PDA

View Full Version : Bespreking Valentynsdag ?



Die Filadelfieer
Feb 11th 2009, 08:23 AM
Volgens sommige bronne (http://www.essortment.com/all/valentinesday_rmhv.htm)is Februarie die 14de tradisioneel die dag waarop Juno (http://simple.wikipedia.org/wiki/Juno_(mythology)), koningin van die griekse gode en vrou van Jupiter vereer is .

Ander bronne reken weer dat die oorsprong selfs meer donker en heidens kan wees, soos aangehaal uit hierdie skakel (http://wilstar.com/holidays/valentn.htm):



For eight hundred years prior to the establishment of Valentine's Day, the Romans had practiced a pagan celebration in mid-February commemorating young men's rite of passage to the god Lupercus. The celebration featured a lottery in which young men would draw the names of teenage girls from a box. The girl assigned to each young man in that manner would be his sexual companion during the remaining year.


Kupido (Cupid), (http://en.wikipedia.org/wiki/Cupid)algemeen verbind met Valentynsdag, is natuurlik die metologiese griekse god van erotiese liefde (seks ?) en skoonheid. Oulike kaal engeltjie wat met 'n pyl en boog rondvlieg of 'n demoniese figuur ? Uit bogenoemde skakel :



Some of the cults of Cupid suggested that Cupid as son of Night and Hell mated with Chaos to produce both men and gods, making the gods the offspring of love.


My vraag is, wat is die algemene gevoel rondom Valentynsdag ? Kan ons, na aanleiding van bogenoemde inligting, dit byvoorbeeld op gelyke voet stel as met Halloween ? (Ek gaan, ter wille van die vrede, vir eers niks sÍ van kersfees nie. ;) )

marline
Feb 11th 2009, 12:14 PM
Hey Fila, ek weet nie hoe om so oulike link soos jy te maak nie , maar ek het op hierdie "site" http://www.crewsnest.vispa.com/valentine.htm ook interressante inligting raak geloop.

Dit lyk maar daar is heelwat verskillende verklarings vir Valentyn's dag, maar die crux van die storie, draai maar om seks.