PDA

View Full Version : Voorspoedige en geseende 2009



paidforinfull
Dec 31st 2008, 12:01 AM
Mag die jaar 2009 'n geseende en voorspoedige jaar vir julle almal wees. Mag die Here julle oppas en bewaar, asook alles voorsien wat julle nodig mag kry.

http://i553.photobucket.com/albums/jj382/lindievr/110377.jpg

marline
Dec 31st 2008, 07:40 AM
Baie geseende nuwe jaar vir almal!!

MercyChild
Dec 31st 2008, 11:33 AM
Nuwe jaar, nuwe dinge nuwe geleenthede. Mag God elkeen van julle ryklik seen in die jaar wat voorle!:hug:

CFJ
Dec 31st 2008, 11:55 AM
Dankie julle, julle sÍ presies dit wat mens nodig het en mag almal die Here smaak in hierdie nuwe jaar en sien, dat Hy goed is!

marline
Dec 31st 2008, 12:56 PM
O ja, ek wil ook sommer vir al die moderators baie dankie se vir die wonderlike werk wat hulle op hierdie forum vir ons doen, en ook vir elkeen se bydraes. Vir almal se begrip, gebede, en raad. Lieflike jaar, mag die Here julle seen en dra in die volgende jaar se harde werk.
Nuwejaars groete en wense