PDA

View Full Version : Inligting Huweliks herdenkings :)



Ta-An
Feb 6th 2009, 08:43 PM
EK is op soek na oulike idees vir huweliks herdenkings......



:o Moet net nie voorstel om die trourok aan te trek nie,,,, die lyf sal soos 'n een-been broekspyp pas :o

paidforinfull
Feb 7th 2009, 06:59 PM
Jammer ... kan nie help nie. Ek en my man vergeet gereeld ons huweliksherdenkings. Ek is sekerlik die onromantieste vrou in die heelal :cry:.

MG Van Wyk
Feb 19th 2009, 11:56 AM
Mmm... wat van 'n piekniek vir twee sommer in die agter plaas? Met kerse en peusel happies?

Ta-An
Feb 19th 2009, 12:22 PM
Mmm... wat van 'n piekniek vir twee sommer in die agter plaas? Met kerse en peusel happies?Mari, in Jannesburg is ek te bang om eers in my tuin te sit.... maar sal een van die mooi dae dit doen ...dankie, Spesiaal is nie noodwendig duur nie :idea:

MG Van Wyk
Feb 20th 2009, 05:07 AM
ACCM dit is so mens moet maar baie versigtig wees! Maar daar is altyd die sitkamer vloer? :) Skuif sommer die meubels weg en gooi 'n piekniek kombers op die vloer... jy is reg alles wat spesiaal is en herinneringe bou is nie noodwendig duur nie net spesiaal.