PDA

View Full Version : Bespreking Love dare



Ta-An
Feb 6th 2009, 08:23 PM
Wie van julle dames doen die werkboek wat saam met die Fireproof DVD gaan ??

Kom ons doen ons eie "Love dare" :idea:

Vir die volgende 7 dae, pos elke dag 'n rede oor hoekom jy jou man lief het :idea:

OK, kom ons begin tel by Maandag, om die dames wat werk 'n kans te gee om aan te pas.... :)

Ta-An
Feb 6th 2009, 08:30 PM
Dag 1. Hy sy G_d-gegewe taak as Voorsiener ernstig opneem.

Lanie
Feb 7th 2009, 06:21 AM
Dag 1. Hy die lekkerste drukkies en soentjies kan gee. :D

protea
Feb 7th 2009, 08:06 AM
Dag 1:My man is nie net my minnaar en vader van my kinders nie ,maar ook my beste maat.

marline
Feb 7th 2009, 06:47 PM
Dag 1; hy my in die afgrond in bederf!!!

paidforinfull
Feb 7th 2009, 07:53 PM
Dag 1 - Ek is lief vir my man omdat hy my aanvaar en lief het nes ek is :kiss:

marline
Feb 9th 2009, 08:11 AM
Dag 2 Omdat hy gister 'n 19 ure skof gewerk het, en nie eers knorrig was toe hy vanoggend weer moes gaan werk nie. :kiss:

MercyChild
Feb 9th 2009, 10:51 AM
Dag 1: Omdat hy die mooiste sin vir humor het, en my liefhet net soos ek is!:hug::hug:

protea
Feb 9th 2009, 01:13 PM
Dag 2 : Ek is vir Hubby SO lief al wil hy nie die rinkhals slang in die buitenste kantoor doodmaak nie want slange doen meer goed as kwaad en buitendien , jy het mos oge om te kyk waar hy is......

marline
Feb 9th 2009, 02:04 PM
Dag 2 : Ek is vir Hubby SO lief al wil hy nie die rinkhals slang in die buitenste kantoor doodmaak nie want slange doen meer goed as kwaad en buitendien , jy het mos oge om te kyk waar hy is......

Kyk hoe laat jy my nou lag!!!:rofl::rofl:

paidforinfull
Feb 9th 2009, 08:41 PM
Dag 2 - Ek is so lief vir my man want hy hou niks van gedigte nie maar sal so ewe gedwee suffer terwyl ek myna aan hom voorlees (en ek weet dit is pure marteling vir hom). As DIT nou nie liefde is nie ......

mari
Feb 9th 2009, 09:06 PM
dag 1 : ek lief die boeppens kaalkop man wat as spieremeneer my 15 jaar gelede gedare het dat ek nooit man sal vang nie, want ek is " met die kerk getroud" ......

en toe ......... :hug: .... 6 maande later ........

( seeeriaaas ! - so oor die kerk se toonbank met my neus in die Bybel en sy hande vol gries ! )

:rofl:
m

Lanie
Feb 10th 2009, 04:07 AM
Dag 2: Hy die sagste hart het vir diere. Ons eerste groot "fight" toe ons nog uitgegaan het was omdat ek 'n spinnekoppie doodgemaak het. :hug:

mari
Feb 10th 2009, 06:48 AM
Dag 2 : ek lief my man wat my gevat het soos ek is en bereid was om saam met my in geloof te staan vir volkome genesing....... en 8 jaar gebid en gewag het vir 'n bondeltjie vreugde ........... die spesiale kleinman wat nou ook al amper 8 jaar oud is ! ......

