PDA

View Full Version : 14 Geslagte?

Lanie
Apr 2nd 2009, 07:44 AM
Ek lees gisteraand in my verklarende Bybel dat Mattheus in die geslagsregister van Jesus wat hy vir ons uiteensit in Mattheus hoofstuk 1, sommige geslagte oorgeslaan het om die register te verkort. Nou ek het nie daarmee 'n probleem nie maar wat ek oor wonder is hoekom Mattheus dan in vers 17 so klem lÍ op die 14 gelagte vanaf Abramham tot by Dawid ens. as dit dan nie regtig 14 geslagte was nie?

Willem
Apr 2nd 2009, 12:54 PM

:hmm: miskien is die verskil daarin dat die ouens wat die verkalrende Bybel se kommentaar geskryf het nie die Bybel aanvaar nie en wil aanpas, vandaar die , persoonlik dink ek mat 1:17 ? as ek reg verstaan dra meer gesag?aangesien dit God's Woord is

Die Filadelfieer
Apr 3rd 2009, 08:26 AM
Wat Willem sÍ is natuurlik baie waar.
Die hele idee van 14-14-14 is maar net nog 'n manier om aan te toon dat God volkome in beheer is, en nog 'n interesantheid is natuurlik die vroue wat in hierdie register genoem word : nie een van hulle is suiwer Israeli nie en is afstameline van ander volkere ! Selfs die geslagsregister van Jesus dui dus op 'n inklusiewe Evangelie wat nie-heidene, en nie net Israel insluit nie. Wow.