PDA

View Full Version : 'n Baie spesiale pa en seun.



Die Filadelfieer
Jan 30th 2009, 12:52 PM
Al ooit gehoor van die Hoyt familie ? Hierdie artikel (http://cjcphoto.com/can/)beskryf een van die mees inspirerendste stories wat ek nog ooit van gehoor het.( Hou maar die snesies naby. )


Die twee se webtuiste kan hier (http://www.teamhoyt.com/) gekry word.

Willem
Jan 30th 2009, 09:50 PM
Thanks Fila,

nou het ek name by die video. Dis nou aardse liefde van 'n vader vir sy seun; as ek reg onthou eindig die seun met "I can do all things through Him that is in me":pp

Het my net weer laat WEET ons Hemelse Vader het ons nog meer lief as dit en het meer opgeoffer vir ons! kan met die s/n/t op oomblik nie eens duielik dink nie...:cry: