PDA

View Full Version : Gaan kyk hoe lyk dit by MMC



Ta-An
Apr 25th 2009, 05:09 PM
http://www.mmc2009.co.za/gallery

Mensig maar dis baie manne by MMC 2009, wonder hoeveel manne daar is??

Willem
Apr 25th 2009, 09:37 PM
Die Here IS in beheer, en Hy sorg dat die fokus hier nie op die syfers is nie,maar op Jesus.mens kan nie veel in die donker sien nie en al is dit wow baie mense, raak mens opgewonde oor die ouens wat opstaan en eerste keer in openbaart Jesus bely. Dit bly die beste,close second vir my is die vrede? In die kamp...mixed groepe wat saam kuier en bid en speel, net broers in Christus

Iemand het gevra of die saamtrekke vrugte dra en hoeveel manne volhou,miskien is die gedagte wat vandag by my opgekom het van toepassing?Daar is 'n seisoen vir saai en groei en vrug dra en die Een wat hier plant en oes sal die werk klaarmaak.Daar moet nog gesnoei word ook voor die lote reg is.Bid vir die lote dat hulle sal vrug dra en nieuitgekap sal word nie.

Dave Robb
Apr 27th 2009, 07:04 AM
I was there too and it was so awesome and so encouraging!

After the Saturday session Angus collapsed at his home. All the men got together and really prayed. Apparently it was exhaustion. On Sunday he addressed the people again.

I was really blessed by the weekend.

Ta-An
Apr 27th 2009, 08:27 AM
DAve, my seun was daar, en al wat ek uit hom kon kry gisteraand was: "I need to sleep in my own bed tonight!"
Hy het gekamp in 'n tent, en dit is al wat hy gehad het, 'n tent, blikkies kos en 5X 5L water :D

Ta-An
Apr 28th 2009, 12:20 PM
Dave, my seun sÍ die "MMC did not live up to his expectations... "

Ta-An
May 13th 2009, 09:38 PM
Dave, my seun sÍ die "MMC did not live up to his expectations... " Ek het vandag vir die eerste keer met my seun oor MMC kon gesels.

Hy was so opgehype gewees deur sy vriende oor MMC en het verwag om 'n god te sien soos wat Oom Angus aangeprys was deur sy vriende..... en vandag toe ek met hom praat toe sÍ hy.... Ma, Angus is 'n man met 'n boodskap. Hy is 'n mens, dit was my eie fout om meer te verwag.... want ek was opgewerk deur emosie. God sal werk deur die wat hulleself daarvoor beskikbaar stel.

En met die sluit ek die draad.
Tot volgende jaar!
Viva!

Dankie