Ta-An
Feb 10th 2009, 05:21 PM
Ek is lief vir hom omdat hy my geleer het om vir myself te dink, en nie net op bevele te reageer nie, oftewel andere se besluite uit te voer nie .

paidforinfull
Feb 10th 2009, 08:14 PM
Dag 3 - ek is so lief vir my man dat ek nie kon wag nie en het toe sommer self die groot vraag gevra - en hy het JA gese!!!!:pp:pp

MercyChild
Feb 10th 2009, 08:32 PM
Dag 2: Ek is lief vir my man, want hy is altyd daar om my te omvou en te beskerm!:hug::kiss::hug:

Lanie
Feb 11th 2009, 04:37 AM
Dag 3 Ek is lief vir hom omdat Hy 'n goeie pappa is wat sy dogtertjies op die hande dra.....

MercyChild
Feb 11th 2009, 09:21 AM
Dag 3: Ek is lief vir my man, omdat hy die belofte wat hy afgelÍ het ernstig geneem het, en werklik deur dik en dun by my staan!:kiss:

Ta-An
Feb 11th 2009, 04:33 PM
Ek is lief vir hom omdat hy die vlermuise en rotte wat die kat inbring in die huis in, met 'n handoek vang en buite vrylaat terwyl ek my blou gil.....

marline
Feb 11th 2009, 04:56 PM
Dag 3 Vandag is ek lief vir my hond.

Ta-An
Feb 11th 2009, 05:34 PM
Dag 3 Vandag is ek lief vir my hond.:rofl::rofl::rofl: okay nou dat ek myself van die grond af bymekaar geskraap het.... :lol: :lol: .....


...jy het my voorgespring met die ene.......

wanneer mens 'n love-dare aanvaar moet jy weet presies waarvoor jy jouself inlaat :D en daar sal altyd "iemand" 'n klippie in die skoen wil kom gooi... ... Die "dief" kom net om te steel en te slag en te verwoes.

:idea: mag jy "hom" herken en 'n rede soek om jou manlief voor lief te hÍ :hug:

marline
Feb 12th 2009, 05:59 AM
wanneer mens 'n love-dare aanvaar moet jy weet presies waarvoor jy jouself inlaat :

Jammer :cry::cry:

Ta-An
Feb 12th 2009, 06:21 AM
Jammer :cry::cry::hug: .

Ta-An
Feb 12th 2009, 06:23 AM
Ek is lief vir hom omdat wanneer ek net nie meer kan nie, hy die kastaiings uit die vuur krap vir my... (maar eers nadat ek goed gesweet het ;) )

Lanie
Feb 12th 2009, 06:26 AM
Dag 4 Ek is lief vir hom omdat hy 'n baie spesiale liefde en respek vir sy ouers koester......

protea
Feb 12th 2009, 01:20 PM
Dag 3 : ...omdat Hubby so baie karaktereienskappe van sy Vader het!

MercyChild
Feb 12th 2009, 05:39 PM
Dag 4: Ek is lief vir my man, omdat hy vir my voorsien tot die beste van sy vermoŽ!

paidforinfull
Feb 12th 2009, 07:29 PM
Dag 4 - Ek is so lief vir my man omdat hy altyd die Here eerste plaas.

Lanie
Feb 13th 2009, 04:11 AM
Dag 5: Omdat hy trots is om my en met my spog by sy vriende (op 'n mooi manier natuurlik :saint:)

MercyChild
Feb 13th 2009, 08:16 AM
Dag 5: Ek is lief vir my man, omdat hy altyd so geduldig met my is.......daar is min mense met so baie geduld soos hy!:hug:

Ta-An
Feb 13th 2009, 03:47 PM
EK is lief vir hom omdat hy net die beste wil hÍ vir my :hug:

paidforinfull
Feb 14th 2009, 02:11 AM
Dag 5 - ek is so lief vir my man omdat niks ooit vir hom te veel moeite is nie.

Lanie
Feb 14th 2009, 05:32 AM
Dag 6: Want hy het geen soos in geen fiemies as dit by kos kom nie (maar verkies my kos bo sy ma s'n...:pp).

mari
Feb 14th 2009, 10:30 AM
dag 3 :
ek lief die beste pa wat my kind ooit van kon droom.....

dag 4 : ek lief my man wat bakebeans en toast net so kan geniet as t-bone & chips......

