PDA

View Full Version : Sion



Louis F Brits
Apr 23rd 2009, 05:52 PM
Wie of wat is Sion en wie is die uitverkorenis?

Ta-An
Apr 23rd 2009, 08:04 PM
Sion, die plek waarop Koning Dawid sy paleis gebou het en wat dan bekend gestaan het as die Stad van Dawid. (1 Kings 8:1; 2 Kings 19:21, 31; 1 Chr. 11:5)
Op party plekke in the OT word Sion gebruik om Jerusalem voor te ste l(Ps. 87:2; Ps.149:2; Isa. 33:14; Joel 2:1)
Soms beteken Sion G_d se uitverkore Israel (Ps. 51:18; 87:5)
Soms word Sion in die NT gebruik om die Ker uit te beeld (Heb. 12:22)
en in Openbaring 14:1 word dit gebruik om die hemelse stad uit te beeld.