PDA

View Full Version : Dogter



Ta-An
Apr 14th 2009, 03:09 PM
Dogter

Het jy vandag
aan die soom
van My kleed geraak?

My genesing is verniet
vir die wat daarna smag

Het jy vandag
aan die soom
van My kleed geraak?

protea
Apr 15th 2009, 03:12 PM
Pragtig Ann! Christen dokters sal erken dat hulle pilletjies en tegnieke net tot op n punt kan genees. Alles verby daardie punt word deur ons Groot Geneesheer gedoen en by Hom is daar GEEN beperkinge wat die genesing van siektes betref nie!