Ta-An
Feb 14th 2009, 03:47 PM
Dag 6

Ek is lief vir my man,want in die amper 29 jaar van getroude lewe het hy nog net een keer nie Dankie gesÍ vir die kos nie.... dit was toe ek rooi kool verbrand het to as op die stoof :rolleyes:

MercyChild
Feb 14th 2009, 04:29 PM
Ek is lief vir my man, want selfs al verstaan hy my nie, maak hy maar of hy wel doen.........lol:lol:

paidforinfull
Feb 14th 2009, 06:13 PM
Dag 6 - ek is lief vir my man omdat ek hom 100% kan vertrou - no worries there :pp.

Lanie
Feb 15th 2009, 06:10 AM
Dag 7: .... omdat hy ook lief is vir ons Here.

protea
Feb 15th 2009, 07:21 AM
Dag 4 : ...omdat die Here vir Hubby met sy eie hand as my maatjie uitgesoek het.

MercyChild
Feb 15th 2009, 02:18 PM
Ek is lief vir my man omdat hy presies weet hoe om 'n glimlag op my gesig te kry, selfs in die moeilikste tye...........:kiss::kiss:

Ta-An
Feb 15th 2009, 04:59 PM
Ek is lief vir hom omdat hy my vertrou :)

paidforinfull
Feb 15th 2009, 06:35 PM
Dag 7 - ek is lief vir my man want God het ons vir mekaar bestem.

Ta-An
Feb 16th 2009, 06:05 PM
Ek is lief vir my man omdat ek hom altyd mag vra om my te help wanneer ek sukkel met die rekenaar se goeterse

MercyChild
Feb 16th 2009, 06:49 PM
Ek is lief vir my man, omdat hy my enigste en beste vriend is!:hug::hug:

MercyChild
Feb 17th 2009, 07:23 AM
Ek is lief vir my man, want hy is altyd reg en gewillig om ander in nood uit te help..................:hug: Hy het die mooiste hart!:kiss:

Ta-An
Feb 17th 2009, 12:14 PM
Ek is lief vir my man!!! Net sommer!! :pp

MercyChild
Feb 18th 2009, 04:21 PM
Ek is lief vir my man, omdat hy my beskerm en my nooit aan gevare laat blootstel nie.........selfs al is ek die gevaar vir myself.......lol:lol::hug:

Ta-An
Feb 18th 2009, 05:49 PM
Ek is lief vir my man want hy verstaan my :pp

MercyChild
Feb 19th 2009, 12:13 PM
Ek is lief vir my man.........want soggens as hy bad en heerlik in die bad my uit die slapies uit sing.........kan ek net nie help om met 'n glimlag op my gesig op te staan nie............Julle moet hom hoor..........hy mag maar:hug:

Ta-An
Feb 19th 2009, 12:18 PM
Ek is lief vir my man.........want soggens as hy bad en heerlik in die bad my uit die slapies uit sing.........kan ek net nie help om met 'n glimlag op my gesig op te staan nie............Julle moet hom hoor..........hy mag maar:hug:Wat 'n Engele-koor :pp Wonderlike musiek om mee wakker te word ;)

Ta-An
Feb 19th 2009, 12:19 PM
Ek is lief vir my man want hy is lief vir die Here :pp

MercyChild
Feb 20th 2009, 09:19 PM
Ek is lief vir my man, want selfs die dae wat ek moeilik raak, is hy nogsteeds daar met ope arms om my net vas te hou........:kiss:

MercyChild
Feb 21st 2009, 07:47 PM
Ek is lief vir my man, want hy is altyd die vredemaker in die familie...:hug:

MercyChild
Feb 22nd 2009, 12:46 AM
Ek is lief vir my man, want hy is spontaan en hou ander se gevoelens altyd in ag.........:hug:

MG Van Wyk
Mar 19th 2009, 07:54 AM
Ons het gisteraand FIREPROOF gekyk.... WOW.