PDA

View Full Version : Bespreking Wow ek het nog nooit 2 en 2 bymekaar gesit nie ;)



Ta-An
Feb 15th 2009, 04:18 PM
Ek woon toe vanoggend 'n diens by in 'n kerk wat ons oorgenooi het om in te kom dans, en die prediker het my nogals my oge laat oopmaak :)

Matteus en Markus se weergawes van die salwing van Jesus praat net van 'n vrou wat Jesus met Nardus salf gesalf het, en Johannes sÍ dit was Maria, suster Lasarus en Martha :idea:

Jesus was in BetŠniŽ, aan huis van Simon die melaatse, (Markus 14:3 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=41&CHAP=14&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=3) En toe Hy in BetŠniŽ was, in die huis van Simon, die melaatse, terwyl Hy aan tafel was, kom daar 'n vrou met 'n albaste fles met egte, baie kosbare nardussalf; en sy breek die albaste fles en gooi dit op sy hoof uit. ) toe Martha aan Hom 'n maaltyd bedien het, en Maria Sy hoof met Nardus salf gesalf het. Judaus Iskariot, was die een wat gekla het oor die prys van die salf, hy was die deun van Simon die melaatse Johannes 12: (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=12&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=4)2 Hulle het toe vir Hom daar 'n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam met Hom aan tafel was.

3 En Maria het 'n pond egte, baie kosbare nardussalf geneem en die voete van Jesus gesalf en sy voete afgedroog met haar hare. En die huis is vervul met die reuk van die salf.

4 Toe sÍ een van sy dissipels, Judas IskŠriot, die seun van Simon, wat Hom sou verraai:

Ek het nog nooit die stories bymekaar gelas nie :o

MercyChild
Feb 15th 2009, 04:35 PM
Wel, wel, wel, interessant om te weet............moenie sleg voel nie, ek het nou al deur al vier Evangelies gewerk, en sou dit ook nie optel nie! Gaaf van jou om die inligting te deel..............;)

mari
Feb 15th 2009, 07:57 PM
An..... di storie van Maria en Marthe se verskillende maniere van glo loop 'n draad deur die evangelies ....... hier is die storie amper omgedraai :

Johannes 11

1 En daar was 'n man siek, Lasarus van BetŠniŽ, die dorp van Maria en haar suster Martha.
2 En dit was Maria wat die Here gesalf het met salf en sy voete afgedroog het met haar hare, wie se broer, Lasarus, siek was.
3 Die susters het toe na Hom gestuur en gesÍ: Here, hy vir wie U liefhet, is siek.
4 En toe Jesus dit hoor, sÍ Hy: Hierdie siekte is nie tot die dood toe nie, maar tot die heerlikheid van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.
5 En Jesus het Martha en haar suster en Lasarus liefgehad.
6 En toe Hy hoor dat hy siek is, het Hy twee dae vertoef in die plek waar Hy was..............

17 Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was.
18 En BetŠniŽ was naby Jerusalem, omtrent twee myl daarvandaan.
19 En baie van die Jode het al by Martha en Maria gekom om hulle oor hul broer te troos.
20 En toe Martha hoor dat Jesus kom, het sy Hom tegemoetgegaan. Maar Maria het in die huis bly sit.
21 En Martha sÍ vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.
22 Maar selfs nou weet ek dat alles wat U van God vra, God U sal gee.
23 Jesus sÍ vir haar: Jou broer sal opstaan.
24 Martha antwoord Hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste dag.
25 Jesus sÍ vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;
26 en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
27 Sy antwoord Hom: Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die Seun van God, wat in die wÍreld sou kom.
28 En nadat sy dit gesÍ het, gaan sy en roep Maria, haar suster, stilletjies en sÍ: Die Meester is hier en Hy roep jou.

29 Sy het, toe sy dit hoor, vinnig opgestaan en na Hom toe gegaan.

30 En Jesus het nog nie in die dorp gekom nie, maar was op die plek waar Martha Hom tegemoetgegaan het.

31 En toe die Jode wat by haar in die huis was en haar getroos het, sien dat Maria vinnig opstaan en uitgaan, het hulle haar gevolg en gesÍ: Sy gaan na die graf om daar te ween.

32 En toe Maria kom waar Jesus was en Hom sien, val sy aan sy voete neer en sÍ vir Hom: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.
33 Toe Jesus haar dan sien ween en die Jode wat saam met haar gekom het, ook sien ween, het Hy geweldig bewoŽ geword in sy gees en Hom ontstel
34 en gesÍ: Waar het julle hom neergelÍ? Hulle sÍ vir Hom: Here, kom kyk.

35 Jesus het geween.

36 Die Jode sÍ toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!
37 En sommige van hulle sÍ: Kon Hy wat die oŽ van die blinde man geopen het, nie maak dat hierdie man ook nie gesterf het nie?
38 En Jesus het weer in Homself geweldig bewoŽ geword en by die graf gekom. En dit was 'n spelonk, en 'n steen het daarteen gelÍ.
39 Jesus sÍ: Neem die steen weg. Martha, die suster van die oorledene, sÍ vir Hom: Here, hy ruik al, want hy is al vier dae dood.
40 Jesus sÍ vir haar: Het Ek nie vir jou gesÍ, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
41 Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene lÍ. En Jesus het sy oŽ opgeslaan en gesÍ: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het; .................



...........

'n ander stertjie aan jou aanhaling is ook ...... wat was Judas Iskariot se "administratiewe" werk as dissipel ??? ... wie weet ?...



:spin: ...m

Ta-An
Feb 16th 2009, 08:44 AM
...........

'n ander stertjie aan jou aanhaling is ook ...... wat was Judas Iskariot se "administratiewe" werk as dissipel ??? ... wie weet ?...



:spin: ...mJohannes 12:6 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=43&CHAP=12&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=6) En dit het hy gesÍ, nie omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy 'n dief was en die beurs gehad het en die bydraes geneem het.

mari
Feb 17th 2009, 07:58 AM
......... :rolleyes: ............ exactly An



... is dit dalkies waar die duiwel vasvatpek in sy lewe gekry het ??? .....
... onthou waarvoor hy Jesus verraai het.... was dit nie hoeka geld nie !!! .....


:o
m