plek op die forum waar ek dit dan kan plaas?:hmm:

Die Filadelfieer
Dec 17th 2008, 06:38 AM
Wat van 'n draad hier in Alles en Nog Wat met die naam "Linda se gedigte" of iets in daardie lyn ?
As daar nog mense is wat gedigte wil skryf moet ons dit dalk 'n "sticky maak.....

MercyChild
Dec 17th 2008, 01:03 PM
Dankie vir jou hulp Fila :hug:

Ek plaas dit solank onder alles en wat nog.