PDA

View Full Version : BELANGRIK Welkom terug aan almal wat vakansie gehou het.



CFJ
Jan 5th 2009, 08:44 AM
Dit is lekker om ou "gesigte" weer te sien en vanoggend toe krioel dit sommer gemeet aan die afgelope 2 weke. Welkom terug julle en hoekom lyk julle so oorgewig! :lol: :pp

Die Filadelfieer
Jan 5th 2009, 09:20 AM
Dankie Ferdi !
My gebed vir Lighuis en haar (*) deelnemers is dat ons van krag tot krag sal gaan, en dat God se Wil op hierdie forum geskied.










(*) Is 'n forum 'n hy of 'n sy ? :hmm::D

marline
Jan 5th 2009, 09:36 AM
Baie dankie, selfde vir julle. Ek dink ons moet maar begin met oefen sessies hier op die forum. Niks meer groente terte, en cinnabons en sulke lekker goete nie.

MercyChild
Jan 8th 2009, 08:42 PM
:rofl:.............lol. Ek is nog op vakansie.............dis wanneer ek eers aan die werk is wat ek skaars gaan begin raak............lol. Wou ook maar bydrae!

Hoe weet jy van die ekstra gewig?:rofl:

CFJ
Jan 9th 2009, 06:43 AM
Dankie Ferdi !
My gebed vir Lighuis en haar (*) deelnemers is dat ons van krag tot krag sal gaan, en dat God se Wil op hierdie forum geskied.










(*) Is 'n forum 'n hy of 'n sy ? :hmm::D

Dankie Hofmeyr en dankie vir jou gebed ek kan net saam met jou stem. Ek weet nou nie of die forum 'n hy of 'n sy is nie, maar kom ons maak maar ons dames gelukkig en maak haar 'n haar... :D

Sonia Smit
Jan 15th 2009, 12:13 PM
Dankie Ferdi vir die terug verwelkoming!

Vandat ons weer oopgemaak het vat ons skaars grond en vandag is die eerste keer wat ek 'n geleentheid kry om te sit en deur die nuus en inligting te gaan wat ek gemis het!

Oor die ekstra gewig praat ons nie eers nie! :lol: