PDA

View Full Version : Was ek maar by die huis!



MercyChild
Dec 31st 2008, 11:47 PM
Ag, hoe wens ek op hierdie oomblik om by die huis te wees. Ek verlang regtig baie.............Ek verlang na die sonskyn, die reen, die ou veldblommetjies, die geur van Pretoria se jakarandas........, visvang by Potch dam............. As ek maar net nou daar kon wees!!!!! Om net weer van tafelberg af te kyk na die pretjie mooi see..............As ek maar nou net by die huis kon wees.........:cry::cry::cry:Hoe verlang ek tog na almal by die huis op die oomblik. :cry::cry::cry:

miepie
Jan 1st 2009, 12:10 AM
:hug::hug::hug::hug::hug::hug::hug:

paidforinfull
Jan 1st 2009, 12:14 AM
Aai jong, my hart bloei nou sommer vir jou terwyl ek hierdie sit en lees, Linda.

Al wat ek kan se is dat ek vir jou sal bid.

:hug:

Ta-An
Jan 1st 2009, 12:03 PM
:hug: Mag jou honger deur Jesus gestil word :hug:

marline
Jan 18th 2009, 06:12 PM
Hier's darem 'n vreeslike donderide stilte van MC af,!!! Wonder waarmee is sy so besig?:spin::blush:

protea
Jan 18th 2009, 07:33 PM
Ek is net so dankbaar sy is weer tuis. Maklik gaan dit nie wees nie en daarom het hulle as egpaar AL ons gebede nodig sodat hulle huwelik weer nuutgemaak sal word. Deur die wonde van ons Meester aan die kruis van Golgota sal daar vir hulle huwelik ook genesing kom.:pray:

Ta-An
Jan 18th 2009, 08:43 PM
Ek is net so dankbaar sy is weer tuis. Maklik gaan dit nie wees nie en daarom het hulle as egpaar AL ons gebede nodig sodat hulle huwelik weer nuutgemaak sal word. Deur die wonde van ons Meester aan die kruis van Golgota sal daar vir hulle huwelik ook genesing kom.:pray::pray: Amen!! .