PDA

View Full Version : Veels geluk met jou verjaarsdag, Willem :)



paidforinfull
Mar 29th 2009, 02:59 PM
Veels geluk liewe maatjie omdat jy verjaar
Mag die Here jou seen
En nog BAIE jare spaar.

Baie geluk, Willem :hug:

Lanie
Mar 29th 2009, 06:37 PM
Ai Willem, amperkies mis ek jou verjaarsdag. Baie geluk, man. Ek hoop jy het 'n wonderlike dag gehad, dat jou vroutjie en kindertjies jou vrot bederf het en dat jy 'n geseŽnde lewensjaar saam met hulle en met God sal hÍ. :kiss: :hug:

Ta-An
Mar 29th 2009, 06:54 PM
Baie Geluk :kiss:

CFJ
Mar 29th 2009, 07:00 PM
Baie geluk Willem, miskien moet ons jou mŰre-oggend vir 'n brÍkvis by die Wimpy stiek... :)

marline
Mar 29th 2009, 08:04 PM
Baie, baaaaaie geluk !!!!! Mag jy so 'n voorspoedige jaar he dat dit eintik vervelig is, :kiss:

Phil Fourie
Mar 30th 2009, 05:35 AM
Jammer ek is laat, regtig baie jammer, maar ek hoop jy het 'n wonderlike geseŽnde dag gehad en bid dat die Here vir jou in die komende jaar sal dra.

Groete
Phil

Die Filadelfieer
Mar 30th 2009, 05:41 AM
Veel ge---luuuk lieeeeewe maaaaaitjie ommmdat jyyyyy verrrrjaaaaar !!

Willem
Mar 30th 2009, 08:59 AM
Hi ,

baide dandkie vir die wense.... soos julle miskien uitfigure is ek lekker vrot vand die verkoue :rofl::pp

Dit was heerlike dag, Vader het regtig lekker sonskyn gestuur en die koue windjie vir vandag gebere.:pray:

Die lekkerste was dat ek niks spesifiek wou he nie... ek het reeds vrou en kinders en die Here as my Verlosser en dis meer as wat ek nodig het..en dis die grootste geskenk wat ek gekry het...:blushhap: :thumbsup:

Al die gelukwense van vrinde en familie (soos julle spulletjie ook:D) was en is net kersie op die koek.

Psalm
Mar 30th 2009, 12:47 PM
Hi Willem,

jammer vir die laatwees van my kant af, maar ja ek is bly om te lees dat jy 'n lekker dag gehad het en dat Vader jou Seen met jou vrou en kinderjies.

Mag jy as goeie voorbeeld vir jou vrou, kinders en enigeiemand met wie jy te doen kry, die lig van Jesus laat skyn, tot Eer van onse Vader!

Lekker koek van gister klaar eet :)

protea
Mar 30th 2009, 01:18 PM
Liewer laat as nooit! Baie geluk en mag jy die komende jaar in die wil van die Here wandel elke dag want net daar sal jy die vrede van God he wat alle verstand te bowe gaan!:kiss: