PDA

View Full Version : Geloof en aksie



MercyChild
Jan 27th 2009, 01:12 PM
Duidelik deur die skrif loop geloof en aksie hand aan hand. Om te glo is nie altyd genoeg nie............
My vraag is hoe bring 'n mens geloof en aksie in werking?:hmm:

Willem
Jan 27th 2009, 08:57 PM
Miskien kan 1 sa 13:19 - 1 sa 14:14 help....

13 wys dat Jonathan en Saul swaarde/e? gehad het en res van Israel nie, dan lees jy in 14 hoe Jonathan besluit neem en in ? geloof/ vertoue ? ( selfde ding ? die geval ) in God optree en amper in vers 9 en 10 die reels stel as't ware.

Miskien kan iemand anders beter verduidelik? ( die was Gary Kieswetter bybelstudie wat ons laasjaar gedoen het)

MercyChild
Jan 28th 2009, 01:02 PM
Dankie Willem, ek het sommer die draad uitgedruk, sodat ek die skrif vannaand kan deurgaan, sal jou op hoogte hou van die inligting.:)

Roelof
Feb 1st 2009, 03:55 AM
Vir aksie met ons gewoonlik self die aansitterknoppie druk

CFJ
Feb 1st 2009, 12:15 PM
Duidelik deur die skrif loop geloof en aksie hand aan hand. Om te glo is nie altyd genoeg nie............
My vraag is hoe bring 'n mens geloof en aksie in werking?:hmm:

Daar is net een manier Linda, mens moet iewers in God se akker werksaam begin raak. Wat mens alles kan doen is egter 'n veel dieper onderwerp, maar dit bly eenvoudig, mens kan nie net filosofeer oor geloof en oor God nie, mens moet iewers iets begin doen. Hierdie iets is prakties en vra "commitment".

Nicolaas
Mar 10th 2009, 02:37 PM
GalasiŽrs 5:6 druk die verband tussen geloof en dade mooi uit met diť besonderse woorde:

"Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan"