PDA

View Full Version : Smaak en sien...



Ta-An
Dec 17th 2008, 07:07 PM
Psalms 34:9 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=19&CHAP=34&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=9) Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!

Vir me, wanneer ek Lavender ruik, herinner dit my aan die Here se teenwoordifheid, nou hierdie versie in Ps34..... Wat sou soos Hy proe?? Ek weet dit bedoel om die Here te ondervind in Sy getrouheid..... maar imagine dit,,,,, watter smaak laat jou aan Hom dink?? :hmm:

Ta-An
Dec 25th 2008, 02:36 PM
http://bibleforums.org/showpost.php?p=1918401&postcount=2 :) :pp