PDA

View Full Version : Wat 'n Blessing!!



Ta-An
Feb 1st 2009, 12:40 PM
Vandag na kerk, kom 'n Frans sprekende jong meisie na my toe aangestap.

"Ek het in Desember verloof geraak en ons sal as dit G_d se wil is, September trou. Sal jy asseblief saam met jou dans groep die dansvloer open met Praise en Worship danse?"

:pp

WoW wat 'n verskriklike groot voorreg om dit te doen.....

EN, : "Sal jy assblief vir my en my verloofde ook leer om een dans tot eer van G_d te dans?"
Ek was hoendervleis uitgeslaan, hoe wonderlik is dit?? :pp :pp

marline
Feb 2nd 2009, 05:26 AM
"Ek het in Desember verloof geraak en ons sal as dit G_d se wil is, September trou. Sal jy asseblief saam met jou dans groep die dansvloer open met Praise en Worship danse?"

Dit gaan die mooiste troue ooit wees. Ek het een keer aan worship dans deelgeneem, en die gevoel wat oor my gekom het was onbeskryflik!!! Ek dink dit is 'n wonderlike manier om ons Vader te eer en te prys. Seen vir julle groep en al julle pragtige werk.