PDA

View Full Version : Britanje en Islam



Ta-An
Jan 27th 2009, 08:52 AM
http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/article1687576.ece

http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/article1379644.ece

http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/article860472.ece

http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/article775542.ece

http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/article38542.ece


David Pawson het by 'n Fees van Tabernakels in Israel 'n paar jaar gelede genoem dat hy 'n vision gehad het dat Britanje 'n Islamitiese staat gaan word..... en kyk wat is in vandag se koerant :eek:

'n Begin???? :hmm:
Is dit 'n geval van "Small beginnings" :hmm:
Wat is die gevaar van om 'n pinkie te offer, en wanneer vat hulle die hele hand, of gaan hulle vertrou dat Isalam nie sal oorneem nie?? :hmm:

Ek vra maar net??

RR van Wyk
Jan 27th 2009, 01:03 PM
Die probleem kom nie net voor in engeland nie, maar vannaf Turkye tot Nederland. Die immigrante wat hierdie lande instroom gee die europieers groot kopsere. Nie net noodwendig islam, alhoewel hulle seker die meerderheid is(amper die hele Noord-Afrika is moslem).
Die Europese lande sit met hierdie uiters groot uitdaging al vir 'n hele ruk en dit wil nie voorkom assof hulle regtig 'n daadwerklike plan van aksie het nie.

Ta-An
Jan 27th 2009, 05:54 PM
Mens kan maar net wonder hoe dit anti-semitisme bevorder?? :o
So amper asof dit Polities korrek is :hmm:

Die Filadelfieer
Jan 28th 2009, 10:46 AM
An,
Ek dink ons gaan anti-semetisme sien soos nog nooit tevore nie. Hulle enigste "halwe" vriend, Amerika, glo ek gaan onder die nuwe bestuur so in hulle doppe kruip dat die beskerming wat daar tans verleen word ook gaan verdwyn.
Nou ja, ons weet mos dat Israel dit, ten spyte van al hierdie dinge, gaan oorleef, ek twyfel egter of dit ongeskonde gaan wees.

Son of the South
May 17th 2009, 09:34 AM
Hier is 'n YouTube (http://www.youtube.com/watch?v=6-3X5hIFXYU&eurl=http%3A%2F%2Fatv-edge.com%2Fforum%2Findex.php%3Ftopic%3D3921.0&feature=player_embedded) oor die demografie van die wereld met verwysing na die Moslem samestelling van westerse lande. Mens weet nie hoe akkuraat die statsitiek is nie, maar dit is nogals onrusbarend. :hmm:

David2
Jul 20th 2009, 11:01 PM
Om die populasie konstant op dieselfde vlak te hou, moet daar 'n aanwas wees van gemiddeld 2.15 per gesin. In Britanje is dit nou 1.5, in die VSA 1.6 en in Frankryk 1.4. Tog groei die bevolkings in hierdie lande nog steeds, natuurlik a.g.v. immigrasie, waarvan die meeste Moslem is, soms tot 90% Moslem. Frankryk sal teen die tempo binne 35 jaar 'n Islamitiese staat wees en daarna sal die ander Europese lande vinnig volg. In die VSA was daar in 1975 100 000 Moslems en vandag is daar 9 miljoen. Die skrif is aan die muur. Evangelisasiewerk onder moslems maak ook geen indruk nie. Net die wederkoms kan die wereld nou nog van hierdie komende katastrofe red. Mag dit baie gou gebeur!

protea
Jul 21st 2009, 12:07 PM
Ek het al gewonder of die Islam (en Mohammed wat hulle 'profeet' was) nie die Vals Profeet gaan wees nie..? Wonder maar net......:idea:

Johnny
Jul 22nd 2009, 08:42 AM
Ek het al gewonder of die Islam (en Mohammed wat hulle 'profeet' was) nie die Vals Profeet gaan wees nie..? Wonder maar net......:idea:

Ek dink hy sal uit Isalm kom, maar dit sal nie Mohammed wees nie. Die ou is al donkieeeue oorlede.

protea
Jul 22nd 2009, 11:42 AM
Ek bedoel nie Mohammed as persoon nie, maar n 'profeet' uit die Islam. Maar ons sal maar sien.... Die geweldige opgang wat die Islam reg oor die wereld maak bly egter ontstellend as jy in ag neem hoe relatief jonk hulle 'godsdiens' is.