PDA

View Full Version : BELANGRIK Die Here s: EK is:



Ta-An
Feb 3rd 2009, 07:28 PM
Johannes 6:48 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=6&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=48) Ek is die brood van die lewe

Johannes 10:7 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=7) Jesus het toe weer vir hulle ges: Voorwaar, voorwaar Ek s vir julle, Ek is die deur van die skape.
Johannes 10:9 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=9) Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.


Johannes 10:11 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=11) Ek is die goeie herder. Die goeie herder l sy lewe af vir die skape.
Johannes 10:14 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=14) Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.


Johannes 15:1 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=15&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=1) Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
Johannes 15:5 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=15&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=5) Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.

Johannes 8:12 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=8&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=12) En Jesus het weer met hulle gespreek en ges: Ek is die lig van die wreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe h.

Openb 22:13 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=22&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=13) Ek is die Alfa en die Omga, die begin en die einde, die eerste en die laaste.





Help asseblief ek mis een :(

marline
Feb 4th 2009, 07:06 AM
Johannes 14 :6 Ek is die weg en die waarheid en die lewe.

Is dit die een wat jy soek?

Ta-An
Feb 4th 2009, 07:55 PM
Johannes 14 :6 Ek is die weg en die waarheid en die lewe.

Is dit die een wat jy soek?
Dankie :pp

Johannes 14:6 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=14&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=6) Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

mari
Feb 5th 2009, 07:55 AM
Mattheus 11:29 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=40&CHAP=11&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=29) Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;


Mattheus 28:20 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=40&CHAP=28&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=20) En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wreld. Amen


Johannes 10:9 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=10&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=9) Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

Johannes 13:13 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=13&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=13) Julle noem My Meester en Here, en julle is reg, want Ek is dit.

Ta-An
Feb 5th 2009, 12:10 PM
Die Openbaring een oor die Alfa en Omega word nie algemeen as een van die 7 EK IS verklarings getel nie :o, maar eerder

Johannes 11:25 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=11&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=25) Jesus s vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;

protea
Feb 6th 2009, 01:24 PM
En let op : Die IS is in die teenwoordige tyd . Nie WAS nie! Ons Verlosser was nie gewees nie , Hy IS nog steeds!