PDA

View Full Version : Hallo julle



alliesyl
Jan 16th 2009, 02:20 PM
Het vandag hierdie webwerf ontdek en ingeskryf, dankie mater vir die bekendstelling!:kiss:
Sien uit daarna om meer te leer van ons Pappa Vader asook al hoe meer te groei elke dag. Het 'n passie om mense te help elke dag, maar voel die kennis skied nog kort! Leer graag by elkeen van julle, julle sienings en raad asook vanaf die webwerf.:pp Groete;)

marline
Jan 16th 2009, 03:12 PM
Baie Welkom, jy gaan sommer baie hier leer en klooooomp vriende maak!!!

Lanie
Jan 16th 2009, 03:15 PM
Hallo maatjie! Ek is bly jy het aangesluit. Dis baie lekker hierso... :hug: :kiss:

Phil Fourie
Jan 16th 2009, 07:13 PM
Hi alliesyl

Baie welkom hier by ons. Ek skuif hierdie draad van jou na die alles en nog wat forum, neem net kennis dat alle drade geopen moet word in die afsonderlike sub-forums soos wat die onderwerp by die beskrywing van die sub-forum pas, slegs aankondigings en reels en dies meer word deur die moderators op die "voorblad gemaak"

Hoop ons gaan nog lekker saam kuier hier in ons hoekie van die interweb ;)

Groete
Phil